LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bakgat Blyplek | LekkeSlaap
+66

Bakgat Blyplek

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 218 resensies vir Bakgat Blyplek
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow wow wow.

Surely there cannot be a better place to stay in the Karoo. Felt like a VIP. Will recommend to anyone.

Frederick D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende fasiliteite en vriendelike diens van die Bekkers het ons verblyf baie aangenaam gemaak.

Wat vir ons uitgestaan het, was die aandag wat aan die kleinste detail geskenk word. Bakgat Blyplek het al ons verwagtinge oortref en Christiaan en Cornel kan met reg trots wees!

Ben V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus na reis vanaf Johannesburg na Kaapstad!

Hierdie was nou die derde keer dat ons oorslaap by Bakgat Blyplek op reis vanaf ons kinders en kleinkinders in Johannesburg terug na ons woning in Bellville. Telkens is ons verras met die aandag aan detail wat hierdie lieflike verblyf bied. Met die sneeu op die berg net buite Beaufort-Wes en die ysige koue het ons die elektriese kombers geweldig waardeer. Hierdie is nie net 'n Bakgat Blyplek nie, dit is 'n Blyplek duisend!

Elsabé V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het spesiaal van Bellville af gery om weer daar te slaap.

Dis vir ons 'n heerlike bederf om by Bakgat te kom. Wens die plek was nader aan Bellville!

Maureen V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Stylvol. Bekostigbaar.

Puik. Puik. Puik. Soos altyd. Baie dankie vir die beste oornag in Beaufort-Wes.

Carel D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie en diens.

Het nog nie beter selfsorg as dít beleef nie.

Niki B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki B
Gesin met klein kinders

Ons het hier oornag op pad terug Kaap toe.

Die plekkie was baie skoon, netjies en gemaklik. Ons is 'n gesin van 3 en dit was lekker dat daar 2 slaapkamers en badkamers was asook 'n aparte sitkamer met eetkamertafel en kombuis.

Pieter D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Besigheidsreis

Netjies, ruim, waarde vir geld.

Kan die verblyf aanbeveel. Sakl weer by Bakgat oorslaap.

Bronwyn L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn L
Gesin met klein kinders

Value for money and family friendly.

Easy check-in, close to main road, quiet, clean, hot water, towels, electric blankets and nicely decorated.

Theunis D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige en netjiese verblyf. Kan dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Die gasheer het baie moeite gedoen om die verblyf-ervaring iets besonders te maak. Daar is aan alles gedink om jou tuis te laat voel. Uitstekende reëlings rakende aankoms- en vertrekprosedure sonder enige interaksie met personeel. Gebou en toebehore baie netjies en puik instandgehou. Sal beslis weer daar tuisgaan. Bakgat geriewe.

Paul V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met vriende

Gerieflike, veilig, skoon en netjiese fasiliteit. Hierdie is die tweede keer wat ons tuisgaan by Bakgat en sal beslis weer en weer daar tuisgaan.

Puik diens was nog altyd aan die orde van die dag. Hierdie fasiliteit is uitstekend. Ek sal dit op enige dag ’n 5 ster klasifiseer. ’n Wonderlike ervaring.

Zelma V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Chrisjan en Cornel julle het beslis die wenresep daar. Fantastiese, skoon verblyf. Julle het aan alles gedink om ons verblyf vyfster te maak. Ons het al voorheen daar oorgeslaap en sal definitief weer. Definitief 'n pluimpie in julle hoed.

Benji S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benji S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantastiese ervaring!

Aangenaam verras deur die hoë kwaliteit van die fasiliteite en diens! Sal beslis weer van Bakgat Blyplek gebruik maak, en sal ander hiernatoe aanbeveel.

Niccy J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niccy J

Lieflike skoon en netjiese oornag woning oppad Kaap toe

Die eenheid was netjies, skoon en modern. Waarde vir geld is uitstekend. Sal gemaklik daar kan bly vir 'n jaar! Net een ster af vir die ligging-verkeer op die N1 om die sirkel kan sommige mense pla.

Lureen H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lureen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar is baie vriendelik, beslis die moeite werd na so 'n lang rit.

Baie netjiese plek, ons het net oornag daar vir 'n begrafnis, maar sal beslis Bakgat aanbeveel.

leon & ilse l - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
leon & ilse l
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Sal beslis aanbeveel - het heerlik gebly en sal beslis weer daar bespreek.

Eloise H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie gerieflike inboek en beste dienste wat ons in 'n lang tyd by 'n oornag plek gekry het.

Johandi S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi S
Saam met vriende

Absoluut waarde vir geld!

Is luukse verblyf en is lekker naby aan restaurante. Kommunikasie van Bakgat is bakgat! Sal weer daar gaan bly.

Ben V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlk oorgeslaap! Wens ons kon langer bly!

Uitstekende verblyf met aandag aan detail. Al wat ons gemis het was beskuit saam met die oggendkoffie!

Jolene B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf en vriendelike diens.

Diens was uitstekend en baie professioneel. Die huis was baie skoon, netjies en als wat mens nodig het daar.

Arita C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit is 'n stunning plek, daar is tot op elke punt gedink aan wat mens mag nodig hê. Alles topgehalte. Al die ekstras (braaihout, Blitz, skoonmaakmiddels, tissues, en dit was alles daar). Absoluut stunning, vyf sterre is eintlik te min. Hulle plek staan uit soos 'n paal bo water. Sal beslis dit aanbeveel vir enige iemand.

Marius R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Gesin met tieners

Reg lekker aangename akkommodasie.

Ons het fantasties gebly hoogs aanbeveel. Die gasheer het aan alles gedink.

Justin L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L
Enkelreisiger

Perfect.

Apartment was very clean and tidy. The owners have thought of everything to ensure your stay is as comfortable as possible. Will definitely stay there again!

Andrew J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect booking.

We were really surprised with the booking we made: it was perfect. I am sorry that we did not get to braai some lamb at bakgat Blyplek as the facilities provided were first class. We were very happy and will book with you every time. We have tried and stayed at many places over the last 10 years in Beaufort West, but not like this. Well done and you deserve 5 stars.

Hannes V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, netjies, skoon, veilig en lekker om te onspan na lang dag van ver ry!

Baie netjiese en luukse verblyf. Goed toegerus. Al die meubels en toestelle in baie goeie toestand. Effektiewe toegangsbeheer en baie veilig. Lekker braaiarea en genoeg hout. Stapafstand van 'n paar lekker eetplekke.

Danie M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Gesin met tieners

Great location, great value.

The place is spotless, spacious and great value for money. Within walking distance of 3 restaurants. The owner is very helpful and forwarded all the check-in instructions before arrival. Will for sure stay here again.

Cindy S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met tieners

Stunning.

This is a stunning place. Very spacious and very, very clean. Our stay was most enjoyable and I can definitely recommend Bakgat Blyplek to anyone staying over in Beaufort West.

Marietjie M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Enkelreisiger

Was 'n wonderlike ervaring en ruskansie.

Alles was mooi netjies en die plek is keurig gemeubileerd. Kon lekker ontspan.

Michael J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Gesin met tieners

Heerlike oornagverblyf vir die langpad Kaap toe.

Ons het heerlik hier oorgebly en dis nou werklik 'n Bakgat Blyplek! Smaakvol ingerig met baie ruimte, veilige parkeerplek, vriendelike ontvangs en binne loopafstand van die eetplekke.

Johan M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Goeie waarde vir geld en het alles wat jy nodig het en nog meer. Sal beslis weer 'n draai maak!

Mitzi H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en vriendelike diens!

Die gemak en welstand van hulle gaste is vir hulle belangrik. Dit is soos 'n huis weg van jou eie huis.

Hercules N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topklasverblyf in Beaufort-Wes binne bereik van Karoo Nasionale Park en ander juwele in die Nuweveldsbergomgewing.

Bakgat Blyplek is presies dit: 'n bakgat-blyplek in Beaufort-Wes. Van die vriendelike ontvangs af tot en met die vertrek is die verblyf net plesier en gerief. Dit is beslis van die beste verblyf-op-pad wat mens kan kry: alle toerusting en fasiliteite wat mens mag nodig kry, is net daar vir jou om te gebruik en te geniet. 'n Eie braaiplek met hout, aanstekers en rooster, afslagkoepons by 4 Sheep Restourant (as die weer daarna vra), swembad, lugversorging, twee badkamers, volle DStv Explora- en WiFi-toegang - alles ingesluit in die billike tarief. Baie dankie vir die voorreg om in dié blyplek te kon bly.

I-rené B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
I-rené B
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay.

Bakgat Blyplek is a great place to stay at, we have stayed here twice now and have not been disappointed with anything as of yet. Would definitely recommend.

Zenichka F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenichka F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, ons sal enige tyd weer gaan.

Dit was net 'n oornagplek, maar ons het gesê ons sal weer gaan en sommer vir 'n paar dae. Dit was skoon, baie goeie kliëntediens, en die ekstra goedjies wat Bakgat doen om mens tuis te laat voel is net wow! Baie dankie, Christiaan.

Alviro M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alviro M
Gesin met klein kinders

Dit was regtig 'n lekker plek.

Baie rustige plekkie.

Johan M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende ligging, baie ruim, moderne en blinkskoon akkommodasie. Smaakvol gemeubileer en ten volle toegerus met baie aandag aan detail, insluitend die kombuis en die moderne badkamers. Die kommunikasie vanaf bespreking tot aankoms was uitstaande. Hoogs aanbeveel vir enige reisiger, dit is eintlik hartseer as mens net oornag en nie die eenheid vir langer kan geniet nie!

Beyers S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bakgat blyplek. Is vir seker my eerste keuse in Beaufort-Wes. Ek sal dit vir almal aanbeveel!

Baie lekker, vriendelik, mooi en skoon. Sal dit vir seker weer doen.

Marius B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bakgat!

Was meer as wat ons verwag het! Veilig, netjies en keurige uitleg.

Bertus H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf met alles wat jy nodig het.

Bakgat Blyplek is baie meer as net 'n oornag in die Karoo. Dit is luuks, baie veilig en grootliks buite die geraas van die vragmotors. Ons sal Bakgat Blyplek definitief aanbeveel! Ons gaan weer terug!

Madelyn B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn B
Saam met vriende

Perfect value for money.

Perfect property if travelling 8 or less people. Will always return. Friendly host. Great outdoor space. Modern features.

Carola M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola M
Saam met vriende

Van baie hoë standard, netjies en gesellige plekkie.

Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Jeanne M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyf-ster akkommodasie teen 'n begrotingsprys.

'n Juweel van 'n plekkie: kraakskoon, nuwe moderne toegeruste kombuis, nuwe moderne badkamers, ruim en gerieflik ingerig met baie aandag aan detail en klein luukses. Kan dit net aanbeveel.

Marisca E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca E
Saam met vriende

Baie gerieflik. Huis is baie netjies ingerig. Eienaar gee aandag tot op kleinste detail. Baie lekker gekuier!

Huis is pragtig ingerig. Die badkamer asemrowend. Jy moet letterlik net kos en jouself saamvat! Daar is aandag geskenk aan elke laaste detail. Dit het gevoel asof ek by ’n familie huis kuier. Geen klagtes of ongeriewe nie. Hele huis is geventileer met lugversorging. Badkamers baie stylvol en netjies. Algeheel ’n 10/10 ondervinding!

Amelda A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Bakgat Blyplek doen sy naam gestand, dit is regtig 'n bakgat blyplek. Ons was maar skepties oor verblyf in Beaufort Wes, maar is glad nie spyt dat ons hier oornag het nie. Ek sal dit regtig aanbeveel.

Helgaard M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgaard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, skoon, kwaliteit, ruimte en volledig.

Die standaard waaraan alle oornag-/vakansieakkomodasie gemeet moet word! Hierdie plek bied absoluut onge-ewenaarde waarde vir geld. Alles binne in is van die beste kwaliteit en spreek van goeie smaak. Daar is ruimte en spasie en mens kan heerlik ontspan na 'n lang reis. Absoluut die toppunt van soveel plekke waar ons al oorgebly het. Bakgat inderdaad!

Ben V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel in die Karoo!

Dit was vir ons 'n baie aangename ervaring om oor te slaap by Bakgat Blyplek. Die blyplek is pragtig! Daar is duidelik baie aandag gegee an die kleinste detail. Ons was verras met klein maar belangrike verrasings - soos decaf koffie! Ons het die afslag koepon vir 'n ete by 4Sheep geweldig waardeer. Hierdie eetplek is nog 'n Karoo juweel! Bakgat Blyplek sal ons beslis weer sien! 3 C's vir Bakgat Blyplek: "Classy, Clean and Comforting"!

Mari-lize M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lize M

Netjies , Veilig en Pragtig

Pragtige , Veilige plek . Jy is baie naby aan die hoofpad met Eetplekke stap afstand. Vir ons wat net oornag het was daar alles wat jy kan nodig kry. Ek gaan defintief die naam onthou as ek weer moet oorslaap oppad Kaap toe.

Martin K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Afslag op ete 'n bonus

Adele D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Gesin met klein kinders

Uitsonderlik rustig en luuks.

Dit was 'n heerlike ervaring. Ons sal definitief weer daar slaap! Dankie vir 'n wonderlik aand, eetplek, atmosfeer en gasvryheid.

Ridduwan H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ridduwan H
Saam met vriende

Huis web van die huis af..!

Baie netjies verblyf. Alles was perfek. Diens uitstekend...! Beslis n baie Bakgat Blyplek...!!!

Piet S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Enkelreisiger

Uitstekende diens.

Bakgat Blyplek het die regte naam gekies wat pas by die diens wat jy kry. Uitstekend.

Wida C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtig, luuks en baie netjies.

Mariaan P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P
Gesin met klein kinders

Lekkerste plek ooit.

Eienaar vriendelik wn gasvry. Beste gastehuis waarin ons nog gebly het. Puik!

Lettie L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies en skoon.

Fantastiese plek om te gebruik!

Andrea B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B

Dit was fantasties. En die akkommodasie self het ons verwagtinge oortref.

Ons was 'n groep susters. En ons het baie veilig gevoel. Niemand het ons gepla en dit het voorsien in ons basiese benodigdhede.

Hannes E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inderdaad bakgat.

Ons het die afgelope drie jaar in baie soortgelyke oornagplekke oorgebly. Hierdie is ongetwyfeld die heel beste. 6-ster. Alle kriteria van toepassing by verre oortref. Geluk aan eienaars met hierdie juweel geskep.

Chantal A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal A
Gesin met tieners

Pragtige plek, goeie gashere.

Die kragopwekker en lugversorging tydens beurtkrag was wonderlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning place, great hosts.

Air-conditioned with generator during loadshedding, this us was superb.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Reinette L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette L
Gesin met tieners

Puik oornagverblyf in Beaufort-Wes!

Woonstel is modern, ruim, netjies en baie smaakvol gemeubileer. Dit het ons verwagtinge oortref. Bakgat is inderdaad die regte benaming!

Dirk Frier C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Frier C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Luukse ruim eenheid met alles wat nodig is. Sal definitief weer hier oornag.

Johannes V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Aangenaam verras met die verblyfplek.

Selfsorg eenheid is toegerus met alles wat nodig is om jou te laat voel asof jy by jou eie huis is, selfs braaihout en aanstekers vir die braai. Sal definitief weer daar oorslaap.

Louise V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Indrukwekkend.

Bakgat het ons verwagtinge oortref! Baie luuks met alles wat jy nodig het en nog meer!

Melanie K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Wonderlike waarde vir geld. Geriewe is uitsonderlik goed.

Fanie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Gesin met tieners

Heerlik gerus!

Baie netjies en goed toegerus. Ons het welkom gevoel en lekker gerus vir die volgende dag se reis!

Christoff V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff V
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag plek met klein kinders.

Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Eenheid pragtig uitgerus met alles wat benodig word.

Jan M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Gesin met klein kinders

Bakgat, alles was net bakgat.

Vandat ons daar aangekom het totdat ons vertrek het was alles tops, geen negatiewe of selfs 'n aanbeveling waarop verbeter kan word nie, alles was bakgat.

Marcia V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Waarde vir geld. Super cool.

Blane S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie netjies, kompleet met alles. Presies soos jou eie huis. Die plek is bakgat!

Maureen V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met vriende

Puik Bakgat puik!

Alles was puik. Ons het heerlik geslaap. Beddens puik. Netjies. Skoon. Veilig. Goeie diens. Baie dankie.

Kassie G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het is daar, tot die klein dingetjies soos botteloopmaker en vuuraansteker.

Moenie huiwer nie, hierdie is die plek om te bespreek vir jou peace of mind-oornag.

Koos T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, veilig, klinies en sprankelend skoon met 'n wonderlike gasheer.

Bakgat is sommer 'n baie bakgatplekkie om oor te bly. Die eenheid is ruim en smaakvol gemeubileerd, asook baie veilig, netjies en sprankelend skoon. Christiaan is 'n baie aangename en vriendelike gasheer en ons sal beslis weer terugkom. Het dit alreeds sterk aanbeveel tussen vriende.

Jan O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, gemaklik en ruim.

'n Pragtige plek so goed as jou eie huis met alles wat jy nodig het. Ons gasheer het gereeld kontak gemaak en persoonlike aandag gegee. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Piet S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ten volle toegerus en word aanbeveel vir oorbly op Beaufort-Wes.

Morne B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Gesin met klein kinders

Baie teleurgesteld.

Het twee aande oorgeslaap, baie mooi, skoon en veilige plek. Groot probleme met beddens gehad hulle is basies voos gelê. Ons liggame is so seer na die naweek. Ek het Vrydagnag opgestaan om te kyk of ons nie matras kan omdraai, maar dit het ook nie gehelp. Het Saterdagaand in die ander kamer gaan slaap, maar dit was net so erg. Advertensie se ook koninggrootte-bed, maar dit is 'n koningingrootte-bed. Het onder eienaar se aandag gebring, maar hy sê mos dat hy nie almal kan akkomodeer. My bed by my huis is 10 keer beter. Matrasse is so pap dit kraak skoon as jy op die bed beweeg, as jy opstaan dan bly jou liggaamsvorm op die matras.

Marc B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc B
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Moderne en skoon verblyf met al die geriewe wat jy nodig het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very neat and spotless.

Modern and spotless accommodation with all amenities you will ever need.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Georgette V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgette V
Gesin met tieners

Love die plek.

Het soos my eie huis gevoel. Baie goed ingerig en netjies. sal beslis weer daar oorbly.

Christel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Gesin met tieners

Veilige, netjies en skoon, rustige verblyf op Beaufort-Wes.

Uitstekend geleë, Veiligheid is puik, veilige parkering agter hekke. Warm ontvangs deur eienaar, Christiaan. Woonstel is puik ingerig en keurig versier. Goeie kwaliteit beddegoed en artikels. Baie rustig en ontspanne atmosfeer. Buitebraai en ontspan-area. Swembad vir somertyd. Binne loopafstand van Spur/Wimpy/4Sheep restaurant.

Brian B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Baie netjiese verblyf met goeie sekuriteit. Die aandag aan detail het uitgestaan. Sal graag weer hier bly.

Annelise H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise H
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goed ingerig.

Baie mooi en skoon plekkie. Baie goed ingerig. Ons het nie die eienaars persoonlik ontmoet nie wat bietjie sleg was. Ons sou baie graag persoonlike kontak met hulle wou gehad het. Bietjie onpersoonlik gewees.

Stella S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella S
Gesin met klein kinders

Attention to detail - nie net 4-ster-gehalte nie, hier kry jy daai ietsie ekstra.

Bakgat Blyplek is ruim met pragtige binneversiering. Als wat jy nodig het is daar en die eenheid is so uitgelê dat jy nie hoef te soek na wat jy nodig het nie. Baie gerieflike inboek- en uitboekfasiliteit wat die lewe maklik maak. Sien uit om weer daar te gaan oorbly.

Robert E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert E
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie netjies en goed toegerus. Beslis een van my eerste keuses sou ek weer op Beaufort-Wes wil oornag.

Christelle H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle H
Gesin met klein kinders

Ongelooflik gerieflik, mooi ingerig en super skoon en netjies!

Het vir een aand oorgebly, en sal beslis 110% aanbeveel! Luuks ingerig en beslis die heel skoonste verblyf ooit! Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik. Dankie, sal beslis weer kom oorbly!

Anne-marie H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster-verblyf!

Wat 'n wonderlike verrassing toe ons by die pragtige eenheid instap. Dit het gevoel soos 'n 5 ster-hotel! Daar is alles en meer as wat jy nodig kan kry. Alles is net van die beste standaard en met baie fyn smaak gedoen! Die verblyf is baie luuks en skoon! Baie dankie en geluk aan Christiaan-hulle met die pragtige plek! Ek sal dit te sterkste vir almal aanbeveel!

Marion F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion F
Gesin met klein kinders

Bakgat is bakgat!

Baie skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het. Baie vriendelike diens!

Charlotte D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Dit was rêrig bakgat!

Wonderlike plek om te bly. Alles wat jy nodig het, en nog meer, sal jy daar kry. Sal definitief weer daar tuis gaan. Dit was rêrig groot plesier om daar te kon oornag.

Piet S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie gasvry en uitstekende akkommodasie.

Theresia B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en ideaal geleë.

Het gerieflike blyplek gesoek vir 4 mense vir een aand en veilig genoeg om nie als uit die kar hoef te haal nie. Was nogal verras om soveel gasvryheid te sien. Mooi, skoon en ideaal geleë.

Themba M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba M
Gesin met klein kinders

A home away from home.

Spacious, high quality furnishings and a very hospitable owner.

Olivier B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivier B
Saam met vriende

Al jou oornagbehoeftes op een plek.

Die Bakgat Blyplek is 'n plek wat ek sal aanbeveel vir enigiemand. Sal vir seker weer hul as my eerste opsie vat vir akkommodasie.

Jeandri F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n uitstekende blyplek, sal dit enigetyd vir iemand aanbeveel, het baie daarvan gehou.

Bakgat Blyplek is asemrowend.

Johnathan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnathan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ontvang en netjiese verblyf, alles wat hulle sê en meer.

Eienaar het in kontak gebly met ons op ons reis ons was baie goed ontvang, sonder bespreking gevra of ons met terugkom weer daar kan bly en hy het vir ons 'n plan gemaak, sal Bakgat Blyplek enige tyd aanbeveel. Baie gelukkige mense van Bloemfontein.

Theunis B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B

Skoon met groot woon-area.

Die blyplek was baie skoon en gerieflik.

Amelia S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Saam met vriende

Uitstekende waarde.

Bakgat Blyplek is 'n absolute uitstekende opsie vir oorbly in Beaufort Wes. Die eienaars is vriendelik en die fasiliteite is van uitstaande gehalte. Ons sal nooit weer by enige ander blyplek aanklop as ons in die omgewing is nie. Die eenheid voel werklik soos 'n huis van die huis af en het alles wat 'n mens nodig het om jou verblyf gemaklik en aangenaam te maak. Hierdie is vyfsterverblyf op sy beste. Die foto's is 'n ware weergawe van wat jy kry as jy daar aankom.

Lezanne S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne S
Gesin met klein kinders

Heerlik- veilig en netjies.

Heerlik, veilig, netjies, goeie ligging.

Johan D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Dit was 'n baie skoon en netjiese plek.

Die personeel was vriendelik. Was beïndruk met die stilte in die huis. Dit was baie gerieflik. Sal wel weer in die toekoms van julle gebruik maak.

Wilna L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het slegs daar oornag. Dit was stil en rustig.

Alles wat 'n mens nodig het. Baie luuks en netjies.

Linda L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n treffer om by tuis te gaan. Uitstekend!

Van die ontvangs tot by die vertrek na ons volgende bestemming, was dit net 'n plesier om by hierdie pragtige oornag gastehuis te bly. Ons was baie in ons skik met Bakgat Blyplek en sal dit verseker aan beveel. Puik!

Willie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Kan dit regtig aanbeveel.

Die woonstel was baie skoon. Heerlike beddens en totaal uitgerus.

Amanda A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A
Gesin met klein kinders

Die akkommodasie is luuks en het alles wat ons nodig kon hê.

Dit is baie netjies en luuks gemeubeleer. Daar is baie spasie en mens voel nie asof jy in 'n hokkie is nie. Die klankdigte vensters het verseker dat ons 'n lekker nagrus gekry het.

Johan E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Gesin met tieners

Baie luuks en skoon met goeie ameublement toerusting.

Baie goeie keuse gewees. Skoon en netjies met topklas toerusting. Baie DStv-kanale om van te kies.

Mariska F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F
Gesin met tieners

Fantasties, netjies en baie skoon.

Eienaar het ons by die hek ontvang met aankoms. Vriendelik en baie gasvry. Verblyf baie luuks en skoon, alles wat jy benodig. Baie dankie vir heerlike verblyf!

Hercules V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, netjiese en gemaklike verblyf.

Ons sal Bakgat definitief weer besoek en ook aanbeveel vir ander. Dit was baie skoon en netjies en ons was vriendelik ontvang.

Chantal A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal A
Gesin met tieners

Uitstekend, wat 'n lieflike plek met goeie gashere!

Die mense het 'n hawe gebied na 'n lang dag op die pad, die lugversorging was 'n wenner. Hulle plek is silwerskoon en veilig met parkeerplek op die perseel in een van die beste plekke op die webtuiste. Ons sal definitief terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent, what a stunning place, with super hosts!

The people provide a haven after a long day on the road, the aircon was a winner! Their place is spotless, and secure, with on site parking, one of the best places the website has to offer, we will definitely be returning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ernst S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S
Gesin met klein kinders

‘n Baie lekker oornagblyplek.

Ons het heerlik hier oorgebly toe ons op pad was see toe in Desember.

Koos L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet van die beste wees in Beaufort-Wes.

Uitstekende, baie skoon en gerieflik gelykstaande aan 5-ster-verblyf.

Herman K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Veilige, ruim, waarde vir geld eenheid.

Uitstekende ligging, vriendelike ontvangs, goed toegerus. Christiaan het ook vir ons 'n verwysing na 'n restaurant met 'n afslagbewys gegee waar ons heerlik ontspan het.

Vanessa L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L
Gesin met tieners

Home away from home. With all the luxuries.

This place felt like a home away from home, including all the luxuries from home like aircons, Woolworths soaps and DSTV. Would definitely stay here again.

Christene N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christene N
Gesin met klein kinders

Baie netjies, vriendelik en lekker verblyf.

Altyd lekker om by 'n plek te bly wat netjies is. Sal verseker aanbeveel vir vriende en familie.

Rensché F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensché F
Gesin met klein kinders

Op pad Kaap toe.

Lieflike blyplek. Sal sommer elke jaar daar bly! Heerlike lugversorging en lekker baie spasie vir kinders om te hol! Kan Spur toe stap so naby is dit.

Amelda B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda B
Gesin met tieners

Bakgat is die regte woord vir hierdie blyplek.

Ons het heerlik oornag. Christiaan het ons vriendelik ontvang. Hy het 'n fietsryroete en restuarant aanbeveel wat ons behoeftes perfek gepas het. Ons sal 'n volgende keer van die goed ingerigte braaiplek en kombuis gebruik maak.

Cobus P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P
Saam met vriende

'n Aangename, gemaklike, skoon en moderne verblyfplek.

Gasvry, skoon, netjies, modern. Lugverkoeling. Genoegsame veilige parkering. Super vriendelike eienaars. Baie behulpsaam. Loopafstand van winkels en restaurante. Ideaal geleë. Ek sal definitief weer van die mooi plek gebruik maak.

Anne-marie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V

Baie netjies en veilig. Ek sal dit graag aanbeveel.

Waarde vir geld! So netjies en skoon. Ons sal weer van Bakgat gebruik maak.

Carika W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie netjies en volledig.

Louis W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Enkelreisiger

Netjies, gemaklik en baie veilig.

Hierdie was my tweede verblyf by Bakgat in 2018 en die diens, netheid en gemak van my verblyf bly top. Bakgat kan regtig aanbeveel word.

Pieter S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend.

Baie meer as wat ons verwag het.

Hendry C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie gerieflik.

Ons het Bakgat Blyplek baie geniet. Christiaan het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Pragtige selfsorg-eenheid. Geen klagtes.

Mev C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev C
Gesin met tieners

Wonderlik. 'n Stukkie juweel in Beaufort-Wes. Derrick het ons vriendelik verwelkom. Die gratis internet was 'n wenner vir die kinders. Sal die blyplek enige tyd aanbeveel.

Wonderlike stukkie hemel op aarde. Beveel aan vir enige gesin met kinders want gratis internet is 'n wenner.

Nadia S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Was so mooi en netjies. Sal enige tyd weer daar bly!

Nerina B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagverblyf.

Perfekte oornag verblyf, netjies, skoon met als wat jy sal nodig hê. Die WiFi, braaihout en filterkoffie was 'n aangename verrassing. Baie professionele en vriendelike diens.

Gerhard L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen fantasties!

Netjies, skoon, onverbeterlik, snoesig, stil, aanbeveelbaar, perfek!

Mari L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L
Gesin met tieners

Perfek.

Alles wat nodig was en meer. Uitstekende kwaliteit.

Ben V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Gesin met klein kinders

Bakgat is hulle naam en bakgat is wat hulle is.

Bakgat plek! Als is baie mooi, skoon en netjies. Ons sal enige tyd weer hier tuisgaan.

Christine G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine G
Saam met vriende

Uitmuntende blyplek met beste toerusting!

Die ontvangs was vriendelik en blyplek toegerus met die beste. Wat 'n heerlike verrassing!

Anthony S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S
Gesin met klein kinders

Dit was bo verwagting en wonderlik.

Sien sterre.

Gustav F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid