+66

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 466 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hein D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Superb. Our 2nd stay at Bakgat and the whole experience is top-notch. Compared to the other (more expensive) places we stayed en route to the Western Cape and back, Bakgat is truly 5-star. The unit was clean, beds comfortable, water hot. The attention to detail is noticeable in every aspect of the building, inside and outside. Our host ensured that there was firewood, firelighters, matches and a clean grill available to use. Even electric blankets on the beds that helped against the winter cold. Thank you for being, in our opinion, one of the best guest houses in South Africa. We can, with a clear conscience, recommend Bakgat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabian S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Wonderful. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ons het heerlik gebly saam met my ouers. Sal Bakgat definitief aanbeveel. Fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Oase in die Karoo. Lieflike, gemaklike verblyf met alles wat nodig is om te ontspan na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Alles wat jy kry is net so goed of beter as in jou eie huis! Die beste in die weste! Geen gelyke nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane N
1 nag
5.0
Jun 2026

Pragtig. Die plek is skoon, netjies en vreeslik mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Bakgat, soos die naam! Bakgat verblyf is ideaal geleë in Beaufort West, seker en baie goed toegerus. Ons was ook binne loopafstand van ons gunsteling restaurant, 4Sheep. Kan Bakgat sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderlik. Konstante hoë standaard oor die afgelope paar jaar. Elke keer as ons daar bly, is dit vir ons 'n positiewe ervaring. Skoon, netjies, goed toegerus, veilig en onderhoud is deeglik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker. Fantasties. Bakgat. Alles wat gewys word op die webtuiste is die waarheid. Ons het fantasties gebly. Verskriklikke mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Netjiese & skoonste oornagakkommodasie wat ek in 'n baie lang tyd teëgekom het. Bakgat blyplek is wat my betref die beste oornag akkommodasie wat daar is in en om Beaufort-Wes. Ek sal nie sommer weer enige ander plekke daar oorweeg nie. Het fantastiese diens gekry. Alles is baie mooi skoon en netjies. Dit voel sommer lekker om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 466

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7A and 7B New Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNDFhOWZkLWNjZmItNDRmZS05N2E5LWM0NjU5ZDllYTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 466 5 1 5 7A and 7B New Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.34346 22.580675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang