Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Gariepdam

De Lance Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 427 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Tjaart B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit is nou al ons 3de keer wat ons by julle slaap, baie goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herlina K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig en lekker ontspan. Was vriendelik ontvang. Was baie behulpsaam met inligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik en rustig. Baie gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigid S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

As jy op soek is na ’n knus en verwelkomende plek om te oornag, soek nie verder. Ons het onlangs by De Lance Chalets oornag en ons kan dit nie genoeg aanbeveel nie! Van die oomblik dat ons aangekom het, was ons met warm gasvryheid deur Harriet en haar man ontvang. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf gemaklik en aangenaam te maak. Die chalet self was onberispelik, vars en skoon sonder enige rookreuke. Dit was die perfekte toevlugsoord vir ons een-nag oorslaap. Oor die algemeen was ons ervaring fantasties, en ons sal beslis in die toekoms weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Warde. Lekker gebly. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Veilige rustige oorslaap by Gariepdam. Baie lekker en veilige oorslaap in Gariepdam. Vriendelik ontvang en goeie kommunikasie, beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Beste oornag rusplek! Perfek! Soos gewoonlik, ons slaap altyd daar oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eastwood L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

As jy op soek is na 'n stort en 'n gemaklike bed, is hierdie die plek vir jou. Ons het hier oorgeslaap oppad van KZN na Kaapstad. Die kamer was netjies en skoon, en die beddens gemaklik. Sal definitief weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Het een aand oornag. Plek was netjies en baie naby aan die Gariepdam sowel as g. Perfekte oornagstop tussen Kaap en Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendlike en verwelkoming. Dankie vir die vriendlike verwelkoming en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 427

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb912ab89989878c7b43593f9361a8b0391eebd2b58e4c739a524ca42322ef5b138dfe5d4d7e35366945b8b51e02d8e6b9f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 427 5 1 5 12 Arend Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.59102 25.492113
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang