8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Andrew Avenue, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Catch the Breeze is 'n selfsorghuis met 'n noordelike uitsig in die bekende woonbuurt Rexford in Knysna. Die eiendom is ideaal geleë en net 'n paar minute se ry vanaf die strandmeer, Knysna Heads, middedorp en 2 gholfbane.
Dié smaakvol versierde huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander badkamer word gedeel en het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, kookware, eetgerei en breekware. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 mense. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n DStv-dekodeerder en 'n mikro-Hifi-stelsel met 'n CD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie kamer maak oop op 'n pragtige tuin wat noord front en 'n swembad.
Die huis is toegerus met 'n omskakelaar en sonpanele, wat verseker dat die ligte, Wi-Fi, en TV tydens beurtkrag gebruik kan word.
Gaste kan vanuit die tuin uitsigte oor die Knysna-strandmeer, die gholfbaan en die Outeniekwabergreeks geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rainer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 39 Andrew Avenue, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Catch the Breeze het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Andrew Avenue, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang