Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 429 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Julie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lekker gebly. Skoon en netjies. Alles en meer as wat jy nodig het. Lekker ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Pragtige, koel huis vir die perfekte oorslaap! Hoogs aanbeveel. Pragtige en gerieflike huis met alles wat mens nodig het. Kraakskoon beddegoed, DStv, lugreëling en goed toegeruste kombuis. Ons het heerlik gerus in julle mooi huis sentraal geleë in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nantus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Enige tyd sal ek weer daar wees. Baie lekker, baie netjies, lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Great. 3rd time I stayed there, always a nice stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Greg F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Comfortable, clean, well-equipped and the aircon provided welcome respite. The place was quiet, peaceful, extremely clean and contained all the appliances required for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Bakgat uitgerus by Bakgat blyplek. Heerlik gebly. Stapafstand van restaurante. Lekker lugverkoeling in die huis. Alles wat nodig is om goed te rus oppad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devinia C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Awesome, safe. We loved it. Stay was great. Loved the fact that you do self-service check-in. The place is very clean and safe. The location is very well situated. Close to shops etc. and easy to get on route again. We will definitely use Bakgat Blyplek as our overnight stay when we travel again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nafisa K
1 nag
5.0
Nov 2025

Great stopover! Lovely, comfortable stay. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik skoon en ruim. Ons het heerlik oorgeslaap. Die plek is skoon, ruim en heerlik koel met die aircons in die sitkamer en kamers. Die kombuis is baie goed toegerus, alles wat ons nodig gehad het. Toegang tot die plek is ook baie maklik en verstaanbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en stil en veilig. Lieflike plek. Baie netjies. Gerieflik met alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 429

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7A and 7B New Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNDFhOWZkLWNjZmItNDRmZS05N2E5LWM0NjU5ZDllYTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 429 5 1 5 7A and 7B New Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.34346 22.580675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang