-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Christaan en Cornel Bekker nooi jou hartlik uit om 'n bakgat vakansie in hul nuwe selfsorg-eenhede te geniet!
Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n leerbank, moderne eetkamerstel, lugversorging en DStv (volledige pakket met Explora) op 'n HD Plasmaskerm-TV. Die kombuis is volledig toegerus met die nuutste en beste toerusting. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Albei kamers het ingeboude kaste, 'n spieëltafel, matte, gordyne wat die son uitblokkeer en lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kluis vir jou besittings. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n instapstort, bad, wasbak en toilet.
Elke eenheid het 'n braai en onderdakparkeerplek vir 2 motors. Daar is 'n gesellige agterplaas
Ons bied gratis WiFi, perkallinne, klankdigte vensters, DStv (volledige pakket met Explora), sekurtieitshekke, laserstrale en gewapende reaksie en braaigeriewe. Daar is 3 restaurante 150 m van ons af: Spur, Wimpy en Nieuveld Restaurant. Ons spesialiseer in Karoo-gasvryheid.
Kom geniet die professionele diens en die bakgat-ervaring wat ons akkommodasie jou sal bied.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Bakgat Blyplek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom