Cape Karoo Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 181
Jare op LekkeSlaap 12
Opsomming van Resensie
Albertus L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Craig S - Mrt 2024
Algehele gradering
Charming, historical guesthouse with beautiful grounds and well-equipped rooms.
Brett B - Des 2023
Algehele gradering
Great stay for a quick stop over.
Cape Karoo Guesthouse se terugvoer
Good day Brett. We are so glad to hear that the accommodation was excellent. For the one night stay, you had full access to DStv, WiFi, and utilities like power and water. Most 4-5 star guesthouses, such as ours, do not usually provide rusks or an honesty bar - we've found this to not be a successful offering in our experience. When you made and confirmed your booking, it was shown as 'Room Only.' Currently, we are more concerned about dealing with load shedding than providing shade at the pool. We have decided on inverters and batteries so that most things will remain functional, and solar panels are to follow. There are places to sit by the pool, and we agree that there aren't any lounging options. We're working on improving this aspect, but there are other areas that demand our immediate attention at this time.
Ernst S - Des 2023
Algehele gradering
Stylvol in die Karoo.
Cape Karoo Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Ernst
Baie dankie vir die resensie, dit was vir ons 'n voorreg om jul by ons te kon verwelkom.
Ons sien daarna uit om jul terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Andrew F - Des 2023
Algehele gradering
Great place.
Cape Karoo Guesthouse se terugvoer
Good day Andrew and family
Thank you for the review. It's always great to hear that the team is doing something right. We show all reviews to the staff so that they can see there are some guests who appreciate everything they do to get the rooms ready for their stay.
We are looking forward to welcoming you back with us.
Kind regards
Darrin B - Des 2023
Algehele gradering
This will continue to be our default stop over - brilliant.
Cape Karoo Guesthouse se terugvoer
Good day Darrin
Thank you for the review. It's always great to hear positive feedback and know we are doing something right. All the best for 2024, and we are looking forward to welcoming you back with us.
Kind regards
Johannes F - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende opsie.
William V - Aug 2023
Algehele gradering
Overnight stay, greeted warmly and felt very welcome.
Wiehahn D - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Poer C - Mrt 2023
Algehele gradering
Verwagting oorskry.
Desiree N - Jan 2023
Algehele gradering
Luuks en gerieflik.
Ida B - Jan 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike ondervinding!
Leonard B - Jan 2023
Algehele gradering
Paradise found.
Wilma S - Des 2022
Algehele gradering
Ons reis dikwels tussen Jhb en Kaapstad en Cape Karoo staan loshande bo al ons vorige oornagplekke uit.
Reinhardt M - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Stepfan D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en dierevriendelik.
Rozaen H - Okt 2022
Algehele gradering
Die lekkerste gastehuis.
Adrian P - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful place!
Daleen H - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus in pragtige kamer.
Elizabeth N - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Benji S - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike en netjiese oornagverblyf.
Raymond D - Sep 2022
Algehele gradering
Ruim, gemaklike kamers en veilig.
Gary W - Aug 2022
Algehele gradering
Net soos geadverteer, goeie waarde vir geld en goeie diens.
Sunette D - Aug 2022
Algehele gradering
Kan dit definitief aanbeveel. Sal vir seker weer daar oorslaap.
Lizl S - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Abel S - Jun 2022
Algehele gradering
Hartlikheid! Gasvryheid!
Carina L - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie diens en oornagplek.
Banus V - Mei 2022
Algehele gradering
Stop op pad na die Kaap in 'n rustige omgewing.
William V - Mei 2022
Algehele gradering
Great and friendly service. Great value for money.
Chane S - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het net 1 aand oorgeslaap op pad Gauteng toe, maar wens ons kon langer bly.
Janine J - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis, sal volgende keer weer daar bespreek.
Arthur E - Mrt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Karoo rustigheid.
Simon M - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik, vriendelike mense en puik diens. Mens voel tuis.
Vaughn H - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing stay and what nice accommodation in looks, comfort and cost.
Denise C - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome gem in the Karoo.
Alwyn O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie oornagkeuse!
Liezel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met mooi uitsig.
Estelle C - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en tegemoetkomend.
Landi E - Feb 2022
Algehele gradering
Luuks, gerieflik en ontspannend.
James S - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely venue had everything we needed and more.
Morne B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie veilig en lekker geslaap.
Theuns E - Des 2021
Algehele gradering
Gunsteling oornagstop op pad na die Kaap.
Tracy V - Des 2021
Algehele gradering
Amazing.
André H - Des 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad Kaap toe.
Hannelie S - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful neat pleasant.
Karien B - Okt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Kan enige tyd aanbeveel.
Dalene M - Aug 2021
Algehele gradering
Verblyf baie aangenaam.
Nicole F - Jun 2021
Algehele gradering
Great stopover. Excellent service.
Leonie L - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs.
Annelia D - Mei 2021
Algehele gradering
So rustig.
Marius K - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing home-like feeling staying there.
At G - Apr 2021
Algehele gradering
Dankie vir julle gasvryheid.
Hentie V - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam en netjies - ongelukkig geen warm water.
Zorada S - Apr 2021
Algehele gradering
So mooi. Net te vinnig in en uit.
Leonie L - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs.
Karin V - Mrt 2021
Algehele gradering
Stil, rustig, privaat en vriendelik.
Ina E - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek het die kuier baie geniet.
Cape Karoo Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thank you for the review that we received.
With regards to the security, we have 24-hours surveillance on CCTV cameras on the property and our alarm company, electric fence, as well as remote-controlled gates.
With regards to the rubber mats, we follow grading rules and what they say we must follow.
Jurie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens.
Christo M - Feb 2021
Algehele gradering
Die bestuurder was uiters professioneel en baie vriendelik en behulpsaam! Beste plek om te bly in Beaufort-Wes.
Yolande V - Jan 2021
Algehele gradering
Kort kennisgewing-oornagverblyf.
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Het alle verwagtinge oortref. Puik diens, puik ontvangs, puik gerief.
Elize A - Feb 2020
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang. Netjiese kamer en heerlike ontbyt!
Maritha B - Des 2019
Algehele gradering
'n Oase in die Karoo.
Claire L - Des 2019
Algehele gradering
Delicious food and friendly staff.
Sarina V - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis met die beste personeel.
Juanette M - Sep 2019
Algehele gradering
Puik diens, skoon en beautiful!
Anne-marie N - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagstop. Goeie diens.
Talita B - Jul 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Dave N - Jun 2019
Algehele gradering
Very nice and excellent service.
Heidi P - Apr 2019
Algehele gradering
Extremely friendly, helpful and caring team.
Norman M - Apr 2019
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Hendrik V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en netjies.
Lynnette J - Mrt 2019
Algehele gradering
Vry, mooi en gemaklik.
Melandie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Jolandi G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Lida L - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Oase in die middel van die Karoo.
Nell-louise P - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Marlene B - Des 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, lieflike uitsig en heerlike kos met flink, vriendelike diens.
Andre B - Des 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Esther T - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry.
Tania S - Des 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike oase in die middel van die warm Karoo.
Linri O - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustige verblyf by pragtige plek.
Ingrid D - Des 2018
Algehele gradering
Ons bly elke jaar by hierdie gastehuis oor en dit bly 'n heerlike ervaring, wonderlike ligging, stilte en vriendelike eienaars/personeel.
Bart D - Okt 2018
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte oornagverblyf.
Dit is die perfekte oornagverblyf in Beaufort-Wes. In 'n woonbuurt van die dorp, so geen verkeer of trokke het gepla nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dorothy T - Aug 2018
Algehele gradering
By lekker gebly.
Dominique M - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderful gem in Beaufort West.
Hein V - Jun 2018
Algehele gradering
Veilig, bekostigbaar en netjiese verblyf.
Andre K - Mei 2018
Algehele gradering
Geniet dit elke keer!
Rubette B - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Dorothy T - Feb 2018
Algehele gradering
Mooi, netjies en stil.
Marina L - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rusplek in die Karoo, sal weer gaan.
Lisa V - Des 2017
Algehele gradering
Awesome.
Annelien V - Des 2017
Algehele gradering
'n Oase na 'n lang rit.
Rainier H - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik, ons sal weer daar stop.
Brenda S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Lester C - Sep 2017
Algehele gradering
A most pleasure host with a beautiful room that encouraged you to have a peaceful sleep.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike gasvrou, pragtige kamer en rustige nagrus.
'n Genotvolle ervaring wat ons heeltemal verras het. So huislik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gert D - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in Beaufort-Wes.
Schalk S - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het die gasvryheid, gerieflike skoon kamer en heerlike ontbyt baie geniet en sal beslis weer daar oorslaap.
Janine F - Aug 2017
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Kevin P - Jul 2017
Algehele gradering
Good!
Corne B - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Isolde D - Apr 2017
Algehele gradering
Uit die boeke!
Johrene D - Mrt 2017
Algehele gradering
Sien sterre.
Marilise D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie ontspanne en vewelkomend.
Alet G - Des 2016
Algehele gradering
'n Baie mooi plek in die hart van die Karoo.
Heleen R - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike ontspanne atmosfeer met uiters skoon en netjiese geriewe.
Retha K - Des 2016
Algehele gradering
Cape Karoo was voorwaar 'n oase in die middel van die Karoo!
Erica N - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Jan C - Nov 2016
Algehele gradering
Sal weer terugkom.
Des T - Jul 2016
Algehele gradering
Mens voel onmiddellik tuis!
Sonja P - Jun 2016
Algehele gradering
'n Ware juweel!
Jack R - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker!
Marcelle V - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker.
Guy P - Apr 2016
Algehele gradering
A little bit of heaven in the Karoo.
Henry D - Apr 2016
Algehele gradering
Die beste in die Karoo!
Brian W - Mrt 2016
Algehele gradering
Kind, friendly and clean Guesthouse ideally located.
Annatjie B - Feb 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir jou geld.
Sandra M - Jan 2016
Algehele gradering
'n Tuiste, 'n plek waar jy voel jy is veilig, geliefd, gewaardeerd en baie welkom!
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Judith K - Jan 2016
Algehele gradering
Fantastiese Karoo-gasvryheid!
Thinus G - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi gemaklike kamer.
Ingrid D - Nov 2015
Algehele gradering
Netjies en luuks en beslis waarde vir geld.
Daan T - Nov 2015
Algehele gradering
Verblyf is vriendelik en professioneel aangebied in 'n veilige omgewing.
Oene L - Okt 2015
Algehele gradering
Rustig.
Eddie G - Okt 2015
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Annemi B - Sep 2015
Algehele gradering
Beste gastehuis nog!
Gert D - Jul 2015
Algehele gradering
Twee nagte se lekker verblyf as deel van 'n reis deur die Karoo.
Pieter K - Jul 2015
Algehele gradering
Netjiese geriewe en goeie diens.
Maryke N - Jul 2015
Algehele gradering
Ongelukkig nie aan te beveel nie.
Dalene V - Jun 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
`elaine V - Jun 2015
Algehele gradering
Wat 'n juweel in die hartjie van die Karoo!
Lees meerVicky M - Mei 2015
Algehele gradering
Windpompkamer was baie lekker, baie oorspronklik.
Noelene A - Apr 2015
Algehele gradering
Almal was baie gasvry.
Louisa P - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjies en smaakvol ingerig vir reisiger se verblyf.
Johan H - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit is 'n awesome blyplek vir oornag op pad Kaap toe.
Joggie P - Mrt 2015
Algehele gradering
Puik!
Frans H A - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker!
Ilze V - Mrt 2015
Algehele gradering
Puik, fantasties en beautiful!
Herman B - Des 2014
Algehele gradering
Lekker gebly!
Salome S - Des 2014
Algehele gradering
Absoluut uniek!
Charne V - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Miemie H - Nov 2014
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Elsabé V - Nov 2014
Algehele gradering
Fantastiese verblyf & uitstekende waarde vir geld!
Lees meerCarel V - Okt 2014
Algehele gradering
Gerieflike afstand om te oornag op pad na Kaapstad.
Elsabé C - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het net daar oornag.
Clint H - Okt 2014
Algehele gradering
Maklik toeganklik vanaf hoofroete. Verwelkoming baie vriendelik, het van die honde se verwelkoming ook gehou, huislik.
Lize-maré S - Okt 2014
Algehele gradering
Sal verseker weer hier oorslaap!
Martin V - Jul 2014
Algehele gradering
'n Vriendelike ontvangs en gerieflike verblyf by mense wat hulle bedryf ken en oppas.
Riette D - Jul 2014
Algehele gradering
Pragtige en gesellige verblyf.
Nelise G - Jul 2014
Algehele gradering
Neat; friendly service; comfortable.
Ilona V - Jul 2014
Algehele gradering
Rustige area, pragtige tuin!
Lees meerMarnie V - Jun 2014
Algehele gradering
Heerlike ontbyt.
Paul P - Apr 2014
Algehele gradering
Lekker!
Herman S - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die eenhede (kamers) is baie oorspronklik en netjies.
Frederick C - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was puik en goeie gasvryheid!
Louise L - Feb 2014
Algehele gradering
Dit was ver bo verwagting en so inspirerend!
Jo-marie N - Jan 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Ansu H - Des 2013
Algehele gradering
Wonderlike Karoo-gasvryheid, rustige omgewing en pragtige verblyf.
Alan O - Des 2013
Algehele gradering
Fantatsties!
Yolandi P - Des 2013
Algehele gradering
'n Wonderlike bederf-sensasie!
Carien L - Des 2013
Algehele gradering
Uiters keurig met diens van die hoogste gehalte.
Vanya G - Des 2013
Algehele gradering
Persoonlike diens, puik fasiliteite: briljant!
Annika M - Des 2013
Algehele gradering
Die plek is stunning gemeubileer ,baie privaat en professioneel, maar steeds persoonlik.
Esme K - Nov 2013
Algehele gradering
Uitstekend.
Ramona E - Nov 2013
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Len M - Nov 2013
Algehele gradering
Lovely
Niek S - Sep 2013
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Aangename gasvrou.
Angelique N - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker plaasgevoel.
Erika N - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik!
Fanie T - Sep 2013
Algehele gradering
Uitstekend!
Kosie M - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Carolus R - Jul 2013
Algehele gradering
Fantasties.
Pieter C - Jul 2013
Algehele gradering
'n Koue wintersaand omskep in 'n warm ontvangs en heerlike ete.
Anria H - Jul 2013
Algehele gradering
Luukse Karoo-verblyf.
Johann S - Mei 2013
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Rachel S - Mrt 2013
Algehele gradering
Beautiful, friendly and very helpfull
Sean O - Jan 2013
Algehele gradering
All round great value for money, and very good service.
Anne S - Okt 2012
Algehele gradering
Very pleasant.
Cheryl D - Mei 2012
Algehele gradering
Lovely
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stroebelstraat 23, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom