Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Mrt 2020 tot 30 Nov 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Albus-rylaan 25, Sunset Beach, Kaapstad, 7435, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 800R2 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bliss Boutique Hotel bied prentjiemooi strandfront-verblyf in Sunset Beach. Dit word omring deur natuurlike fynbos en het 'n privaat plankpaadjie wat na die strand lei. Die boetiekhotel bied onbelemmerde uitsigte op Tafelberg, oor Tafelbaai, Robbeneiland en die strand.
Bliss Boutique Hotel spog met 11 luukse kamers. Die kamers is mooi afgewerk en elke detail word in ag geneem wanneer dit by gaste se gerief kom.
Elke kamer het 'n groot HD-TV met DStv en 'n aparte luidspreker-stelsel, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n yskassie, 'n elektroniese kluis, 'n telefoon, lugversorging en volledige internet.
Die hotel spog met 'n volledige kroeg en restaurant met 'n fantastiese spyskaart wat deur Sjef Hans Wentzel voorberei word. Daar is 'n lieflike swembad en 'n plonspoel vir kinders wat omring word deur 'n houtdek. Die hotel het ook 2 gemeenskaplike leefareas met TV's en 2 asemrowende uitkykdekke. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar. 'n Lughawe-pendeldiens en daguitstappies kan op versoek gereël word. Die hotel het 24 uur-sekuriteit en volledige lugversorging regdeur die gebou.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Albus-rylaan 25, Sunset Beach, Kaapstad, 7435, Wes-Kaap
- Gaste dink Bliss Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Albus-rylaan 25, Sunset Beach, Kaapstad, 7435, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom