+40
Hotel in Milnerton

Bliss Boutique Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kate S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Amazing stay! Absolutely delightful stay, Samuel was amazing with us. Our room was lovely. The other staff were wonderful. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venessa
Bliss Boutique Hotel
Good morning Kate. We are thrilled to hear how much you enjoyed your stay. We hope to welcome you back soon. Kind regards, The Bliss team

Mark B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Pragtige en gasvry. Ons het heerlik bly Bliss Boutique gekuier. Die hotel is pragtig. Die kos was heerlik en die personeel baie gasvry. Ons het in kamer 201 gebly met 'n pragtige uitsig oor die see en die berg. Ons enigste kritiek sal wees, dat ons 'n harder matras verkies. Maar dis 'n persoonlike keuse. Ons het vir harder kussings ook gevra, en hulle het dadelik vir ons ander kussings gegee. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venessa
Bliss Boutique Hotel
Goeie more Mark. Dit was n groot plesier om julle te huisves, ons sien uit om julle binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete, Die Bliss span

Wouter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Professionele gasvryheid van begin to einde. Alles is op sy plek en baie netjies. Restaurant is puik. Uitsig op Tafelberg en die sonsondergang is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venessa
Bliss Boutique Hotel
Goeie more Wouter, baie dankie vir hierdie pragtige oorsig! Ek deel dit graag met die hele Bliss span. Dit was 'n absolute plesier om julle the huisves. Ons sien baie uit daarna om julle terug te verwelkom in die nabye toekoms! Vriendelike groete, Venessa en die Bliss span.

Samantha N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Its all in the name. Bliss, absolute bliss. What a beautiful, well managed establishment. The staff were all polite and catered to our every need and request. The rooms were spotless, smelt amazing. The beds are uber comfortable and the room has all the amenities you need. The view is absolutely beautiful, the picturesque site of table mountain from all areas of the hotel. The viewing deck is a must see when the sun beings to set. Perfect for sundowners. The food is delicious from lunch, dinner and breakfast every meal was too divine for words. I 100% recommend Bliss Boutique for any occasion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venessa
Bliss Boutique Hotel
Good morning Samantha, Thank you for an awesome review. I will share this with our whole team. We are thrilled to hear how much you enjoyed the views, we are still in awe of it every day. We are looking forward to welcoming you back in the near future. Kind regards, Venessa and the Bliss team.

Norma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Wonderful stay. Blissful stay. Very well situated in Cape Town. Hotel on the beach plus close to others. Hotel clean, staff friendly and willing to go the extra mile. Food delicious, compliments to the chef, From start to finish our stay was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venessa
Bliss Boutique Hotel
Good day Norma, Oh what a lovely review, thank you so much. We are thrilled to hear how much you enjoyed your stay and the awesome dishes made by our Chef. I will pass the compliment to her. We are already looking forward to welcoming you back to the Mother City in the near future. Kind regards, Venessa and the Bliss team

Hester H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Idillies. Perfek. Die diens is onverbeterlik. Die kos is fantasties. Die uitsig is die beste op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venessa
Bliss Boutique Hotel
Goeiemore Hester Baie dankie vir jou fantastiese verwysing. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê met julle troue, en weereens alles wat mooi is vir julle toekoms saam. Vriendelike groete Venessa en die Bliss span

Dorothy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie goeie waarde vir geld. Staf is amazing en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venessa
Bliss Boutique Hotel
Goeie middag Dorothy, Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons so goeie oorsig te gee! Ek sal dit verseker met die hele span deel. Ons sien uit om julle binnekort terug te verwelkom in die Moederstad. Groete, Venessa en die Bliss span

Sorina L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Ongelooflik in elke sin. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venessa
Bliss Boutique Hotel
Hi Sorina, Baie dankie vir jou goeie oorsig! Ek deel dit graag met die hele span. Dit was so lekker om jou, jou ma en kinders te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die nabye toekoms. Groete, Venessa en die Bliss span

Tanya B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Fantasties. Ons is baie bederf en het baie spesiaal gevoel aangesien hulle geweet het dat dit ons wittebrood is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venessa
Bliss Boutique Hotel
Goeie more Ryno, Baie dankie vir jou mooi oorsig van ons pragtige hotel! Ons was verseker bevoorreg om julle op julle wittebrood te huisves. Alles wat mooi is vir julle toekoms saam. Vriendelike groete, Venessa en die Bliss span

Elsari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Vriendelikste staff en amazing kos met die mooiste uitsigte! Vriendelikste, behulpsame en professionele staff wat ons nog ooit by 'n plek teëgekom het nie! Baie dankie Bliss Boutique Hotel dat julle ons so welkom laat voel het, ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venessa
Bliss Boutique Hotel
Goeiemiddag Elsari Baie dankie vir die pragtige oorsig. Ek sal dit verseker deel met die hele Bliss span. Dit was 'n voorreg om julle te hê as gaste, ons sien baie uit daarna om julle terug te verwelkom in die nabye toekoms. Vriendelike groete Venessa en die Bliss span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 500
10 % AF
R 3 500 R 3 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 500
10 % AF
R 3 500 R 3 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 500
10 % AF
R 3 500 R 3 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Albus Drive, Sunset Beach, Cape Town, 7435, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARM38pojjy0s14Vv7ztyHx8f4FpPDa7WU01skcNBuSbAuTQnSCA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 25 Albus Drive Sunset Beach 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.848915351266 18.489245744705

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang