Die Nessie
Opsomming van Resensie
Mariette D - Aug 2022
Gemiddeld
Pragtige, rustige, netjiese verblyf. Tot ons hondjie het dit geniet.
Andrea V - Aug 2022
Gemiddeld
Dit was lekker.
Hilton C - Jul 2022
Gemiddeld
Very bad experience.
Lees meerDie Nessie se terugvoer
Hallo Hilton
Ek is jammer dat julle Die Nessie so sleg ervaar het.
Ek het aan julle genoem dat daar 'n skoonmaker op aanvraag is waarop julle dit afgekeur het.
Die beddegoed en handdoeke het julle ook genoem dat dit nie nodig is nie.
Ek wil net noem, dit is die gaste wat resensies gee en nie ek nie. Die fotos wat gewys word, dit is soos Die Nessie lyk.
Ek was baie vriendelik met julle deur die tyd van julle verblyf. Ek het gereeld gevra of alles reg is waarop julle baie tevrede was.
Groete
Tessie
Karel V - Jul 2022
Gemiddeld
My vrou en seun was baie tevrede.
Bernice G - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lekker gerus en veilig gewees.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Bernice
Baie dankie. Ek is bly julle het oornag by Die Nessie.
Ja, die kragprobleme is gelukkig landwyd a.g.v. beurtkrag.
Groete, Tessie.
Maritza J - Jul 2022
Gemiddeld
Rustig en pragtig.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Maritza
Baie dankie vir jou punte.
Jammer dat jy so oor die parkering voel, dit is agter geslote hekke wat baie veilig is.
Die kombuis is groot genoeg vir net oornag. Die Nessie is net oornag.
Groete
Tessie
Hannelie N - Jul 2022
Gemiddeld
Heerlike oase in die Karoo. Vriendelik ontvang en heerlik geslaap.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Hannelie
Dankie dat julle hier oornag het.
Jammer julle voel so oor die veiligheid, want ons het veilige hekke.
Groete, Tessie.
Venesh G - Jul 2022
Gemiddeld
Hosts were fantastic, unit very clean.
Die Nessie se terugvoer
Hello Venesh,
Thank you for the good review.
Tessie
Anton M - Jul 2022
Gemiddeld
Goeie oornagplek.
Lindie F - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Leon R - Jun 2022
Gemiddeld
Dit was een van die beste plekke waar ek al oorgeslaap het.
Maureen K - Jun 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies, baie vriendelik.
Janet B - Jun 2022
Gemiddeld
Als skoon en netjies. Baie vriendelik en behulpsaam.
Ida V - Mei 2022
Gemiddeld
Sien sterre.
Lothar H - Mei 2022
Gemiddeld
Baie netjies.
Kosie G - Mei 2022
Gemiddeld
Outstanding!
Zelna S - Mei 2022
Gemiddeld
Pragtig, netjies, als wat nodig is vir oorslaap.
Lizette L - Mei 2022
Gemiddeld
Ontspannend.
Anelda S - Apr 2022
Gemiddeld
Dit was wondelik, veilig en rustig.
Anandi S - Apr 2022
Gemiddeld
Uitstekende diens en goeie waarde vir geld.
Sanet J - Apr 2022
Gemiddeld
Dit was huis! Soveel gasvryheid en vriendelikheid. Ek kom vir seker weer.
Anton K - Apr 2022
Gemiddeld
Baie goed ingerig.
Amelda D - Apr 2022
Gemiddeld
Fantasties!
Oloff B - Mrt 2022
Gemiddeld
Lekker rustig.
Nerine B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netjies en ruim.
Piet V - Mrt 2022
Gemiddeld
Uitstekende oornag fasiliteit.
Pieter H - Mrt 2022
Gemiddeld
Oornagverblyf.
Koos S - Mrt 2022
Gemiddeld
Goeie geriewe met alles wat mens nodig het om te oornag.
Lees meerDie Nessie se terugvoer
Hallo Koos
Baie dankie vir die wonderlike woorde. Ek waardeer dit baie.
Goeie nuus, my Nessie koffiewinkel het net aan die anderkant van die huis oopgemaak, so volgende keer kan jy in die mooiste koffiewinkel ontbyt, middagete of aandete geniet.
Groete
Tessie
Johan R - Mrt 2022
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
George S - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie vriendelike en behulpsame personeel. Aangenaam verras met waarde vir geld.
John B - Mrt 2022
Gemiddeld
Has everything you may need for a comfortable stay.
Len W - Feb 2022
Gemiddeld
It was very pleasant.
Nolan T - Feb 2022
Gemiddeld
Jeane baie vriendelike gasvrou en ons sommer baie welkom laat voel.
Ben F - Feb 2022
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Chrisley D - Feb 2022
Gemiddeld
Baie gerieflike kuier en vriendlike ontvangs.
Beatrix W - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Sharron M - Jan 2022
Gemiddeld
It met basic requirements.
Henry S - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was nie aangename verblyf nie.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Henry
Jammer dat jou oornag baie sleg was by Die Nessie.
Die stort was nie geblokkeer nie.
Jy het met jou navraag net 'n bed gevra, jy het geensins genoem dat dit 2 aparte beddens moet wees nie. Gaste spesifiseer dit in hulle navraag dat dit aparte beddens moet wees.
Groete
Tessie
Andre C - Jan 2022
Gemiddeld
Kamer was baie skoon en netjies. Sal weer van Die Nessie gebruikmaak.
Rian P - Des 2021
Gemiddeld
Netjies, skoon and vriendelik.
George P - Des 2021
Gemiddeld
Was aangename verblyf vir 'n tussenstop op pad Kaap toe.
Natasha L - Des 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Mari M - Des 2021
Gemiddeld
Goeie waarde. Baie veilig.
Wikus C - Des 2021
Gemiddeld
Was baie lekker om weer daar te oornag met dieselfde lekker ontvangs.
De_wet V - Nov 2021
Gemiddeld
Heerlike kuier.
Cindy B - Nov 2021
Gemiddeld
Very nice.
Annalie B - Nov 2021
Gemiddeld
Was goed. Net die lugversorging wat stukkend was.
Annelie S - Nov 2021
Gemiddeld
Aangenaam.
Danie L - Nov 2021
Gemiddeld
Uitstekende oornagfasiliteite, rustig, netjies en het 'n vriendelike gasvrou.
JanisƩ V - Nov 2021
Gemiddeld
Netjies, veilig en vriendelik.
Rachelle V - Okt 2021
Gemiddeld
The room was neat, clean and spacious. Everything needed for an overnight stay.
Aletta F - Okt 2021
Gemiddeld
Baie maklik om te kry. Veilige plek on jou moeƫ lyf te laat rus.
Johann D - Okt 2021
Gemiddeld
Gerieflik vir oorslaap.
Petra P - Okt 2021
Gemiddeld
Rustig, skoon, netjies en baie vriendelike diens.
Christine W - Okt 2021
Gemiddeld
Fantasties.
Leon L - Sep 2021
Gemiddeld
Puik
Chris B - Sep 2021
Gemiddeld
Baie skoon, baie mooi plekkie.
Lynette J - Aug 2021
Gemiddeld
Functional and clean.
Chris K - Aug 2021
Gemiddeld
Net een nag oorgeslaap.
Ronel S - Jul 2021
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Ronel,
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete,
Tessie.
Carina K - Jul 2021
Gemiddeld
Die beste waarde vir geld, Pik en Tessie is ongelooflik gasvry en dit is ongelooflik netjies.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Carina,
Baie dankie vir julle fantastiese punte.
Groete,
Tessie.
Barend N - Jul 2021
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik.
Jackie B - Jul 2021
Gemiddeld
Brief, had all amenities
Franine F - Jun 2021
Gemiddeld
Jou huis weg van die huis af.
Barry P - Jun 2021
Gemiddeld
Loved the breakfast
Talita B - Jun 2021
Gemiddeld
Die eienaars is sout van die Aarde!
Piet H - Mei 2021
Gemiddeld
Dit was gerieflik. Skoon en netjies asook veilig en nie ver van die N1 af nie.
Marlene E - Mei 2021
Gemiddeld
Ons het heerlik oornag, alles was wonderlik.
Chris M - Mei 2021
Gemiddeld
Rustige veilige verblyf.
Alana P - Mei 2021
Gemiddeld
Professionaliteit, vriendelikheid, goeie diens en lieflike mense!
Michael M - Apr 2021
Gemiddeld
Excellent, informative and friendly hosts. We will be back.
Jolene V - Apr 2021
Gemiddeld
Netjiese plekkie in 'n veilige omgewing.
Englie B - Apr 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, veilige parkering, kamers pynlik netjies, bestuur het deurentyd belang gehad in ons behoefte.
Kevin M - Apr 2021
Gemiddeld
Very clean, neat and quiet.
Peter L - Apr 2021
Gemiddeld
Pleasant overnight stay.
Jaco P - Mrt 2021
Gemiddeld
Pragtige plek, aangename verblyf, vriendelike ontvangs.
Zach D - Mrt 2021
Gemiddeld
Die verblyf was baie aangenaam, skoon en het heeltemal aan ons behoeftes voldoen en meer.
Christian S - Mrt 2021
Gemiddeld
Vinnig, maklik, gerieflik.
Hein H - Mrt 2021
Gemiddeld
Rustig en skoon. Perfek vir oornag.
Henning M - Mrt 2021
Gemiddeld
Ligging is goed. Plek goed toegerus met groot badkamer.
Lees meerAndrea H - Feb 2021
Gemiddeld
Het heerlik gekuier.
Esther R - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Maartin A - Jan 2021
Gemiddeld
Die verblyf het ons verwagtinge vĆŖr oorskry!
Pieter Kotze Properties P - Jan 2021
Gemiddeld
Great vir oornagverblyf.
Joy K - Jan 2021
Gemiddeld
It was pleasant.
Maxie V - Jan 2021
Gemiddeld
Voldoen aan verwagtinge!
Retha M - Des 2020
Gemiddeld
Heerlik gerus en veilig gevoel.
Frans D - Des 2020
Gemiddeld
Ruim en gerieflik.
Frikkie B - Des 2020
Gemiddeld
Vir oorslaap baie goed.
Chenelle O - Nov 2020
Gemiddeld
Lieflik en vriendelike diens.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Chenelle
Baie dankie vir die baie goeie punte. Dit was lekker om hulle hier te kon he!
Groete
Pik en Tessie
Nandi J - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker oorgeslaap
Die Nessie se terugvoer
Hallo
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Dankie dat julle Die Nessie gekies het vir julle oornag.
Groete
Pik en Tessie
Kartrien B - Okt 2020
Gemiddeld
Goed ontvang.
Die Nessie se terugvoer
Liewe Katrien
Jammer dat julle gesukkel het met die warmwaterstelsel, ek verstaan dit nie lekker nie, want jy moet net die warmwater kraan oopdraai.
Dan, wat die ligging aanbetref, die aanduidings is 100%, jy kan nie 'n fout maak nie.
Dit is baie maklik om die Nessie te kry. Ons het ongelukkig geen kontaknommer van julle gehad nie, dus kon ons nie kommunikeer met julle soos wat ons met almal doen nie.
Groete
Pik en Tessie
Kevin M - Okt 2020
Gemiddeld
Very clean and neat. Bonus pets are allowed for future reference.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Kevin,
Thank you for the good points.
Pik and Tessie
Anne-marie D - Sep 2020
Gemiddeld
Baie gasvry en skoon.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Anne-Marie
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Groete
Pik en Tesie
Toit M - Sep 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon, pragtig, stil.
Die Nessie se terugvoer
Hallo
Baie dankie vir die goeie punte.
Baie jammer oor die badwater wat lou was. Elke eenheid het 'n bad asook 'n stort en die gebruik van die bad, waar gaste te veel water gebruik, maak dit moeilik vir die ander gaste.
Weereens jammer.
Groete
Pik en Tessie
Maryke E - Sep 2020
Gemiddeld
Die Nessie het veilige parkering en kamers is ook baie netjies. Kan Die Nessie regtig aanbeveel vir iemand wat net wil oornag of langer wil bly.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Maryke
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie
Chris M - Aug 2020
Gemiddeld
Lekker. Jammer ons kon nie vir ontbyt wag.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Chris
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Agnes B - Mrt 2020
Gemiddeld
Dankie Tessie vir jou gasvryheid, ons het heerlik gerus en die lugverkoeling was 'n groot pluspunt!
Die Nessie se terugvoer
Hallo Agnes
Baie dankie vir die mooi punte.
Groete
Pik en Tessie
Wilma H - Mrt 2020
Gemiddeld
Heerlik gebly, dankbaar vir aircon in die hitte.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Wilma
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Rex Z - Mrt 2020
Gemiddeld
Perfectly fine for an overnight stay.
Die Nessie se terugvoer
Hallo
Baie jammer, ons is besig om na dit te kyk. Die plug sit agter die bed wat ongemaklik is.
Groete
Pik en Tessie
Irida S - Feb 2020
Gemiddeld
'n Genoegsame oornag.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Irida
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Renier L - Jan 2020
Gemiddeld
Baie netjies.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Renier
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Diere is altyd baie welkom.
Groete
Pik en Tessie
Wessel V - Jan 2020
Gemiddeld
Baie gasvry.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Wessel
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie
Andre L - Jan 2020
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Andre
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie
Johan B - Jan 2020
Gemiddeld
Lekker gerus/slaap, bid vir reƫn vir Beaufort-Wes, sal julle weer kontak en gebruik.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Johan
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Malanie B - Jan 2020
Gemiddeld
Die Nessie se akkommodasie is baie netjies, skoon en gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Malanie
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Gerhard H - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker en veilig, presies wat 'n mens nodig het om 'n nagrus te kry.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Gerhard
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Adelle D - Des 2019
Gemiddeld
Heerlike koel kamer. Stil uit die verkeer. Baie vriendelike ontvangs.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Adelle
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Groete
Pik en Tessie
Elmarie C - Des 2019
Gemiddeld
Vriendelike, rustige, gasvrye mense.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Elmarie
Baie dankie vir die goeie punte.
Mooi dag
Groete
Pik en Tessie
Hans N - Des 2019
Gemiddeld
Dit is soos om tuis te kom na 'n lang reis.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Hans
Baie, baie dankie vir die uitstekende punte.
Mooi dag en groete
Pik en Tessie
Bernadette W - Nov 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Bernadette
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Etienne N - Okt 2019
Gemiddeld
Baie oulik.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Etienne
Baie dankie vir die baie goeie punte.
Mooi dag en groete
Pik en Tessie
Theresa B - Okt 2019
Gemiddeld
Was vreeslik lekker en rustig.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Theresa
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Ora J - Okt 2019
Gemiddeld
Net wat ek nodig gehad het.
Die Nessie se terugvoer
Beste Ora,
Baie dankie vir die goeie punte. Ons is bly om te sien dat julle lekker gerus het.
Groete
Pik en Tessie
Pieter S - Sep 2019
Gemiddeld
Toeganklike en gemaklike verblyf.
Die Nessie se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die goeie punte. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Groete
Pik en Tessie
Johan A - Sep 2019
Gemiddeld
Ontspannend, uitmuntende diens, baie dankie.
Die Nessie se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir die uitstekende punte. Ons is bly om te sien dat julle dit geniet het.
Groete
Pik en Tessie
Manie V - Aug 2019
Gemiddeld
Awesome place.
Die Nessie se terugvoer
Beste Manie,
Baie dankie vir die uitstekende punte.
Groete
Pik en Tessie