+91
Selfsorg in Loxton

Biesiespoort Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sonder twyfel ’n gastehuis met styl en karakter! Ons verblyf was werklik besonders. Die gasvrou het ons met soveel vriendelikheid en warmte ontvang – die varsgebakte piesangbrood met aankoms was ’n ongelooflike bederf en het dadelik ’n tuisgevoel geskep. Die plaas self is uiters netjies en beslis een van die mooiste wat ons nog besoek het. Alles is met sorg en aandag tot detail onderhou. Die kamer was skoon, netjies en baie gemaklik – perfek vir ’n ontspanne oornagverblyf. Dit is sonder twyfel ’n gastehuis met styl en karakter wat ons met groot vertroue kan aanbeveel. Ons sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bb V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige Karoo-verblyf met warm gasvryheid. Biesiespoort is waarlik ’n oase in die middel van die Karoo. Die plaas is pragtig en die gastehuis is netjies en skoon. Die ontvangs was vriendelik, en Hanneke het ons dadelik welkom laat voel. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha C
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

My hart lê in die Karoo, my siel by Biesiespoort - sien julle gou weer! My hart lê in die Karoo, my siel by Biesiespoort… en eendag sal ek Loxton my huis wil noem. Dis waar ek werklik gemaklik en geliefd voel — mense wat my nie ken nie, laat my soos familie voel. Doen jouself ’n guns en bly langer as net een of twee dae. Stap, kyk die sonsopkoms en geniet die sterrehemel — en moenie vir Harry (die Schnauzer) vergeet nie! Dankie vir julle ongelooflike gasvryheid. Sien julle beslis weer gou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Rus vir die siel. Baie gerieflik en rustigheid om af te skakel en kwaliteit tyd saam te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies, gasvrye gasvrou wat ekstra moeite doen om die gaste gemaklik te maak. Ons het vreeslik lekker gebly. Die lieflike groot bome so by 'n mens se stoep, gee amper die gevoel van kamp (n positiewe náby aan die natuur-gevoel). Loxton self ook nog 'n klein oulike en 'veilige' dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Bekoorlike Karoo verblyf by Loxton! Biesiespoort Gasteplaas was alles, en meer, as verwag! Die huis is sjarmant en luuks gemeubileer in die mooiste Karoo aksente. Ons het die lieflike uitsigte waardeer. Hanneke was baie gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A stay we won't soon forget! A definite revisit for the future! Hanneke was so welcoming and helpful. Our unit was absolutely gorgeous and had everything we could possibly need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtig, gerieflik en baie welkom gevoel. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aw M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonnerlike plaasatmosfeer op 'n skoon en netjiese plaaswerf. Heerlike tyd gehad op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great place, pet friendly. Very pleasant from the time of arrival to leaving. Unfortunately, only one night; will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c5e1b63f165e7dd54637abafff8dff32ca6784a19fcef10bdf592c953d7454731319443af3d6e03aea1ce758607476f189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 Biesiespoort Plaas Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471010439399 22.376159625262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang