Victoria-Wes Akkommodasie by Die Pophuis Hoekie | LekkeSlaap
+35

Die Pophuis Hoekie

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 104 resensies vir Die Pophuis Hoekie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hélanie J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hélanie J
Gesin met tieners

Heerlik!

Pragtig! Vriendelike diens, skoon, gerieflik! Hul sien ons beslis weer!

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige kommentaar!!
Ek is só bly julle let julle verblyf by ons geniet!!
Pophuusgroete
Tannie Koeks
Xx

Die Pophuis Hoekie
Anieta C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anieta C
Gesin met tieners

Rustig, skoon en voldoen aan verwagting.

Pragtig gerestoureerde ou huis met paslike ou meubels. Rustig en stil met al die nodige fasiliteite. Alles was skoon en netjies.

Nico H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Gesin met klein kinders

Ons was aangenaam verras met die verblyf, Petro was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het goed uitgerus vir ons volgende dag se reis.

Baie dankie vir die lekker oorslaap, sal julle definitief weer gebruik en aanbeveel.

Adriaan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan B

Huis was goed ingerig en netjies. Alles het gewerk wat moes werk.

Die huisie was presies wat ons nodig gehad het. Die gedekte tafel skep 'n goeie indruk. Ons het baie gemaklik geslaap, aangesien die lugverkoeling gewerk het.

Anita J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J
Gesin met klein kinders

Perfekte oornagbestemming.

Ons het met ons hondjie gereis en met bespreking reeds het Tannie Koeks aangebied om vir ons die Pophuis self te gee, want dit is omhein. Min het ons geweet dit is 'n ten volle toegeruste tweeslaapkamerhuisie! Dit was heerlik om na die lang rit daar af te pak en te ontspan. Ons het die aand by Ka'Roux geëet en dit was net so 'n heerlike ervaring. Beslis aan te beveel.

Retha V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige, knus woonstel.

Ons het weereens lekker oorgebly by Pophuis Hoekie. Gerieflik ingerig vir oornagverblyf. Alles skoon en netjies, gerieflike beddens. Ek moet noem dat dit gerusstellend is dat daar snags 'n veiligheidswag is.

Danie O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Gesin met klein kinders

Vriendelike gasvrou, netjies en gerieflik.

Dankie vir al jul vriendelikheid, dit is regtig baie aangenaam om daar oor te bly.

Joanie J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie J
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly!

Tannie Koeks was die vriendelikheid vanself! Sy het ons sommer onmiddellik laat welkom voel. Die kamers was baie netjies. Dit het gevoel soos 'n 2de huis.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Dankie vir jou pragtige kommentaar, Joanie! Ek waardeer dit-ons gaste is vir ons baie belangrik en dis vriendelike en hartlike mense soos julle, wat dit vir my so lekker maak om Pophuis-Pophuis te speel!
Ek hoop ons sien julle weer hier by ons.
Liefdegroete.
Tannie Koeks

Die Pophuis Hoekie
Rene J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J
Gesin met tieners

Skoon, veilig en netjies.

Baie vriendelike verwelkoming, plekkie ruim en netjies met veiligheidswag. Ingerig vir troeteldiere, sal vir seker weer daar gaan bly.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Hallo,
Baie dankie vir die terugvoer ons wardeer dit opreg. Dit maak ons harte bly. Wens julle n voorspoedige en geseende 2020 toe tot weer sien.
Pophuisgroete.
Petro/Koeks

Die Pophuis Hoekie
Johan P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was baie aangenaam.

Tannie Koeks is baie vriendelik en die stoepkamer was netjies en skoon. Ons het baie lekker oorgeslaap en sal beslis weer van die plek gebruik maak.

Anton G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Verblyf was skoon, netjies, ruim, gerieflik.

Kortom, als wat nodig was.

Marelize D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize D

Baie oulike plek.

Baie oulike plek vir ‘n gesin van 6.

Ansonet B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonet B

Vriendelike ontvangs en ongelooflike mooi plekkie.

Beslis aan te beveel vir reisigers.

Niel O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Niel O
Enkelreisiger

Redelik.

Die Pophuis Hoekie is nie slegte akkommodasie nie, maar het nie meer dieselfde standaarde as 'n paar jaar gelede nie. Baie gemiddeld.

David B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Wat 'n vreugde om in so 'n huisie te oornag.

Uitstekend toegerus, rustig en netjies. Sou graag 'n week wou bly. Prima!

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons waardeer dit!
Koeks
Petro

Die Pophuis Hoekie
Nols B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nols B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Lekker skoon en netjiese verblyf!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Toeks wat uit haar pad gegaan het om seker te maak ons kry die lekkerste kamer. Sy sit ons toe in die oorspronklike Pophuis. Baie skoon en netjies met alles wat nodig is. Ons het lekker geslaap! Sal Die Pophuis vir enige iemand aanbeveel. Dankie Toeks vir jou vriendelikheid en gasvryheid!

Terry Z - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous one night stay with attention to comfort and all one’s needs.

The host was extremely welcoming, friendly and accommodating. She also gave us a good recommendation for somewhere to eat.

Susan W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Ons het heerlik gebly en sal dit beslis ons go-to plek maak vir toekomstige oorslaap in Victoria-Wes.

Ons het baie lekker in die stoepkamer gebly. Koeks het ons soos familie ontvang en ons baie tuis laat voel. Ek sal Die Pophuis Hoekie beslis aanbeveel vir oornagverblyf.

Retha V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige, knus woonstel.

Ons het lekker oornag in 'n knus woonstel by Die Pophuis Hoekie. Ons is baie vriendelik ontvang, daar is lekker warm kniekombersies en 'n verwarmer om die ergste koue af te weer. Daar is ook elektriese komberse op die bed. Die enigste kritiek wat ek het is dat alhoewel dit 'n selfsorg-eenheid is, daar nie warmwatertoevoer in die kombuis is nie. Ons kon die probleem oorkom deur in die ketel water te kook.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Môre Retha,
Dankie vir jou mooi terugvoer. Eintlik hoef julle nie opwaswerk te doen nie; my skoonmakers kom doen dit vir julle! Maar dankie dat jy die probleem oorkom het deur die ketel te gebruik.
Pophuisgroete
Koeks

Die Pophuis Hoekie
Willie E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie E
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Die lugreëling in kamer 2 het nie gewerk nie en die stort se kop het aandag nodig. Die verblyf was egter steeds baie gerieflik en netjies, met vriendelike diens.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Hi Willie,
Jammer vir ongerief! Ons vra so mooi dat julle by die kantoor moet kom aanmeld wat fout is, dit help ons om ons huisies in stand te hou. Dalk was die lugreëling se kontrole se battery pap? Ons weet dit nie as gaste dit nie kom aanmeld nie.
Hoop ons sien julle weer hier by ons.

Die Pophuis Hoekie
Marilee P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilee P
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens en heerlike verblyf.

Baie dankie Petro vir jou gasvryheid en hulp! En vir die lekker bykos en Karoo-tjoppies vir die braai. Ons het baie lekker gebly en dit 'n goeie oornagstop gevind.

Salomé N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé N

Absoluut fantasties!

Ongelooflike gasvryheid. Het regtig heerlik gebly!

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Goeie dag Salome',

Baie dankie vir jou pragtige en positiewe terugvoer!
Ons waardeer dit en ons probeer om Die Pophuis Hoekie 'n tweede huis vir ons gaste te maak!
Pophuisgroete
Koeks
Petro

Die Pophuis Hoekie
Nico D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon, netjiese plekkie vir oornag tydens 'n lang reis.

Die plekkie is ideaal geleë op pad Kaapstad toe. Regtig baie lekker geslaap. Die water is wel 'n probleem as jy lekker warm wil stort. Ons is wel vooraf gewaarsku dat die pype vries in die wintertyd.

Mariette V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Baie lekker knus en warm gebly .Ontbyt was heerlik.

Ek en my dogter was aangenaam verras met die oulike blyplekkie. Als was skoon en netjies. Ons het heerlik warm geslaap en tuis gevoel in ons eie klein huisie met stoepie en heininkie. Baie oulike blyplekkie.

Madeleine V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie vriendelik personeel.

Deon D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, ruim en veilig.

Ontvangs en diens is gasvry en vriendelik. Die verblyf is ruim en ons het heerlik geslaap. Sal Die Pophuis Hoekie beslis weer oorweeg as ons Kaap toe gaan. Sal dit beslis aanbeveel.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar op ons Hoekie.
Ons hoop ons sien julle sommer weer gou hier.
Pophuisgroete
Koeks

Die Pophuis Hoekie
Johannes P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Verblyf was baie aangenaam. Woonstel netjies en skoon. Sal weer daar tuisgaan.

Marise F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise F
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie dankie vir die moeite met die ekstra bedjie. Ons slaap altyd hier oor, want dit is skoon en netjies met vriendelike diens.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Marise,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly julle geniet dit om by Pophuis te kom oornag.

Pophuisgroete.
Koeks

Die Pophuis Hoekie
Pieter B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koekemakranka dit was lekker.

Om mee te begin, Tannie Koeks is die borrelendste en gasvryste mens wat ons nog teëgekom het. Dit was bitter warm maar haar geaardheid was 10x warmer. Die eenheid is lekker ruim en goed geleë, en in stil area. Natuurlik was die lugversorging in die eenheid 'n welkome verrassing. Heerlik in die plonspoel gesplash. Baie dankie ook vir die aanbeveling van restaurant (net jammer hul was toe vir besigheid die aand). Sal enige tyd weer daar kom kuier. PS: Jammer dat ons tannie se pen afgeruk het, maar dit is darem weer terug geplaas.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir die eksotiese terugvoer. Ek het sommer so 'n warm gevoel in my hart. Hoop ons gaan julle weer hier sien.

Die Pophuis Hoekie
Ria V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het om te rus vir voor jy weer die pad vat.

Sien sterre.

Dantie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dantie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike plattelandse gasvryheid.

Gawe dame wat die gastehuis besit. Tannie Koeks was tegemoetkomend met ons voëltjie en twee honde om daar te oornag. Sal haar en haar gastehuis aanbeveel vir 'n oornag akkommodasie as jy in die area is. Skoon, netjies en bekostigbaar. Oulike dorpie.

Adille G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adille G
Gesin met tieners

Fantasties!

Wat 'n heerlike plek om te oornag. Gemoedsrus gehad met ons fiets en kar in die parkeerarea. Beveel dit definitief aan.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Adille
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ek hoop ons sien julle weer hier by Pophuis.
Pophuis-groete
Koeks

Die Pophuis Hoekie
Ilan S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n vreugde om by die Pophuis Hoekie te bly.

Dis altyd wonderlik by die Pophuis Hoekie - 'n fantastiese keuse om oor te slaap op die lang pad. Ons het in die Pophuis gebly, wat perfek was vir ons en die drie honde. Petro was professioneel en vriendelik. Sekuriteit uitstekend. Waardeer die koffie, tee, melk en beskuit.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Beste Ilan,

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Dis altyd lekker om te hoor ons gaste geniet hul verblyf by ons! En ons is bly ons kan ons gaste se honde akkommodeer - ons weet mos hoe belangrik hulle getroue 'beste vriende' vir hulle is!

Voorspoed vir 2019.

Pophuisgroete,
Koeks

Die Pophuis Hoekie
Hennie D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit is baie mooi plek sal dit aanbeveel vir enige persoon.

Heleen P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen P
Gesin met tieners

Die Pophuis Hoekie het 100% voldoen aan ons vereistes.

Die Pophuis Hoekie se akkommodasie is skoon, veilig en voldoen aan al die vereistes - vriendelike diens en die ideale oornagstop op pad Kaap toe.

Mariza F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariza F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons is vriendelik ontvang, pragtige kamer en lekker lugversorging. Heerlik ontspan en rustig geslaap.

Jerine D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jerine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Was baie lekker en rustig en kamer was netjies met al die noodsaaklikhede.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Geseënde Kersfees.
Pophuisgroete,
Koeks

Die Pophuis Hoekie
Elize V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid op sy beste.

