+108
Selfsorg in Nxuba (Cradock)

Denmark Farm Stay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Gesinskamerwoonstel
Selfsorg
Dubbelbedkamer
Selfsorg
Karoo Hideaway-houthuisie
Selfsorg
Huisreëls

Die verblyf maak van sonpanele en omsetters gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Die gashere woon op die perseel.
Iemand sal beskikbaar wees om die gaste te groet en hulle na hul kamer te wys.
Die Hideaway-houthuisie kan direk bereik word indien daar gereël word, maar gaste is welkom om by die plaashuis te stop sodat ons hulle die pad na die houthuisie kan wys.
Inkloktyd is vanaf 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd is voor 10:00
WiFi-kode: denmark1

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe394e9514086ec3cd022e573eccad122bde739d8d312033b6ca602c6310161ba62e4ff0a526f8cbc27894cee09cbbc9e3987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 Denmark Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.053625964168 25.365667468919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang