- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bluebird is in Lambertsbaai aan die Weskus geleë en dié dorpie is bekend vir sy matige klimaat, ongerepte strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir dié wat op soek is na ’n rustigheid ver van die stad se rumoer.
Verblyf by Bluebird word in 2 moderne tweeslaapkamer-eenhede en 'n eenslaapkamer-eenheid aangebied.
Die tweeslaapkamer-eenhede het elk 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Elke eenheid het 'n buitebraai-area wat in binnebraai-area omskep kan word deur eenvoudig die stapeldeure toe te maak.
Die eenslaapkamer-eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskassie, 'n yskas-vrieskas, 'n broodrooster, 'n stoof, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Elke eenheid het ’n onderdak-toesluitmotorhuis asook parkeerplek vir ’n sleepwa. Daar is ’n wasmasjien buite wat gaste kan gebruik.
Lambertsbaai bied verskeie lieflike restaurante asook verskeie aktiwiteite, soos sandplankry, branderplankry, vierwielfietsry, 4x4-roetes, bootritte, ’n vlug met ’n mikrovliegtuig oor die baai, en gaste kan ook Bird Island en Sir Lambert Wine besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 107
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 46 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Bluebird het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang