+55
Selfsorg in Victoria-Wes

Die Pophuis Hoekie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ronel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, en gerieflik. Heerlike, gerieflike halfpadstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constance P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlike ruimte, gerief, stylvolle meubels, - alles was great! Ons het heerlik gebly! Ons het wonderlike leefruimte en alle geriewe tot ons beskikking gehad - netjies, skoon, stylvol gemeubileerd. Baie dankie - baie gasvry en vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alphonzo T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Baie lekker in alle opsigte. Hoogs aanbeveel. Goed ingerig, veilig, baie stil en privaat. Lekker donker kamer vir slaap en goeie kussings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie G
1 nag
5.0
Jan 2026

Pleasant, will call again. Thank you! We enjoyed our stay. Clean, quiet and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doyle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Comfortable overnight stop. Great, comfortable and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Baie gerieflik en bekostigbaar. Voldoende vir 'n oornag op die lang pad. Bekostigbaar en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mbulelo S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Great location if you want to quickly get back on the N1. Enjoyed our stay - neat and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wulf E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Nice place to stay over, test and experience a small Karoo town. Great place to relax after a long drive. You could walk around town and see interesting views. Nice and quiet. WiFi was erratic, but Vodacom signal was good. Arrangements for getting and leaving keys were confusing, but the owner was helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cordia H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Lekker. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 295

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MjNkYzIwLWE5YTItNDQzOC05MTY4LTVmNWRiZGY5OTVmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 295 5 1 5 89-93 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.402394291987 23.105940520763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang