+19
Selfsorg in Gariepdam

De Lance Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 451 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Thea M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie lekker en rustig. Awesome plekkie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Good overnight stay. Good overnight stay. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie stil rustige plek. Baie rustige netjiese plek wat maklik toeganklik is tot ander aktiwiteite by die Gariep Dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana K
1 nag
5.0
Feb 2026

Heerlike en rustige plekkie. Baie lekker geslaap, stil en rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mnr L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie beslis aanbeveel. Baie, baie geniet en baie vriendelike verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly, dankie! Baie lekker gebly. Alles het 100% gewerk. Ons plekkie is self Saterdagoggend skoon gemaak. Was baie beïndruk gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons het weer baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en baie gasvry! Dankie. Alles was net gemaklik! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrien B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflik. Baie dankie, ons het heerlik oorgeslaap, sal beslis weer van julle gebruik maak in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie aangenaam. Die plek was netjies en skoon. Die gasheer was baie vriendelik, en dit is meer as voldoende vir 'n vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 451

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb912ab89989878c7b43593f9361a8b0391eebd2b58e4c739a524ca42322ef5b138dfe5d4d7e35366945b8b51e02d8e6b9f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 451 5 1 5 12 Arend Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.59102 25.492113
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang