Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bronya's Guesthouse

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Bennie en Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 144

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 30 resensies vir Bronya's Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.3/5
Clarke E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Clarke E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unhospitable.

Very unhospitable, we felt like we were a pain for the owner to deal with. There was a spider web in the bathroom and shower. No tea or coffee, nor sugar or milk. Very little effort was made to ensure the customer felt welcome. Will not be back. Will not recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celmari C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celmari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en kamer het alles gehad wat nodig is.

Dit was gerieflik naby die trou venue waar ons moes wees en was aangename ervaring gewees. Ons het ongelukkig nie die geleentheid gehad om die eienaar te ontmoet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oorgeslaap vir 'n troue, was naby aan die venue, alles voldoen aan ons behoeftes vir die nag.

Die akkommodasie was naby aan die trouvenue, maar die toegangspad is baie sleg en nie aan te beveel vir klein (lae) voertuie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leoni B

Beddens, matrasse kort aandag.

Protea 1 - bed/matrasse kan gerus vervang word. Protea 1 - geen deur aan badkamer nie, as jy op die toilet sit kan enige iemand jou sien van buite af. Protea 2 - bed/matras kan gerus vervang word. Bed kraak met elke beweging. Alhoewel ons net 1 aand daar was het ek ten minste verwag dat 'n mens die eienaar dalk sal sien - hoe weet hulle dat ons wel net 4 grootmense daar was? Eienaar behoort vir mense te sê dat die paaie baie sleg is na die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques T
Enkelreisiger

Rustig.

Plek mooi en rustig. Maar pad na plek is regtig sleg, my kar het seergekry op pad soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison G

Stressed out other guests in our room on arrival!

On arrival we had 20 minutes to get ready for the wedding held nearby. Other guests, also a party of 3, were put into the wrong room, our room! Then were told we can have the 2 separate rooms. I said it seems like someone else is there, told no it's fine. Thinking all fine, took a few things, and it wasn't fine. One of the guests from the group of 3 was in there as well. As they had our room and another room! The 3 of us, adults, had to squeeze into the one small, hot room, get ready, no door, but men had to shower. I could not do my hair properly because of the time spent discussing where we should move into to get ready. The difficulty of sharing the tiny space. They should have made sure the surname matched with the room number! We had to move our things after the wedding, out of that small room to the correct room which was at 1 am in the morning. Not impressed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dalene L

Baie swak.

Baie swak geriewe en beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernedene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Bernedene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is glad nie soos op die foto's nie en glad nie die bedrag werd wat betaal moes word nie.

Ons het slegs een aand daar geslaap en ander verblyf gesoek vir die res van ons kuier in Harties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronya's Guesthouse se terugvoer

Al die areas is slegs vir trou gaste wat oornaggeriewe soek, aangesien daar nie braai- of kombuis geriewe is nie.

Hierdie word baie duidelik op ons voorkant saam met die fotos geplaas. Ons is jammer julle het meer verwag as wat julle gekry het.

As julle weer in die area is ons het ook Benlize Lodge en ons is bereid om vir julle 2 midweek dae te gee om op te maak vir jul ongerief en hierdie swak resensie.

Bronya's Guesthouse
Werner R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig oor dam.

WiFi opvangs net bietjie sleg in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Evette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuur en plek kort baie aandag.

Ons het 'n uur en 'n half gewag om enigsins terugvoer te ontvang terwyl ons voor die plek gesit en wag het. Ons het 'n boodskap gestuur en 'n paar keer gebel. Net geen antwoord. Toe ons uiteindelik 'n boodskap ontvang wag ons omtrent nog 35 minute voor iemand opdaag. Plek word oopgesluit en is vuil en stowwerig. Daar word vir ons gesê, jammer ons het heeltemal van julle vergeet. Badkamer is vuil, tandepastamerke op wasbakrakkie, vuil toilet en stort. Beddegoed nie skoon, uitgewas en onnet. Lyk amper te klein vir die beddens. Handdoek wat soos rook stink word inderhaas op die bed gesit. Ek's seker dit kom uit die vrou wat kom oopsluit het se huis omdat hulle vergeet het. Handdoeke lyk nie eers dieselfde nie. Mure is vuil en vol merke. Buitestoepstel is so vuil, dit kan nie gebruik word nie. Krummels op banke. Ons het 'n troue gehad waarvoor ons moes regmaak. Die vrou sê 14:15 vir ons. Sy gaan net gou die geyser aansit. Ons moes 15:00 alweer ry na die venue en ons kan nie stort nie, want die geiser was nie aan nie. Klomp bouers op die perseel alleen waar ons nou al ons goed moes los en ry, en ons is in kennis gestel van loadshedding wat die aand sou wees as ons stoksielalleen na die verlate huis op die berg sou terugkeer. Dit sou pikdonker wees met geen ander mens op die perseel nie. Ons het een lampie daarvoor gekry. Ons het net daar die webtuiste gebel en in kennis gestel dat ons nie hier sou oorslaap in hierdie omstandighede nie. Dis onaanvaarbare slaapplek. Skoon en netjies sou ek sê is die mees basiese reëls as jy oornaggeriewe wil oopstel. En natuurlik goeie bestuur. Ons het die negatiewe resensies gelees, maar besluit om hulle 'n kans te gee. Ons was diep teleurgestel en moes toe inderhaas ander reëlings tref wat ons in 'n groot gejaag gelaat het om betyds te wees vir die troue.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monya L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Monya L

Ongelukkig was die ervaring nie na wense nie. Ek dink die beskrywing en kenmerke op hulle advertensie is baie misleidend en mens kry vir seker nie goeie waarde vir geld nie!

Nie ek of die ander gaste wat saam met my oorgebly het sal Bronya's aanbeveel nie. Die gasvrou was nie beskikbaar toe ek meermalige kere probeer bel het nie. Daarso was niemand om ons te ontvang nie. Die skoonmaakstaf het gesê ons sal nie teen 14:00 kan inklok nie, maar eers teen 15:00, alhoewel ons inkloktyd 14:00 was. Ons het in Protea 1 & 2 gebly en dus geeb toegang gehad tot van die kenmerke op die advertensie nie (bv: braaiarea, swemba, WiFi ens). Protea 1 het net 2 enkelbeddens en dit kan nie omskep word in 'n koninggrootte-bed nie. Daarso was geen water en toe ek daaroor uitvra het die staf genoem dat die water af is en dat ek in die swembad moet swem as ek wil skoonkom. Daarso was vreeslik baie muskiete en spinnekoppe in Protea 1 toe ons die aand daarso aangekom het na ons funksie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kgabo N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kgabo N
Saam met vriende

Not pleasant.

The place is so full of dust and not clean. Protea 1 room was the worst. Very disappointing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayle W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en perfek vir regmaak voor en oorslaap na die troue wat ons bygewoon het by The Barn.

Kamer was mooi skoon gewees, hoofligte het wel nie gewerk nie en daarso was net een sakkie koffie. Andersins was alles presies soos adverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Simone B
Enkelreisiger

The owners didn't remember who I was, when I was at the gate. Took a number of phone calls to get them to answer.

The bed was extremely hard and lumpy, it sank in the middle. I did not sleep well, actually had to sleep in the opposite position. The bottom sheet was not clean and the blanket was hard and had makeup on the edge. There was no milk or sugar for the coffee and the teaspoon was dirty. I was only there from 9 pm to 4 am the next day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelli-anne R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelli-anne R
Saam met vriende

Prefect place to stay if attending a wedding at the barn.

Great stay with a beautiful view of the dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tracy C
Saam met vriende

Very disappointing.

The showers were not cleaned properly. The bed in No. 1 is an old spring bed which is very uncomfortable. Duvets very thin and flimsy. No heating in the rooms. Not very welcoming. For the price paid, disappointed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronya's Guesthouse se terugvoer

Dear Tracy, we are so sorry you had a bad experience at Bronya's Protea 1.

I will certainly look into it and we will rectify the situation. Would you accept one night stay at our Benlize Lodge for the discomfort your had?

Kindly advise accordingly.

Bronya's Guesthouse
Celeste S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste S

Short but enjoyable.

We had a great time at Hartbeespoort. We, unfortunately, did not feel comfortable using the pool as some of the other occupants had left it in a state after a huge party. Was quite disappointed. We were also not advised that the gravel road was so bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronya's Guesthouse se terugvoer

We are so sorry to hear this, they were ment to clean the are after the party.

Bronya's Guesthouse
Wendy W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and peaceful.

We struggled to get the location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronya's Guesthouse se terugvoer

Great to know you enjoyed your stay with us. We are sorry that we did not send your our location as you go pass the Barn to get to us.

Kind Regards

Bronya's Guesthouse
Rose K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rose K
Saam met vriende

Exquisite.

Wonderful location, the view is to die for! The house is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzet D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en so 'n mooi uitsig!

Dit is 'n baie mooi, natuurskoon plek! Kamer is baie netjies, net wat mens nodig het, net baie warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franco T
Saam met vriende

Dit was lekker.

Ons het dit geniet. Die kamers was netjies en het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronya's Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jul ondersteuning hoop ons sien julle weer.

Groete

Bronya's Guesthouse
Maryna R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Maryna R
Gesin met tieners

Pragtige plek met mooi natuur.

Ons kon die nag nie slaap nie, bure het tot 2 uur in die oggend partytjie gehou met harde musiek en het ons versoeke om sagter te wees geïgnoreer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nombulelo N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo N
Saam met vriende

Awesome. Definitely coming back.

The place is very comfortable and they have a wonderful view. Nico took a good care of us! Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome. Ek kom beslis terug.

Die plek is baie gerieflik en hulle het 'n wonderlike uitsig. Nico het mooi na ons gekyk! Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebogang R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang R
Gesin met klein kinders

Nico made the stay worthwhile. He helped with everything.

Value for money. Great place for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanele M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanele M
Gesin met klein kinders

It wa an awesome place to stay, we had such a nice time being there. I absolutely loved the place.

It was an amazing stay, thank you so much, I absolutely loved the place. Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dineo T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo T
Saam met vriende

Exceptional location.

The place was exceptionally amazing. Away from the face of earth. We had everything that we needed at our finger tips. And Nico was such a great help throughout the weekend. It's a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mimi L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi L

Fantastiese ligging! Huis het ons verwagtinge oortref.

Ek sou Bronya's ten sterkste aanbeveel vir groter groep, vir heerlike saamkuier en terselfdertyd genoeg ruimte vir privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, tranquil and highly recommended.

I stayed over at the guesthouse for one night. I booked online and had no issues with the booking. I was pleasantly surprised at the security (access point at a boom gate, and then another security gate closer to the guesthouse). Rooms are cosy and well kept. Perfect for self-catering purposes. The outside braai and pool area is a winner! The view is absolutely amazing (as seen in the pictures). The only issue I had was that my Google Maps did not take me to the right place, but the contact person at the guesthouse was very friendly and helpful, and I was easily able to find the place after i had spoken to her. I will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ridge-laan 4, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVtA0VdW3Z8zieHRxCvQn7pUETtgh3pnIqQLPiafMHKp5zz8oP0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 4 4 Ridge Lane Redstone Private Country Estate 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.779558582605 27.875251136246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem