+65
Selfsorg in Klapmuts

Bona Vista Self-Catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lindsey D
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Pragtig. Ons het dit baie geniet; die tyd was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Wonderlike akkommodasie en ligging. Bona Vista is ons voorkeur van keuse in die Paarl/Klapmuts/Stellenbosch area. Ons gaan elke keer daarheen. Bona Vista word hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stéphanie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rustig, pragtige uitsig oor die berge. Kamers is skoon en netjies. Wat 'n ongelooflike plek. Pragtige uitsig, rustig en uitstekende kliëntediens. Amanda was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Dit was heerlik. Ons kan beslis hierdie plekkie aanbeveel. Diens was puik van die gasvrou. Alles was netjies en perfek toegerus. Plekkie was presies soos wat dit aangedui was op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dowayne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dis ons tweede keer by Bona Vista en dit is beslis die moeite werd. Beslis fantastiese verblyf. Elke keer voel dit of jy vir die eerste keer daar kom. Die vars lig. Die rustigheid. Die behulpsaamheid. Alles is uniek in sy soort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

100% great service. Beautiful place, beautiful stay and such a warm and friendly couple. Really enjoyed our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon en netjies. Baie netjies en skoon, goeie waarde vir geld. Baie tevrede met die verblyf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riani E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Mooi uitsig op berge vanuit goedversorgde verblyf. Netjies, skoon met heerlike beddens en goeie linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Don E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful, safe. Near many wine farms. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Risa
Bona Vista Self-Catering Accommodation
Hi Don, thank you for your review, much appreciated. We are happy that you felt safe and that you had a peaceful stay close to the wine farms. Hope to welcome you back soon.

Sean C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netjiese akkommodasie wat voldoende was vir oornagverblyf. Dit was baie aangename en netjiese skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Risa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 050
15 % AF
R1 050 R893
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 050
15 % AF
R1 050 R893
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
15 % AF
R1 050 R893
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0875d2b5a5872e412acd0bf34fc0b76d47b41b2df5ca47424b377705c88e57e64d8f2ad15d905a8bb1369be4bb9bcd886c29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag, vir 2 mense 243 5 1 5 Bona Vista Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.79121654409 18.880116194487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang