+164
Selfsorg in Suurbraak

Believers Destiny Getaway

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nicola B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ontsnap van realiteit. Ons kuier was heerlik en so salig. Ons kon afskakel vir 'n paar dae van die besige gejaag van elke dag en net die natuur geniet. Hulle dink werklik aan alles en alles wat jy benodig, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantasties, rustig, off grid, hot tub, staproete awesome. Absoluut fantasties. Sal weer gaan. Lekker gerus, alles wat 'n mens nodig het, is daar. Honde het dit baie geniet. Dankie, dit was superb! Off grid is die beste! Daai donkie en hot tub was die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantasties! Ongelukkig! Dit is my en my vrou se tweede besoek en ons sal weer en weer teruggaan. Die wonderlikste wegbreekgeleentheid, in die natuur! Die kaggel en donkie warmwaterbad is perfek vir die koue weer! Gepaard met die ongelooflikste eienaars en fantastiese diens! Dan is daar nog die wêreld se verskeidenheid van tuisgemaakte produkte teen merkwaardige pryse om van te kies. Die russiesouse is ongelooflik, en die Pizza's is 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Out of this world! The most amazing and romantic getaway. Almarie is super hands-on and very attentive. We loved every second.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal weer teruggaan. Fantastiese plek! Alles was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Fantastiese Paasnaweek. Meerkat was skoon en pragtig. Gasvrou behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graydon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful and quiet. Food for the soul. Incredibly relaxing. The host was absolutely incredible. She made sure all our needs and requests were met. The Lapa and our cottage were stocked with more than we needed. Everything ran smoothly and effortlessly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Lieflik rustig en alles wat jy nodig het! Lieflike rustige en baie goeie toegeruste huisie! Daar is alles in die huisie wat jy nodig het. Vreeslik vriendelik verwelkom! Pragtige uitsig op die berge en ons hondjie het dit net so baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

The perfect getaway. The stay was absolutely amazing. The beautiful night skies are perfect for stargazing. Plenty of space to relax, braai and chill in the hot tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Verskriklik lekker gebly! Gasvrou was baie behulpsaam! Verskriklik lekker gebly! Gasvrou is baie behulpsaam. Lekker stil, in die natuur. Alles is by die Lapa beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 212

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R820
15 % AF
R820 R697
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R820
15 % AF
R820 R697
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R820
15 % AF
R820 R697
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 537, Rietkuil, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d7d0385d51327070432de0b8c77b306435b1614dc92e4bae5ae3d30c987279e8458f6766c3c520e34e3508ba0eea8d8ac97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R697 per nag (plek vir 2) 212 5 1 5 Plot 537 Rietkuil 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.061113009359 20.680406091839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang