- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain View-singel 1, Durbell, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Dark Chocolate is in Durbanville en bied superieure gastehuis-akkommodasie en moderne konferensiegeriewe.
Dié smaakvol versierde Victoriaanse huis is in 'n rustige omgewing en is ideaal vir die oordeelkundige gas. Die luukse binnenshuise ontwerp bied ongeëwenaarde gerief en styl.
Daar is 9 elegante en suite-kamers. Vir ontspanning kan gaste in die goed versorgde tuin of langs die swembad ontspan.
'n Volle Engelse-ontbyt word elke dag bedien.
Dark Chocolate is naby die N1 geleë, verskeie inkopiesentrums en restaurante wat vir alle denkbare smake sorg.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Mountain View-singel 1, Durbell, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Dark Chocolate Superior Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain View-singel 1, Durbell, Durbanville, 7530, Wes-Kaap