Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Richmond

Bloemhof Karoo

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Marleen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Pragtig, gerieflik, puik personeel. Pragtige ligging! Ons het in die Ossewakamer gebly. Die kamer en badkamer is baie ruim, gerieflik, skoon en baie smaakvol ingerig. Daar was 'n waaier en lugversorger in ons kamer, wat baie gehelp het! Die huis is vol geskiedenis en is op sigself 'n interessantheid. Daar is 'n heerlike stoep waar ons in die middag gesit het en bederf is met rooibostee en melktert. Maar die heel beste is die personeel, wat regtig uit hul pad gaan om ons tuis te laat voel en geen moeite ontsien nie. Ons het aandete daar geniet en is regtig bederf met die heerlikste boerekos: lamspastei, boontjies, soetwortels en aartappels. Ons het ook een aand roosterkoek geniet, so lekker! Ons het een middag 'n wildsrit meegemaak en so meer van die pragtige plaas gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kyla D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Gorgeous, comfortable and peaceful. We really enjoyed our stay here. The place is gorgeous - picture perfect Karoo home and landscape. I could have sat on the stoep for weeks! The staff are excellent and so helpful and kind. They went out of their way to accommodate our dietary needs. The bed was super comfy. Can't wait to be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carolina H
1 nag
4.6
Des 2024

Weg van al die stadsgeraas, vriendelike mense, 'n warm welkom en baie lekker kos. Baie lekker! Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zelda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Stilte, natuur en op 'n plaas. Was regtig baie spesiaal. Ja, 'n pragtige plaas en geriewe is baie goed. Het net verwag dat daar aircon in die kamer so wees vir wat 'n mens betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Philip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Very peaceful and tranquil. Thank you for upgrading us to the Oxwagon Room. It was lovely, very spacious and we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Uitstekend. Lieflike rusplek langs die pad. Twee nagte kan aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2021

Truly enjoyed our short stay Bloemhof Karoo. Staff extremely friendly/courteous. No issues with pets and we were lucky to experience a thunderstorm during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N1, 25 km south of Richmond, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de43960082152993271d607cb5401f8fb546f44099adf1bba0645e468cd1477aa4e63900df5f40ddb0858ba9479c1b97a69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Off the N1 25 km south of Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -31.537100008934 23.681730899387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang