Augrabies Valle Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 202
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Kyle J M - Apr 2024
Algehele gradering
Will stay again when in the area.
Christiaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en netjies skoon.
Nicolene T - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastie.
Brynn M - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Rian V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus. Goeie ligging.
René O - Des 2023
Algehele gradering
Ruim, perfek geleë.
Elsabe O - Nov 2023
Algehele gradering
Luukse verblyf op 'n werkende plaas.
Angie M - Nov 2023
Algehele gradering
Above.
Caroll H - Okt 2023
Algehele gradering
N Ongelooflike juweel.
Dirk V - Sep 2023
Algehele gradering
Op toer.
Ronell D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en alles wat jy nodig het.
Ds V - Aug 2023
Algehele gradering
Ligging naby Augrabies-valle maak dit die deale oornagplek.
Henk A - Aug 2023
Algehele gradering
Lanklaas so lekker oornag.
Hannes L - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig en alles wat jy nodig sal kry en braaivleis plek.
Christina M - Aug 2023
Algehele gradering
Enormously pleasant.
Paul V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie naby aan die Augrabies-valle.
Magdalena L - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker naby aan die Augrabies Nasionale Park, rustige en stil kampplek. Speelplek vir die kinders.
Dalien V - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was die rustigste en lekkerste 2 dae by hierdie pragtige plek. My worshond was in haar element en ons is baie welkom laat voel deur Simone.
Jolene G - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek vir oornag.
Carien D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi netjiese plekkie.
Dawid H - Apr 2023
Algehele gradering
Die plek is baie mooi en rustig.
Hano B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry, skoon en netjies.
Felicia M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Willie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing en goed geleë.
Frits B - Feb 2023
Algehele gradering
So tuis gevoel as jy daar kom.
Mareina J - Jan 2023
Algehele gradering
Bitter lekker.
Leonie T - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Gerda B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig. Rustig. Goed toegerus.
Sumari B - Des 2022
Algehele gradering
Dit is pragtig en baie mooi netjies.
Lizélle V - Okt 2022
Algehele gradering
Ontspannende atmosfeer.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Anne P - Sep 2022
Algehele gradering
A very pleasant stay. Thank you.
Lourens V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig en respekteer die pragtige omgewing.
Nadia S - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklik en waarde vir geld.
Chantelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome plek en puik diens.
Daleen F - Jul 2022
Algehele gradering
Perfectly situated for an stay to see the falls.
Barbara R - Jul 2022
Algehele gradering
We camped at Augrabies Valle. It was a lovely overnight campsite and well priced.
Marina B - Jun 2022
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang, en is professioneel aangewys na ons oornagplekkie.
Conrad H - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker ou herinneringe van 'n plaashuis.
Louis C - Mei 2022
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en bekostigbaar.
Lees meerEunice S - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en wonderlike diens. Naby die valle.
Sakkie O - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker stil, groot vertrekke wat pragtig uitgelê is. Beslis die moeite werd.
Charise C - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful and close to the falls.
Tina T - Nov 2021
Algehele gradering
Very chilled and relaxed.
Elsabe W - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Lekker stil en rustig
Elmo D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en wonderlik.
Colleen O - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful, beautiful, spacious rooms.
Petro S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en baie lekker gekuier.
Dirk V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Elsie S - Aug 2021
Algehele gradering
We as a group enjoyed the 1 night stay and had a lovely braai.
Hennie B - Jun 2021
Algehele gradering
Brilliant!
Gail L - Mrt 2021
Algehele gradering
The stay was wonderful and refreshing.
Ria V - Mrt 2021
Algehele gradering
Hoogs tevrede.
Hannelie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met baie mooi kamers.
David M - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was besonder aangenaam.
De Clercq M - Feb 2021
Algehele gradering
Absolute plesier.
Louisa V - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Peter K - Feb 2021
Algehele gradering
Hartlike hoflikheid. Mercia besonder behulpsaam.
Lees meerHendrico C - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gastehuis.
Esna T - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Valentine S - Feb 2021
Algehele gradering
Friendly staff, very accommodating. Facility spacious and tastefully decorated. Very comfortable stay.
Elsabe M - Feb 2021
Algehele gradering
Uiters genotvolle ervaring van begin tot einde.
Lees meerDaniella D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie baie beïndruk met die gastehuis!
Andrea S - Des 2020
Algehele gradering
The stay was lovely.
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Hans S - Nov 2020
Algehele gradering
Lushof in dor wêreld.
Tina J - Nov 2020
Algehele gradering
Convenient location close to Augrabies Falls Park.
Lees meerStuart S - Sep 2020
Algehele gradering
Loved our stay in this guesthouse.
Marinda L - Sep 2020
Algehele gradering
Ontspanne omgewing
Carel V - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, ruim, netjies en skoon.
Caryn M - Sep 2020
Algehele gradering
It was absolutely lovely in this sparkling clean guesthouse, very close to the Augrabies Falls National Park. Wonderful facilities. Wish we could have stayed longer.
Riana D - Feb 2020
Algehele gradering
Kon nie vir beter kamer vra nie. Wonderlike diens ontvang van Marguerite. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help om 'n heerlike naweek te geniet. Sal vir seker weer daar bly en by vriende aanbeveel.
Roelof K - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, goed, mooi.
Elizabeth N - Jan 2020
Algehele gradering
A wonderful stay.
Rick E - Jan 2020
Algehele gradering
Marvelous experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflike ervaring.
Goed toegerus met 'n heerlike swembad naby die waterval.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stephanus W - Jan 2020
Algehele gradering
Briljant.
Alma D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Definitief aanbeveelbaar.
Verena M - Des 2019
Algehele gradering
Heel gerieflik en gemaklik.
Glen E - Des 2019
Algehele gradering
Convenient, large and comfortable.
Lees meerBaba V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Daleen M - Sep 2019
Algehele gradering
Stil en rustig en naby die valle.
Johanna Susanna Labuschagne L - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstaande akkommodasie en ontvangs was warm. Veiligheid baie goed.
Else V - Aug 2019
Algehele gradering
Absolutely the best place we stayed at.
Lees meerDenise S - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig.
Elize T - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige, veilige, aangename verblyf.
Jacques B - Aug 2019
Algehele gradering
Regtig ruim en netjies met alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar.
Monika V - Aug 2019
Algehele gradering
Van die beste gastehuise wat jy sal kry.
Alison J - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was n veilige, fantastiese ervaring.
Heinrich C - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasmagories.
Mathilda M - Apr 2019
Algehele gradering
Safe, clean and secure stay.
Gerolene S - Apr 2019
Algehele gradering
Great location.
Lees meerMax O - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker!
Anton L - Jan 2019
Algehele gradering
Good place to stay to visit he falls
Carla P - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig en uitstekend toegerus.
Jan D - Sep 2018
Algehele gradering
Aan alle verwagtinge voldoen en dalk meer.
Andre D - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Marilize V - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Pieter V - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Lynette V - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Lees meerAlta S - Mei 2018
Algehele gradering
Die plek was baie oulik en groot leefarea. Dit was ook nabygeleë aan die valle.
Ria S - Mei 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf en vriendelike ontvangs!
Piet V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese fasiliteite.
Maureen V - Apr 2018
Algehele gradering
Goed, netjies.
Lees meerLourens M - Apr 2018
Algehele gradering
Perfeksie in alle aspekte.
Maryke B - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Rianda L - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Jana V - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Attie D - Feb 2018
Algehele gradering
Wat jy sien is wat jy kry!
Cheryl S - Feb 2018
Algehele gradering
Clean, beautiful accommodation
San-marie K - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en mooi plek, was lekker om daar te kon bly!
Roeline M - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en gerieflik vir ons, die gastehuis is gerieflik en netjies.
Lees meerEricka V - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie, vriendelike personeel.
Sandra T - Okt 2017
Algehele gradering
Die afgelope 2 weke het ons in verskeie gastehuise oorgebly en Augrabies Valle Guesthouse was ons gunsteling!
Kabelo D - Okt 2017
Algehele gradering
The place is safe to stay at and the staff are super friendly. I'm planning to visit again next year.
Nico N - Okt 2017
Algehele gradering
So lekker dat ons nadat ons die verblyf gesien het vir 'n verdere dag bespreek het.
Amanda H - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en naby aan die valle.
Jan M - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Petro S - Aug 2017
Algehele gradering
Huislik en vriendelik.
Thelma O - Aug 2017
Algehele gradering
We had a very pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf gehad.
Alles skoon en netjies en die geriewe was baie goed. Goed toegerus vir selfsorg, pragtige omgewing. Personeel was baie behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Irene W - Aug 2017
Algehele gradering
It is lovely spacious accommodation.
Fred B - Aug 2017
Algehele gradering
Ruim, netjies, skoon.
Derik En Estelle P - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Nico M - Jul 2017
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Hendrik K - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike en gasvrye diens.
Morgan B - Jul 2017
Algehele gradering
Beste.
Lize B - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Corrie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie skoon.
Gerrit Johannes C - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Netjiese selfsorg eenheid met al die benodighede byderhand.
Willem D - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, kamers was skoon en netjies.
Augrabies Valle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! Ons is tans besig om die lugreëlings te vervang met nuwes. Ons strewe om net verder te verbeter en die beste vir ons gaste te bied. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Augrabies falls guesthouse.
Gerhard C - Jan 2017
Algehele gradering
Skoon, stil, veilige en rustige verblyf.
Lees meerCathy S - Jan 2017
Algehele gradering
Daar heers 'n rustige atmosfeer, omring deur wingerde en granaat plantasies en dis pragtig netjies!
Karien W - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Johan M - Des 2016
Algehele gradering
"Fantasties"
Suzette L - Des 2016
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies.
Marzelle O - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig, gasvry en vreeslik gerieflik.
Cheryldene E - Des 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Etienne R - Des 2016
Algehele gradering
Oase in die woestyn.
Suzann B - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderlike sprokie wittebrood verblyf.
George W - Sep 2016
Algehele gradering
Skoon en gerieflik. Goeie beddens en linne.
Liezel D - Sep 2016
Algehele gradering
'n Klein juweel met luukse geriewe. Alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak, is in plek.
Margie D - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en skoon.
Willie P - Aug 2016
Algehele gradering
Ruim, skoon kamers - die naaste wat mens kan kry aan die Augrabies-valle sonder om in die park self te bly.
Chris K - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Ek sal volgende keer nie na 'n ander plek gaan nie.
Gerda K - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Nicus D - Aug 2016
Algehele gradering
Was baie lekker en aangenaam.
Danie J - Aug 2016
Algehele gradering
Ontspanne en huislik.
Francois J - Jul 2016
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, alles kraakvars en nuut.
Susan R - Jul 2016
Algehele gradering
Baie, baie netjies en fantasties goed ingerig.
Pieter D - Jun 2016
Algehele gradering
Kampering is basies maar gemaklik.
Marianna V - Jun 2016
Algehele gradering
Stil en rustig.
Hottie O - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Peter H - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Johan S - Sep 2015
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby aan die Augrabiese Valle.
Cor And Martie O - Aug 2015
Algehele gradering
Nice place, beautiful surroundings and nearby Augrabies.
Juan B - Aug 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed ingerig.
Ben M - Aug 2015
Algehele gradering
Aangenaam en netjies. Die eenheid beskik oor alles wat mens nodig het!
Mariette M - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Manie B - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Danie S - Aug 2015
Algehele gradering
Aangenaam en pasklaar vir oornaggebruik.
Frik S - Aug 2015
Algehele gradering
Dit is baie netjies en skoon.
Maggie B - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Natascha B - Mei 2015
Algehele gradering
Vriendelike mense en 'n baie mooi plek. Dis soos om in jou eie huis te bly.
Willem N - Apr 2015
Algehele gradering
Uiters voortreflik.
Rudi E - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie mooi.
Johan N - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Etienne D - Feb 2015
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Gerrit D - Feb 2015
Algehele gradering
Heel prettig verblijf.
Eddy S - Jan 2015
Algehele gradering
Spacy and neat.
Lees meerHerman E - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye mense en 'n puik toegeruste, skoon gastehuis.
Nikki S - Des 2014
Algehele gradering
Meer as wat jy nodig het!
Louis B - Nov 2014
Algehele gradering
Alles was baie netjies en ingerig vir selfsorg.
Pieter V - Nov 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies. Goeie kwaliteit.
Corien D - Okt 2014
Algehele gradering
Great place that will definitely see me again
Johan L - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekende diens! Skoon en netjies.
Elinda M - Okt 2014
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Alex D - Sep 2014
Algehele gradering
Aangename, goed toegeruste en netjiese verblyf in 'n baie mooi omgewing.
Lees meerLouis M - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlike ruim en skoon geriewe.
Jacobus K - Sep 2014
Algehele gradering
Ons was twee aande daar.
Martin L - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Barry K - Aug 2014
Algehele gradering
Lovely facility, clean and well equipped.
Boet B - Aug 2014
Algehele gradering
Goeie ligging!
Pattie R - Aug 2014
Algehele gradering
Die verblyf was absoluut uitstaande!
Des S - Aug 2014
Algehele gradering
Baie oulike verblyf!
Chrisjan D - Aug 2014
Algehele gradering
Stil, rustig, gerieflik en luuks.
Danie B - Aug 2014
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry, netjies, en stylvol.
Hannes S - Aug 2014
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies!
Maritha R - Jul 2014
Algehele gradering
Fantasties, net te kort.
Marianne K - Jul 2014
Algehele gradering
Smaakvol, rustig en baie, baie netjies!
Augi A - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Lize M - Jul 2014
Algehele gradering
Fantasmagories!
Anja R - Mei 2014
Algehele gradering
Stunning! A home from home!
Tommy W - Apr 2014
Algehele gradering
Baie netjies en rustig!
Willie V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker, ruim en rustig.
Heine F - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Christine V - Apr 2014
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties en die omgewing rustig!
Arné G - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Corrie B - Apr 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik met alles wat jy nodig het én uitstekende gasvryheid!
Elize S - Apr 2014
Algehele gradering
Te lekker en baie rustig! Die groen gras en groot stoep is groot pluspunt!
Marius K - Mrt 2014
Algehele gradering
Onvergeetlik, skoon, veilig, stil, geriewe van hoë gehalte, naby die valle, verkoeling 100%.
Heinrich B - Mrt 2014
Algehele gradering
Very clean, well equiped and situated next to Augrabies falls.
Charmaine V - Feb 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld! Definitief hoogs aanbeveel.
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom