- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R536, Sabie, 1260, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Hierdie 4-ster gastehuis is geleë in die pragtige Sabieriviervallei en word al sedert 1975 deur die Bohm familie besit en bestuur. By Bohm's wag absolute ontspanning in 'n malariavrye-gebied op jou. Bohm's se ligging is ook baie sentraal - naby die Kruger Wildtuin en Blyderivier-canyon en net 45 minute se ry van KMIA-lughawe in Mbombela (Nelspruit) af.
Verblyf is beskikbaar in dubbelkamers, 2-enkelbedkamers, gesinskamers en tripelkamers. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en WiFi in.
Doendinge in die omtrek sluit fietsry, voëlkyk, hengel en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- R536, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Bohm's Zeederberg Country House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R536, Sabie, 1260, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang