+32

De Branders 50

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Branders 50, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Branders 50 is 'n selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel wat oor die Hartenbos-strand uitkyk. Dit is net 'n kort entjie se ry vir 'n lekker daguitstappie na George of Knysna of 'n lekker middagete by die hawe.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n oopplan-leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus en ingerig met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea lei na die balkon met braaigeriewe.

Die kompleks het parkeerplek op die perseel, 24-uur sekuriteit en toegang tot 'n waskamer. Die kompleks het 'n pragtige swembad. Daar is ook braaigeriewe by die swembadarea.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
DStv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tanya R
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige familie vakansie. Baie lekker gebly! Wonderlike uitsig.
Nov 2025
Gert Botha D
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier, see en rustig wêreld verken. Dit was 'n fees ten spyte van die weer. Ons het na ons bespreking net direk verleng oor die ligging en opsies by d...
Sien meer
Okt 2025
Gert Botha D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rus, heerlike vis by restaurante om Mosselbaai, wynproe en kuier. Was uitstekend met alles wat nodig is om heerlik uit te rus met die see net v...
Sien meer
Okt 2025
Monique C
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi, met 'n pragtige uitsig. Was baie lekker gewees vir ons eerste keer in die Wes-Kaap, naby aan die eetplekke en het lekker geloop en plekke v...
Sien meer
Jul 2025
Karin W
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike vakansie. Baie lekker gebly. Het dit so baie geniet.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Branders 50, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders 50 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Branders 50, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc85b9a1ecafc2619bcd2ad13433904c9dd7c4a6d830d3abc16f1ce7a6113b7ff9359b48da0b3c2f37864e07342df88384ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 De Branders 50 Paardekraal Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.123555 22.119933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang