Beskrywing
Elk van dié stylvolle kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Die kamers kombineer 'n Victoriaanse en 'n moderne styl. In die kamer en oral in die hotel is daar gratis WiFi. Daar is ook 'n Nespresso-masjien, yskassie, groot, interaktiewe LCD-TV (HD) met volledige DStv, 'n behoorlike klankstelsel, iPod- en iPhone-koppelstasie en verbinding tot die TV. Internasionale kragproppe is beskikbaar vir internasionale reisigers. Daar is 'n elektroniese kluis wat met jou kamerkaart of selfoon werk. Daar is ook 'n draadlose telefoon. Elke kamer het individuele lugversorging sodat jy so gemaklik as moontlik kan wees.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
B&B
Belasting en Ekstras
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is rookareas buite. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n luukse kamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV, lugversorging, digitale kluis, Nespresso-masjien, ketel, DStv en 'n koningingrootte-bed.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas

Elke Superior kamer het 'n luukse koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n groot stort en uitstekende geriewe om in gaste se behoeftes te voorsien. In die kamer en oral in die hotel is daar gratis WiFi. Daar is ook 'n Nespresso-masjien, yskassie, groot, interaktiewe LCD-TV (HD) met volledige DStv, 'n behoorlike klankstelsel, iPod- en iPhone-koppelstasie en verbinding tot die TV. Internasionale kragproppe is beskikbaar vir internasionale reisigers. Daar is 'n elektroniese kluis wat met jou kamerkaart of selfoon werk. Daar is ook 'n draadlose telefoon. Elke kamer het individuele lugversorging sodat jy so gemaklik as moontlik kan wees
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
B&B
Belasting en Ekstras
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is rookareas buite. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke Deluxe kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n pragtige en suite-badkamer met 'n groot stort en moderne vaste toebehore. In die kamer en oral in die hotel is daar gratis WiFi. Daar is ook 'n Nespresso-masjien, yskassie, groot, interaktiewe LCD-TV (HD) met volledige DStv, 'n behoorlike klankstelsel, iPod- en iPhone-koppelstasie en verbinding tot die TV. Internasionale kragproppe is beskikbaar vir internasionale reisigers. Daar is 'n elektroniese kluis wat met jou kamerkaart of selfoon werk. Daar is ook 'n draadlose telefoon. Elke kamer het individuele lugversorging sodat jy so gemaklik as moontlik kan wees.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
B&B
Belasting en Ekstras
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is rookareas buite. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n luukse kamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV, lugversorging, digitale kluis, Nespresso-masjien, ketel, DStv en 'n koningingrootte-bed.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
B&B
Belasting en Ekstras
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is rookareas buite. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n luukse kamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV, lugversorging, digitale kluis, Nespresso-masjien, ketel, DStv en 'n koninggrootte-bed.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
B&B
Belasting en Ekstras
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is rookareas buite. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige, dubbeljunior-suite het 'n luukse koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en pootjiesbad. In die kamer en oral in die hotel is daar gratis WiFi. Daar is ook 'n Nespresso-masjien, yskassie, groot, interaktiewe LCD-TV (HD) met volledige DStv, 'n behoorlike klankstelsel, iPod- en iPhone-koppelstasie en verbinding tot die TV. Internasionale kragproppe is beskikbaar vir internasionale reisigers. Daar is 'n elektroniese kluis wat met jou kamerkaart of selfoon werk. Daar is ook 'n draadlose telefoon. Elke kamer het individuele lugversorging sodat jy so gemaklik as moontlik kan wees.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
B&B
Belasting en Ekstras
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is rookareas buite. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie groot gesin-suite het 'n ruim sitarea met 'n slaapbank vir kinders. Die pragtige hoofslaapkamer het 'n luukse koninggrootte-bed en is modern versier. Die groot badkamer het 'n pragtige pootjiesbad en 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar in die kamer en rondom die hotel. Elke kamer het 'n Nespresso-masjien, yskassie, groot, interaktiewe LCD-TV (HD) met volledige DStv, 'n behoorlike klankstelsel, iPod- en iPhone-koppelstasie en verbinding tot die TV. Internasionale kragproppe is beskikbaar vir internasionale reisigers. Daar is 'n elektroniese kluis wat met jou kamerkaart of selfoon werk. Daar is ook 'n draadlose telefoon. Elke kamer het individuele lugversorging sodat jy so gemaklik as moontlik kan wees.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Ontbyt
Belasting en Ekstras
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is rookareas buite. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Albus-rylaan 25, Sunset Beach, Kaapstad, 7435, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom