+66

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 456 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Attie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Netjiese & skoonste oornagakkommodasie wat ek in 'n baie lang tyd teëgekom het. Bakgat blyplek is wat my betref die beste oornag akkommodasie wat daar is in en om Beaufort-Wes. Ek sal nie sommer weer enige ander plekke daar oorweeg nie. Het fantastiese diens gekry. Alles is baie mooi skoon en netjies. Dit voel sommer lekker om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties. Wonderlik soos altyd Ons oorslaap plek altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantasties. Die eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Goed georganiseerd, super netjies, alles wat jy nodig het! Ons het baie lekker gebly by Bakgat Blyplek! Netjies, alles wat jy nodig het, gerieflik en so goed georganiseer deur die eienaars. Perfekte oorstop plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Best place to overnight in Beaufort West. We've had many pit stops in Beaufort and this was by far the best. Easy check-in, big place, very, very clean, safe parking and just overall a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
1 nag
5.0
Apr 2026

Comfortable and welcoming, thank you! Beautiful accommodation, comfortable beds, and all you need for an overnight stay. Bonus that there is firewood, matches and firelighters available, so enjoyed our braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

It was exceptionally good. Definitely visiting the place again. The place is exceptionally clean and check-in was easy. It's beautiful and better than in the pictures. 5 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie netjies en gerieflik. Was baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Bakgat'ste in Beaufort-Wes! Sjoe, Bakgat Blyplek is presies dit: bakgat! Het al ons verwagtinge oortref! Uiters netjies en vyfster ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 456

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7A and 7B New Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNDFhOWZkLWNjZmItNDRmZS05N2E5LWM0NjU5ZDllYTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 456 5 1 5 7A and 7B New Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.34346 22.580675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang