Bobbejaan Kloof Bass & Quad Lodge
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geduld Plaas, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bobbejaan Kloof Bass & Quad Lodge is 'n wegbreek-bestemming vir gesinne en is naby Hartbeesfontein in die Klerksdorp-omgewing geleë.
Verblyf word in 5 bekoorlike grasdak-houteenhede met slaapplek vir 4 gaste elk aangebied. Elke chalet het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste het toegang tot gemeenskaplike badkamers en 'n eetarea. Daar is ook braaigeriewe en 'n groot braai-area vir groter groepe waar hulle 'n groot vuur kan maak. Daar is ook 'n beskutte braai in die eetarea vir wanneer die weer sleg is.
Aktiwiteite in die omgewing visvang in. Die natuurlike plantegroei en die riete om die dam maak dit ideaal vir voëlkyk.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Izaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Geduld Plaas, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
- Gaste dink Bobbejaan Kloof Bass & Quad Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeesfontein Noordwes
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geduld Plaas, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes