LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bakgat Blyplek | LekkeSlaap
+66

Bakgat Blyplek

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg-eenheid A
Gratis WiFi. DStv Explora met volledige pakket.
Selfsorg-eenheid B
Gratis WiFi. DStv Explora met volledige pakket.
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Belasting en Ekstras

Bakgat Blyplek kan nie verantwoordelik gehou word vir slegte weer, kragonderbrekings of enige ander faktore buite ons beheer nie. Ons het 'n kragopwekker vir noodsituasies of vir tye van beurtkrag.
Daar word verlang dat gaste die nodige reis- en persoonlike versekering uitneem om enige onvoorsiene gebeurlikheid te dek. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Kinders van 0 - 6 bly gratis en kinders van 7 - 18 betaal die volwasse tarief.
Ontbytkoepons by 'n nabygeleë restaurant is beskikbaar en kan met aankoms gekoop word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNDFhOWZkLWNjZmItNDRmZS05N2E5LWM0NjU5ZDllYTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 178 5 1 5 7A and 7B New Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -32.34346 22.580675
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!