6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Club 901 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié streek staan bekend vir sy matige klimaat regdeur die jaar en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Slaapkamers twee en drie deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ysmasjien en kookgerei. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n gemaklike bank en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en die hoofstrand. Daar is 'n gas braaier beskikbaar op die balkon.
Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar asook oop veilige parkeerplek vir addisionele voertuie. Die woonstelblok beskik oor gemeenskaplike braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Club 901 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang