- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 25 Albus Drive, Sunset Beach, Cape Town, 7435, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bliss Boutique Hotel bied prentjiemooi strandfront-verblyf in Sunset Beach. Dit word omring deur natuurlike fynbos en het 'n privaat plankpaadjie wat na die strand lei. Dié boetiekhotel bied onbelemmerde uitsigte op Tafelberg, oor Tafelbaai, Robbeneiland en die strand.
Bliss Boutique Hotel spog met 11 luukse kamers. Die kamers is mooi afgewerk en elke detail word in ag geneem wanneer dit by gaste se gerief kom.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, ’n groot HD-TV met DStv en 'n aparte luidspreker-stelsel, 'n Nespresso-koffiemasjien, yskassie, elektroniese kluis, telefoon, lugversorging en volledige internet.
Die hotel spog met 'n volledige kroeg en restaurant met 'n fantastiese spyskaart wat deur die sjef voorberei word. Daar is 'n lieflike swembad en 'n plonspoel vir kinders wat omring word deur 'n houtdek. Die hotel het ook 2 gemeenskaplike leef-areas met TV's en 2 asemrowende uitkyk-dekke. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar. 'n Lughawe-pendeldiens en daguitstappies kan op versoek gereël word. Die hotel het 24 uur-sekuriteit en volledige lugversorging regdeur die gebou.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Venessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 25 Albus Drive, Sunset Beach, Cape Town, 7435, Wes-Kaap
- Gaste dink Bliss Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Albus Drive, Sunset Beach, Cape Town, 7435, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang