+56

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 456 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Zelti C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie skoon en netjies. Perfek gewees om by te oornag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fazila H
1 nag
5.0
Apr 2026

Absolutely amazing stay. We had an absolutely amazing stay. It was only for one night because we were travelling from Western Cape to Northern Cape. This was a home away from home. Tessie and her staff are extremely friendly and very helpful. The place itself had everything we needed and ample space. This was by far one of the best stays I have had in a long time. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Flippen lekker oornag. Baie stil en rustig. Kamer baie netjies en gerieflik. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Dit was baie netjies en skoon met 'n vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Aan ons voldoende oornag vereistes gegee. Was waarde vir geld. Plekkie was meer as voldoende vir oorslaap. Skoon, veilig, goed geleë en baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-Ann L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die plek is besonder skoon en netjies, wat onmiddellik ’n goeie indruk skep. Die diens is uitstekend en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, wat die verblyf nog aangenamer maak. Dit is ook baie gerieflik dat daar buigsame inkloktye is. Die selfsorgfasiliteite is goed toegerus, en die groot badkamer dra by tot ’n gemaklike en ontspanne ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Safe, relaxed and comfortable. Nice stopover on the way to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham M
1 nag
5.0
Feb 2026

Comfortable neat location, lovely owner. Quaint and neat place, had some car issues and couldn't leave at the checkout time, the owner was very nice and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Die beste en veiligste. Die was regtig baie netjies en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Hierdie is nie 'n negatiewe terugvoering nie, maar net 'n aanbeveling. Sal net die yskas aanlos en net die kombuisgedeelte net bietjie opgradeer met 'n wasbakkie. Maar dit is net 'n voorstel en nie negatiewe terugvoering nie. Ons het baie lekker geslaap en dit was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie V
1 nag
5.0
Jan 2026

Just great! My stay at the Nessie was absolutely awesome. It is in a quiet, safe area and the staff is really friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessie
Die Nessie
Thanks a lot, Albie, for the good review. Tessie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 456

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Schneider and Whiley Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f07c52adf8eebb9192315b17528f360f0172d98b04fb1ba91e9819382af5332571588454c9a214d60154a37a20562e7ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 456 5 1 5 Corner of Schneider and Whiley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -32.350984 22.604438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang