Coastal Hospitality - De Valle 52
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard Wes, De Valle 52, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Coastal Hospitality - De Valle 52 is 'n ruim woonstel wat selfsorgverblyf in die De Valle-kompleks in Mosselbaai bied. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplek vir 'n seevakansie.
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers gebruik 'n badkamer wat 'n bad het.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en daar is 'n TV. Die woonstel lei na die balkon wat 'n see-uitsig bied.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Daar is ook 'n omsetter wat die toebehore in die woonstel tydens beurtkrag ondersteun, wat waterverhittingstelsel en stoof uitsluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 38
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Beach Boulevard Wes, De Valle 52, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Hospitality - De Valle 52 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard Wes, De Valle 52, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap