Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Prys sluit in
6 Sleeper Beach House (3 bedrooms sea v)
Selfsorg
2–4 Sleeper B&B Room Platinum Balcony
B&B
2 Sleeper B&B Room Gold Double
B&B
2 Sleeper B&B Room Silver Queen
B&B
2–4 Sleeper B&B Room Gold
B&B
2 Sleeper B&B Room Gold Double Balcony
B&B
2 Sleeper B&B Room Silver Double
B&B
6 Sleeper Beach House (2 BR & 2 BTHRM)
Selfsorg
8 Sleeper Beach House (3 BR & 2 BTHRM)
Selfsorg.
6 Sleeper Beach House (2 BR 2 BTHRM sv)
Selfsorg.
6 Sleeper Beach House (2 bedrooms sea v)
Selfsorg
6 Sleeper Beach House (2 BR dbl & b/bed)
Selfsorg.
6 Sleeper Chalet (2 bedrooms sea view)
Selfsorg
2 Sleeper Rondavel (twin with bathroom)
Basiese selfsorg
6 Sleeper Chalet (2 bedrooms)
Selfsorg
6 Sleeper Beach House (2 BR SHR ovr BTH)
Selfsorg
6 Sleeper Chalet (2 bedrooms wheelchair)
Selfsorg
Die chalet het 'n rolstoelvriendelike badkamer.
6 Sleeper Chalet (2 bedrooms SHR)
Selfsorg
5 Sleeper Cottage (2 bedrooms)
Selfsorg
6 Sleeper Beach House (3 bedrooms)
Selfsorg
8 Sleeper House (4 bed & 2 bathrooms)
Selfsorg
6 Sleeper Beach House (2 bedrooms)
Selfsorg
4 Sleeper Flat (1 bedroom @ Carney)
Basiese selfsorg
4 Sleeper Beach House (1 bedroom sea v)
Selfsorg
2 Sleeper Rondavel (dbl with bathroom)
Basiese selfsorg
2 Sleeper Rondavel (twin BTHRM sea view)
Basiese selfsorg
3 Sleeper Rondavel (1 bedroom)
Basiese selfsorg
4 Sleeper Beach House (1 bedroom)
Selfsorg
4 Sleeper Chalet (2 bedrooms)
Selfsorg
4 Sleeper Rondavel (2 bedrooms sea view)
Selfsorg
4 Sleeper Rondavel (2 bedrooms)
Selfsorg
4 Sleeper Rondavel (1 BR river sea view)
Selfsorg
4 Sleeper Rondavel (1 BR @ river mouth)
Selfsorg
4 Sleeper Rondavel (1 bedroom)
Basiese selfsorg
3 Sleeper Chalet (1 bedroom sea view)
Basiese selfsorg
3 Sleeper Beach House (1 bedroom)
Selfsorg.
3 Sleeper Chalet (1 bedroom)
Basiese selfsorg
Huisreëls

- Gaste moet by die bepalings en voorwaardes hou.
- Krediet- en debietkaartbetalings van VISA, MasterCard en Diners Club International word aanvaar.
- Bykomende gaste, anders as dié wat op die bespreking vermeld is, word nie toegelaat nie. Dagbesoekers word nie toegelaat nie.

Met aankoms sal jy:
- Die oord se vrywaringsvorm moet teken.
- Kampeergaste sal 'n voertuigpermit ontvang.

- Groepbesprekings geld wanneer 6 of meer gaste by 'n eenheid of kampeerplek bespreek. Geen groepkuiers mag tussen die eenhede of kampeerplekke gebeur nie. Groepe moet die saal of 'n lapa bespreek en dit is onderhewig aan beskikbaarheid.

Ekstra kostes:
- Een voertuig word per eenheid/kampstaanplek toegelaat. 'n Fooi word op ekstra voertuie gehef.

- Weens bedrog op elektroniese bankoorplasings, vereis die ATKV dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor die inklokdatum gemaak word. In die geval dat die betalings nie in die oord se bankrekening reflekteer nie, sal jy die uitstaande bedrag moet betaal. Die nodige terugbetaling sal geskied wanneer die betaling korrek in die oord se bankrekening reflekteer. Geen sleutels of permitte sal uitgereik word voordat die volledige rekening betaal is nie. Tjekbetalings word ook nie toegelaat nie.

- Inkloktyd is van 14:00 af by die eenhede en kampeerplekke. Uitkloktyd is teen 10:00.

- Rook is ten sterkste verbode in die eenhede.
- Tente mag nie langs eenhede opgeslaan word nie.
- Gaste wat kamp moet asb. hul eie kragpunt-aansluitprop saambring.
- Die kampplekke is 10 m x 10 m. Jou voertuig, boot en karavaan moet in jou spesifieke kampeerplek se afbakening pas en mag nie oorhang na die kampeerplekke langsaan nie.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gidshonde word wel toegelaat.
- Die tarief sluit die kostes van die speelpark en afslag by die verhitte swembad in. Gaste sal ekstra fooie moet betaal vir die gebruik van die geriewe, insluitend die waterglyplank en avontuurgholf. Verwys asb. na die webtuiste vir die tariewe en die tye van die verhitte swembad.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke voorsien.
- Musiek mag nie gespeel word vanuit voertuie of klanksisteme nie. Neem asb. ander gaste in ag. Indien ons klagtes van gaste ontvang, sal jy gevra word om op 'n gepaste manier op te tree. Indien jy versuim om dit te doen, kan die ATKV jou vra om die perseel te ontruim en sal jy geen terugbetalings ontvang nie. Gaste moet asb. geraas tot 'n minimum hou en heeltemal stil wees tussen 23:00 en 07:00.
- Gaste wat die oord verlaat voor hulle uitklokdatum vir enige rede sal nie in aanmerking vir 'n terugbetaling kom nie.
- Motorfietse en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Slegs aanvaarde swemklere word toegelaat.
- Neem asb. kennis dat daar in die week in die lae seisoen konferensies of skoolgroepe op die oord kan wees. Kontak asb. die oord in hierdie verband.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R578
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R578
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R578
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 525 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc330ae4365f51e48083a3cc65a5ab9304906d759e67f1f9be933a43f0d2dd384a92a5cc6f9239a6640033fab09107a5eb18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R578 per nag (plek vir 2) 308 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277