Bronya's Guesthouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Bennie en Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 145
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Clarke E - Feb 2024
Algehele gradering
Unhospitable.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Celmari C - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging en kamer het alles gehad wat nodig is.
Irma P - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap vir 'n troue, was naby aan die venue, alles voldoen aan ons behoeftes vir die nag.
Leoni B - Mei 2023
Algehele gradering
Beddens, matrasse kort aandag.
Lees meerJacques T - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig.
Alison G - Apr 2023
Algehele gradering
Stressed out other guests in our room on arrival!
Lees meerDalene L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie swak.
Bernedene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit is glad nie soos op die foto's nie en glad nie die bedrag werd wat betaal moes word nie.
Bronya's Guesthouse se terugvoer
Al die areas is slegs vir trou gaste wat oornaggeriewe soek, aangesien daar nie braai- of kombuis geriewe is nie.
Hierdie word baie duidelik op ons voorkant saam met die fotos geplaas. Ons is jammer julle het meer verwag as wat julle gekry het.
As julle weer in die area is ons het ook Benlize Lodge en ons is bereid om vir julle 2 midweek dae te gee om op te maak vir jul ongerief en hierdie swak resensie.
Werner R - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor dam.
Evette V - Des 2022
Algehele gradering
Die bestuur en plek kort baie aandag.
Lees meerMonya L - Des 2022
Algehele gradering
Ongelukkig was die ervaring nie na wense nie. Ek dink die beskrywing en kenmerke op hulle advertensie is baie misleidend en mens kry vir seker nie goeie waarde vir geld nie!
Lees meerAnonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Kgabo N - Okt 2022
Algehele gradering
Not pleasant.
Kayle W - Aug 2022
Algehele gradering
Goed geleë en perfek vir regmaak voor en oorslaap na die troue wat ons bygewoon het by The Barn.
Simone B - Aug 2022
Algehele gradering
The owners didn't remember who I was, when I was at the gate. Took a number of phone calls to get them to answer.
Kelli-anne R - Aug 2022
Algehele gradering
Prefect place to stay if attending a wedding at the barn.
Tracy C - Mei 2022
Algehele gradering
Very disappointing.
Bronya's Guesthouse se terugvoer
Dear Tracy, we are so sorry you had a bad experience at Bronya's Protea 1.
I will certainly look into it and we will rectify the situation. Would you accept one night stay at our Benlize Lodge for the discomfort your had?
Kindly advise accordingly.
Celeste S - Mrt 2022
Algehele gradering
Short but enjoyable.
Bronya's Guesthouse se terugvoer
We are so sorry to hear this, they were ment to clean the are after the party.
Wendy W - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Bronya's Guesthouse se terugvoer
Great to know you enjoyed your stay with us. We are sorry that we did not send your our location as you go pass the Barn to get to us.
Kind Regards
Rose K - Des 2021
Algehele gradering
Exquisite.
Elzet D - Des 2021
Algehele gradering
Lekker en so 'n mooi uitsig!
Franco T - Des 2021
Algehele gradering
Dit was lekker.
Bronya's Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning hoop ons sien julle weer.
Groete
Maryna R - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met mooi natuur.
Nombulelo N - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome. Definitely coming back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome. Ek kom beslis terug.
Die plek is baie gerieflik en hulle het 'n wonderlike uitsig. Nico het mooi na ons gekyk! Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lebogang R - Jan 2020
Algehele gradering
Nico made the stay worthwhile. He helped with everything.
Sanele M - Des 2019
Algehele gradering
It wa an awesome place to stay, we had such a nice time being there. I absolutely loved the place.
Dineo T - Des 2019
Algehele gradering
Exceptional location.
Mimi L - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging! Huis het ons verwagtinge oortref.
Sharon W - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful, tranquil and highly recommended.
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Ridge-laan 4, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes