Pick your preferred language

English

Afrikaans

+108
Selfsorg in Nxuba (Cradock)

Denmark Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Denmark Farm Stay is 30 km buite Nxuba (Cradock) en 15 km vanaf die Mountain Zebra Nasionale Park geleë.

Al die kamers bied selfsorgverblyf en het gemaklike beddens, privaat stort- en toiletgeriewe en 'n privaat ingang. Die houthuisie en gesinskamer het 'n groter kombuis vir kook en die ander kamers het slegs 'n klein kombuisie, maar gaste het toegang tot die gedeelde kombuis by die braai-area.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area met 'n buitekombuis met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond en induksieplaat met potte en eetgerei in. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die swembad. Gratis WiFi is in die gemeenskaplike areas beskikbaar.

Die verblyf maak van sonpanele en omsetters gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elmarie V
Gesin met tieners
5.0
Beslis die moeite werd, word hoogs aanbeveel. Ek, Adriaan, Simon & Max-brakkie het heerlik gekuier op Denmark Farm! Die het ons welkom laat voel en on...
Sien meer
Des 2025
Emile D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, secure, silent nights and clear skies. As precious as farm stays tend to be.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Lizell M
Gesin met tieners
5.0
Dit was skoon, veilig en die gasheer was vriendelik en het jou welkom laat voel. Dit is 'n mooi plek en ons het lekker gebly.
Des 2025
Linda D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Sal weer gaan bly. 10 uit 10. Dis absolute prima verblyf. Alles is van hoë gehalte. Mooi, vriendelike ontvangs kan nie vir beter ...
Sien meer
Okt 2025
Helna S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is gasvry ontvang, het baie welkom gevoel en heerlik gebly. Die plaasomgewing was rustig en pragtig. Die woonstel is baie gerieflik ingerig en bai...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Denmark Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe394e9514086ec3cd022e573eccad122bde739d8d312033b6ca602c6310161ba62e4ff0a526f8cbc27894cee09cbbc9e3987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Denmark Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.053625964168 25.365667468919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang