+48
Gastehuis in Colesberg

Colesview Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 283 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Valerie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Convenient, comfortable and good value. Comfortable, friendly, efficient, great location, good breakfast you can take with you and leave early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Ons het vreeslik lekker gebly. Dis netjies en skoon en baie oulik ingerig. Ek beveel hulle beslis aan vir oornag reis see toe. Sal hulle beslis weer gebruik en almal is baie vriendelik. Baie dankie vir julle goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaleen O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great stay. Warm welcome in the pouring rain. Great service, clean and basic toiletries supplied. Plus breakfast. Got an extra garage to lock out the trailer in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

As above. Extremely comfortable. Good service from the receptionist. The breakfast provided was exceptional. I have stayed there numerous times over the years and the service is always good. I will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik gekuier, baie rustige en stil omgewing met heerlike restaurante. Oulike blyplek wat baie goed toegerus is. Kontinentale ontbyt was 'n groot plus. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia S
1 nag
5.0
Jan 2026

Always excellent accommodation. This was my 18th stay at Colesview since March 2020. Since then the standard has not dropped one inch. From the personal WhatsApp from Charmaine to the warm welcome at the guesthouse. I always amaze myself at how they manage to keep their towels so sparkling white. Everything works seamlessly at Colesview.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie veilig en netjies. Baie veilig en netjies. Die stortteëls kort egter bietjie aandag, andersins perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne' K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

10 uit 10. Sou definitief weer hier bly. Ongelooflik lekker gebly! Kamer is pragtig, netjies, en baie gemaklik! Sou enige iemand aanbeveel om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desirè S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic. Baie lekker, dankie. Sal hulle hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie gerieflik vir 'n oorslaap. Baie gerieflik om oor te slaap en baie veilig. Die kontinentale ontbyt in die kamer is 'n baie goeie idee wat ons geniet het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 283

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 068
10 % AF
R 1 068 R 962
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 068
10 % AF
R 1 068 R 962
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 068
10 % AF
R 1 068 R 962
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1mj03S060WGTcoqeyHC17yK0gYgXyZcMCMcxzkJt9o83rFrF5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 068 nouVanaf R961 per nag, vir 2 mense 283 5 1 5 37 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.730390770221 25.087133443356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang