Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Loxton

Biesiespoort Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chantel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Loxton en liefde gaan hand aan hand. Ons is hartlik verwelkom deur Jan en Hanneke. Ruan is 'n bekende gesig in Loxton, dit was heerlik om op te vang. Ons kon gaan afkoel in die swembad, en dit het soos 'n vakansieoord gevoel. Die kamers is uitstekend toegerus met alles, asook koffie, tee, suiker en melk. Die warm plaasgevoel is oral te vinde in die ruim kamers, op die stoep van die oornagplek sowel as die mense. Daar is heerlike braai geriewe, ons sal beslis volgende keer meer as net een aand oorslaap. Ons sien uit na ons volgende Loxton trip, ons sal beslis weer oorslaap by Biesiespoort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anishka L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gesellig en gemaklik! Naaste gevoel aan jou eie tuiste! Biesiespoort het ons harte gewen! Die verwelkoming het gevoel asof ons ons familie sien vir die eerste keer in 'n lang tyd al is ons vreemdelinge. Ons het vir seker nie as vreemdelinge verlaat nie. Die verblyf was alles en meer en ons was so tuis en gemaklik, selfs met 'n besige tweejarige!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cormari C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Oornag verblyf met rustigheid en prag. Fantastiese plaas atmosfeer met absolute veiligheid. Baie vriendelik ontvang en goed op hoogte gehou. Gasvrou was baie tegemoetkomend en vriendelik. Sal vir seker aanbeveel vir enige vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonya N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wonderlike verblyf. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit het al ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Biesiespoort Gasteplaas
Beste Tonya Baie dankie vir die review. Ek waardeer dit baie. Groete Hanneke

Werner W
1 nag
5.0
Des 2025

Loxton lekker. Van vars piesiengbrood tot lekker staproetes en 'n massiewe huis. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Biesiespoort Gasteplaas
Beste Werner en Soekie Baie dankie vir jul review op LekkeSlaap. Dit word opreg waardeer. Groete, Hanneke

Wiek B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Besonders lekker! Biesiespoort Gasteplaas is ’n absolute juweel! Die plaas is pragtig stil, perfek vir rus en wegbreek. Die verblyf is netjies, ruim en baie gemaklik, en Hanneke se gasvryheid is opreg. Alles is mooi in stand gehou, met aandag aan detail wat die blyplek besonders maak. ’n Heerlike plek om te ontspan en die natuur te geniet — ek sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

N plekkie en sy mense wat sorg vir siel en gees. Wonderlike oase! Ek het nie genoeg woorde om hierdie spesiale plekkie en sy mense te beskryf nie! Dit was 'n lafenis vir my siel, om nie van die lamstjoppies te praat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kon nie vir beter vra. Absoluut fantasties! Wat 'n ware juweel in die hart van die Karoo. Die huis is so pragtig en mooi ingerig. Hanneke is so vriendelik en behulpsaam. Sy het ons so welkom laat voel. Ons het so lekker gekuier. Volgende keer gaan ons vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris-marie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Pragtig, rustig en skep 'n tuiste. Pragtige huisie! Natuur is beeldskoon, huisie het voldoen aan ons behoeftes en nog meer! Sal vir seker weer kom oorbly vir meer as een aand om als te beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Biesiespoort Gasteplaas
Beste Chris-marie Baie dankie vir jou tyd en moeite om die resensie te skryf. Ek waardeer jou moeite. Ons kyk uit vir julle volgende besoek om die natuur en die omgewing te beleef. Voorspoed met die wedloop en geniet die gesinstyd. Dit is kosbaar. Groete Hanneke

Greg Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very nice. Nice, enjoyed the day with the walk. Nice and quiet, relaxing, and remote.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R350
10 % AF
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R350
10 % AF
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R350
10 % AF
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c5e1b63f165e7dd54637abafff8dff32ca6784a19fcef10bdf592c953d7454731319443af3d6e03aea1ce758607476f189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Biesiespoort Plaas Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471010439399 22.376159625262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang