Cradock Akkommodasie by Denmark Farm Stay | LekkeSlaap
+53

Denmark Farm Stay

Kamp met eie kamptoerusting
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Kamp in jou eie tent teen R100 per persoon. 'n Stort en toilet word voorsien. Daar is 'n kragpunt. Die kampeerterrein het groot bome en gras.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kampplek met kragpunt onder skaduryke boom. Stort en toilet Gemeenskaplike kombuis en braai-area

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rugsakverblyf
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Daar is slaapplek vir 3 gaste. Die kamer het ook 'n stort en toilet. Gaste kan die gemeenskaplike braai en kombuis met 'n yskas, vrieskas, broodrooster, ketel en mikrogolf gebruik. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Slaapsaalbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf Warmwater in stort Toiletgeriewe Buitebraai-area en gemeenskaplike kombuis

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamerwoonstel
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n stapelbed in die groot kombuisarea. Die woonstel het sy eie privaat ingang en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Handdoeke Linne Koffie, tee en suiker

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n oopplan-kombuis met 'n ketel, broodrooster en yskassie, 'n, slaaparea, stort en aparte toilet. Daar is ook 'n buitebraai-area en gemeenskaplike kombuis vir selfsorg. 'n Matras vir 'n klein kan kan bygevoeg word teen R100.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorgverblyf Handdoeke Linne Koffie, tee en suiker Gemeenskaplike kombuis en braai-area

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2mNHWFG7Sd4SRHQzfNDTAeBoqAeMISuwImqKxdns7mEFLV2CNf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R200  per nag (vir 2 persone) 50 5 1 5 Denmark Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.053625964168 25.365667468919
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za