Tannie Koeks is 'n absolute juweel. Sy het ons ontvang asof sy ons jare ken en ons so welkom en gemaklik laat voel. Ons reis met ons twee beagles, en sy het uit haar pad gegaan om ons honde te akkommodeer en ons op ons gemak te stel. Sy het ons ook inligting gegee van wat om te doen en waar om te eet, ens. Die verblyf self was fantasties, alles wat mens mag nodig kry en baie netjies en skoon. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons het 'n splash pool, net langsaan op die stoep en heerlike groen grasperk waar die gaste kan gaan sit en vir die kinders om te gaan rondhardloop. By ontvsngs is bordjie op wat aandui ons het splash poeletjie.
Geseënde Kersfees
Pophuisgroete,
Koeks

Die Pophuis Hoekie
Oscar S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar S
Gesin met tieners

Ons het so welkom gevoel en heerlik oorgebly.

Ons het baie lekker oorgeslaap by die Pophuisie en is welkom ontvang. Niks was verkeerd nie, als was baie mooi skoon en netjies en daar was genoeg warm goed as mens dit sou benodig. Mens voel sommer tuis. Ons sal weer daar oorbly.

Thabo Felix G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thabo Felix G
Gesin met klein kinders

Very peaceful and safe place.

Affordable.

Leone M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leone M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en rustige verblyf!

Die eenheid was baie netjies en skoon. Ontvangs vriendelik. Voorsiening was gemaak vir koue aande in die slaapkamer, maar ongelukkig was die badkamer baie, baie koud. 'n Verwarmer in die badkamer, sal 'n aanwins wees gedurende die winter.

Suzanne S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Pophuis Hoekie is elke sent werd.

Ons het ons verblyf by Die Pophuis Hoekie baie geniet. Dié netjiese plek is rustig en skoon - presies wat jy nodig het na 'n lang rit. Ons het heerlik geslaap - die beddegoed het vreeslik lekker geruik; silwerskoon. Dis 'n plek wat ons vir almal sal aanbeveel - en ons sal self weer en weer daar oorbly.

Tertia B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia B
Gesin met klein kinders

Baie aangename gasvrou, baie hulpvaardig en vriendelik, baie mooi en aangename akkommodasie.

Ons het lank voor inkloktyd daar aangekom, maar is vriendelik ontvang en toegelaat. Die gasvrou het ons selfs haar kar aangebied nadat ons reeds ingetrek het met ons eie kar. Sy het gesê ons kan enige iets wat ons nodig het by haar kom kry. Sy kon ons baie dinge omtrent die omgewing en leefwyse daar vertel en het ons verras met 'n pragtige en gerieflike eenheid met verwarmer en warmkomberse. Die verblyf was baie aangenaam met alles en meer wat ons nodig gehad het. Baie dankie Koeks, ons sal maklik weer daar oorslaap.

Sybrand V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam alhoewel ons nie gekry het waarvoor ons aanvanklik gevra het nie.

Ontvangs was baie hartlik en vriendelik. Kamer baie netjies en skoon met alles wat nodig is om verblyf gemaklik en aangenaam te maak.

Retha V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike goed-ingerigte oornagverblyf.

Ons is hartlik ontvang by Die Pophuis Hoekie. Die woonstel is goed toegerus teen die koue Karoonagte met verwarmers en elektriese komberse. Baie goed ingerig vir selfsorg. Sal Die Pophuis Hoekie sonder voorbehoud aanbeveel.

Gerhard F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot huis.

Goeie sekuriteit. Lekker huis, genoeg ruimte.

Johan M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Die standaard van Die Pophuis Hoekie is uitstekend.

Die Pophuis Hoekie is ‘n pragtige plek om te bly. Die ontvang was baie goed, die kamers baie mooi en netjies. Die standaard van Die Pophuis Hoekie is uitstekend.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige kommentaar op TravelGround. Dis altyd lekker om te hoor mense geniet dit om by Pophuis te bly. Ek hoop ons sien julle gou weer. Koeks

Die Pophuis Hoekie
Karlien N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien N
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis.

Heerlik geslaap, baie welkom gevoel.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Hello Elmarie en Karlien en julle familie, baie dankie vir julle positiewe kommentaar! Dit was so lekker om julle hier by ons te ontvang! Ons hoop dit was nie julle laaste oorbly by ons nie!

Pophuisgroete
Koeks

Die Pophuis Hoekie
Rainette C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainette C
Gesin met tieners

Spacious, safe and clean.

Everything you need is there.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Goeiedag Rainette.

Dankie dat julle by ons oorgebly het. Ons gastehuis is waar die historiese huisies geleë is, en dit is hoekom ons hier is! Hoop ons sien julle weer by ons.

Pophuisgroete
Koeks

Die Pophuis Hoekie
Gert J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Dit het gereën terwyl ons daar was. Die dak lek in die kombuis bokant die wasbak. Die water spat die wêreld vol. Die plafon is al vrot van die lekkasie en lyk of dit enige oomblik gaan inval. Die kombuiswasbak se prop is te klein en al die water loop uit.

Lisa S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Gesin met klein kinders

Vriendelike personeel en skoon akkommodasie!

Ons verblyf was voortreflik. Eienaar doen altyd moeite en ons slaapplek was lieflik groot en skoon. Die lugreëling het wel nie gewerk nie, gelukkig was daar waaiers tot ons beskikking.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Lisa, ons het die lugverkoeler getoets en hy het gewerk.
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer-ek waardeer dit. Voorspoed met die klein mannetjie se geboorte-hou duimvas vir julle en kom wys hom vir ons asb. Tannie Koeks

Die Pophuis Hoekie
Candice Williams W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice Williams W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig gebly.

Rustige plekkie om te oornag en saam met jou gesin te wees. Sal vir seker weer daar wil oornag, of selfs langer.

Suzet G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzet G
Gesin met klein kinders

Aan al ons behoeftes voldoen, was skoon en netjies.

Dit was 'n tuiste nadat ons lang ure op die pad was. Alles was gereed om ons te ontvang en het perfek aan ons behoefte voldoen. Kan dit enige tyd aanbeveel. Wat heerlik was, is dat daar 'n bababedjie beskikbaar was.

Johan D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Kan Pophuis aanbeveel.

Puik diens ontvang. Het in Pampoentjie oornag. Baie netjies en alles wat nodig is. Kan dalk dink daaraan om 'n swembad vir gaste in te sit om te geniet vir daardie onmoontlike warm dae. Kan aanbeveling doen. Ons het dit baie geniet om daar oor te kon slaap.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Beste Anita,

Ons het wel 'n plonspoel. Omdat die perseel hom nie daaraan leen nie, is die poel wat lyk soos 'n Jacuzzi, ingesink op my stoep net langsaan. Daar is ook orals aanwysings na ons plonspoel vir gaste om te kan gebruik. Ek is jammer as julle die kennisgewings gemis het.

Die Pophuis Hoekie
Louis C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Gesin met tieners

So aangenaam dat dit reeds die vierde keer was wat ons oorgebly het!

Ons het heerlik gebly en sal weer so maak. Lugverkoeling in hoofslaapkamer werk nie goed nie. Moet asb. laat nasien.

Francois D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Pragtig.

Pragtig, netjies en tannie Koeks is die vriendelikste tannie wat ek nog ontmoet het. Baie dankie vir 'n heerlike oornagpunt op ons pad terug vanaf die Wes-Kaap. On het die geselsies baie geniet en sal weer kom kuier.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, julle was lieflik! Ons hoop ons sien julle weer hier by ons!

Groete,
Tannie Koeks

Die Pophuis Hoekie
Mathilda P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mathilda P
Gesin met klein kinders

Oornagplek.

Water 'n probleem en die swembad kon nie gebruik word nie.

Jennette V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennette V
Gesin met tieners

Baie vriendelik en verwelkomend.

Ons het baie meer waarde vir ons geld gekry. Tannie Koeks is 'n baie vriendelike mens. Die plek is baie pragtig, netjies, skoon en sy doen ekstra dingetjies om jou spesiaal te laat voel.

Nico S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik.

Perfekte plekkie vir 'n oornag tussen Johannesburg en Kaapstad as jy die Kimberley-roete vat.

Rudolf R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf R
Gesin met klein kinders

Gasvryheid gewaarborg.

Die gastehuis was vol bespreek en besig, maar ons is hartlik ontvang en vinnig na ons kamer verwys. Ons 2 hondjies het hul eie erfie gehad wat ons verblyf vergemaklik het. Kamers is beslis groter as vir 'n pop! Ontbyt was ook heerlik met extra effort en persoonlike aandag.

Elaine J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine J

Vriendelike ontvangs in 'n lekker skoon huisie.

'n Heerlike bestemming, skoon en vriendelike ontvangs. Skoon huisie, netjies gemeubileer, rustige atmosfeer.

Lorraine P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine P
Gesin met klein kinders

Vriendelike gasvrou.

Oulik maar klein. Houtvloere iets om aan gewoond te raak.

Lynette E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker knus huisie met pragtige tuintjie en tuinstel om by te kuier.

Ons het lekker gekuier, als was skoon en netjies en daar is 'n veiligheidswag op diens snags.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Ons het 'n plons pool, maar in die Karoo swem mens nog nie hierdie tyd van die jaar nie. Dit is hoekom hy nog nog nie oopgemaak is nie. Ons sit hom eers in gebruik vanaf November.

Die Pophuis Hoekie
Amanda N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Saam met vriende

Gesellig

Baie oulike plekkie met vriendelike personeel.

Dries D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Gesin met tieners

Pragtige ou huisie, pragtige meubels, alle geriewe. Regtig baie lekker.

Baie lekker gebly. Die personeel het ons op kort kennisgewing, regtig goed behandel. Pragtige plek.

Ilse B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse B
Gesin met tieners

Goed.

Baie vriendelike ontvangs.

Petra O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en veilig geslaap.

Ontvangs was vriendelik en hulle het ons baie vinnig ingeboek. Daar is 'n sekuriteitswag aan diens in die aand.

Rochelle V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Pophuis Hoekie is goeie waarde vir geld en lieflike verblyf.

Hierdie was ons derde keer by Die Pophuis Hoekie, wanneer ons tussen Johannesburg en Kaapstad reis wil ons graag Die Pophuis Hoekie ondersteun. Ons ontvangs was egter hierdie keer nie so vriendelik as wat dit in die verlede was nie. Na 7 ure op die pad, sal 'n glimlag en vriendelike verwelkoming waardeer word. Ons kamer was lieflik, en die feit dat ons hondjie saam met ons kon bly was wonderlik. Ons sal Die Pophuis Hoekie aanbeveel.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Rochelle, ons waardeer jou terugvoer. Jammer dat daar 'n glimlag otbreek het, dit gebeur nie sommer hier by ons nie. Ek sal dit verder neem. Ons hoop ons sien julle en julle hondjie, weer hier by ons. Vriendelike Pophuis-groete.
Eienaar

Die Pophuis Hoekie
Amora D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amora D
Saam met vriende

Die Pophuis Hoekie in Victoria Wes was presies wat ek nodig gehad het op my roete.

Ons het sommer net dadelik tuis gevoel by die Pophuis Hoekie. Van die gasvrou se vriendelike ontvangs tot die silwerskoon en pragtig toegeruste kamers. Baie dankie!

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na julle volgende besoek by ons.
Pophuis-groete
Mariana, Petro en Koeks

Die Pophuis Hoekie
Corena V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Sien sterre.

Karin S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike ontspannende aand.

Ons het oornag op pad Kaapstad toe. Was 'n heerlike ontspannende aand. Ruim met braaigeriewe. Veilig en baie stil. Sal vir seker weer daar oornag. Vriendelike en vinnige ontvangs.

Lukas V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V
Gesin met klein kinders

Was baie, baie aangenaam verras!

Was baie baie aangenaam verras, sal beslis weer daar bly en vir almal vertel!

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige kommentaar! Ons is so bly jule het lekker gebly hier by ons en ek hoop ons sien julle sommer gou weer!

Pophuisgroete,
Koeks.

Die Pophuis Hoekie
Kenneth S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth S
Saam met vriende

Perfekte oornagplek, netjies en veilig.

Fantastiese gasvryheid, goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect stopover, neat and secure.

Great hospitality, very good value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tania P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het!

Klein, maar pragtig en gerieflik.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit na julle volgende besoek by DIe Pophuis Hoekie.
Pophuisgroete.
Mariana/Petro

Die Pophuis Hoekie
Erika V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Gesin met tieners

'n Juweel van 'n plekkie en die vriendelikste mense.

Baie netjies met als wat jy nodig het. Goed ingerig en so bekoorlik. Wou sommer langer bly. Sal beslis weer daar bespreek.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na julle volgende besoek by Die Pophuis Hoekie.
Pophuis-groete
Mariana en Petro

Die Pophuis Hoekie
Melanie R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Gesin met tieners

Heerlik koel en rustig.

Huisies is baie netjies en baie goed toegerus. Die dame by ontvangs is uiters vriendelik en behulpsaam. Sal die plek met 'n geruste hart aanbeveel.

Rencia V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rencia V
Gesin met klein kinders

Bevredigend.

Alhoewel Pophuis Hoekie altyd skoon en netjies is, was daar goed wat nogsteeds stukkend was nadat ons dit verlede jaar gerapporteer het. Die kouekraan in die badkamer was ook stukkend.

Ria N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Vriendelike diens en uitstekende verblyf.

Baie oulike verblyf, keurig en goed toegerus. Heerlike plek om te ontspan na 'n lang reis. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer by Pophuis Hoekie oorslaap. Dankie vir puik diens.

Annelise B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise B
Enkelreisiger

Ideale oornag-fasiliteit.

Netjies, goed toegerus en boonop 'n lugverkoeler en 'n waaier vir die warm somernag.

Jeanine D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine D
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en vriendelik.

Ons het op pad Kaap toe en terug daar oornag. Beide kere in Makkedas. Alles was skoon en netjies. Die mense by ontvangs is vriendelik en hulpvaardig. Ons sal enige tyd weer daar oorbly en beveel dit vir enige persoon aan.

Arista B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Gerieflike verblyf vir oornag.

Jan W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Gesin met tieners

Baie cozy. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Baie lekker gebly, net jammer dat die water effe min was. Miskien moet hul belê in jojo tenks vir as die dorp se water skaars is. Sal weer daar gaan oorslaap.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Ons het tenks op die Pophuiswerf -4 tenks. Maar die probleem is daar is nie water by die huise se storte/baddens en toilette nie.
Victoria -Wes het genoeg water, maar agv swak ANC munisipale raad, word die water nie reg betsuur nie.
Jammer vir die ongerieg.Ons wat besef ons dorp se ekonomie/ gastehuise kry swaar agv die dorp se swak bestuur, baklei hard om die probleme reg te stel. Ongelukkig is "ons"in die minderheid.
Ons hoop julle gaan weer van ons gastehuis gebruik maak en dat die probleem dan opgelos sal wees.
Voorspoed vir 2017.
Pophuisgroete
Koeks
(eienaar)

Die Pophuis Hoekie
Johanndi P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanndi P
Gesin met klein kinders

Puik verblyf.

Ons "stopover" na die Noord-Kaap. Nog nooit teleurgesteld nie. Pophuis is pragtig!

Hester B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Gesin met klein kinders

Gerieflik, gemaklik, skoon en netjies.

Baie vriendelike diens. Ons het vroeër opgedaag as beplan en ons kon dadelik die huisie beset. Kinders was dolgelukkig met 'ons eie huisie'.

Erika H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H
Saam met vriende

Was voorwaar beïndruk.

Baie lekker, skoon en netjiese akkommodasie.

Johan P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met klein kinders

Perfek vir oorslaap!

Plekkie is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Elke plekkie sy eie braai-area, lekker warmkomberse en lugversorging. Dit was perfek vir kinders van 2 maande, 1 jaar en 4 jaar in die middel van die winter.

Madeleine M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon, gerieflike verblyf.

Heerlik om na 'n lang vermoeiende rit by so n gastehuis aan te kom waar aan al jou behoeftes voorsien word. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel!

Johan C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam verras!

Ongelukkig was ons verblyf vir 'n Sondagaand en maak Victoria-Wes toe op Sondae. Geen eetplekke beskikbaar nie, gelukkig het ons 'n motorhawe opgespoor wat darem 2 pasteie aan ons kon verkoop!

Heilie T - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heilie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg langs besige roete na Loxton en baie steurend reg deur die nag.

Beddegoed was nie op standaard nie. Toilet het nie volledig gespoel nie. Foto's op webtuiste was misleidend - het meer verwag van die plek. Verkeer was heelnag baie steurend en as gevolg daarvan het ons besluit om vyfuur maar te vertrek.

Die Pophuis Hoekie's terugvoer

Goeie middag mnr. Taljaart

Ek is nogal ontsteld oor u kommentaar op Travelground oor ons gastehuis. Ons gastehuis bestaan al sedert 1997 en dit is regtig die eerste keer dat ons
sulke negatiewe kommentaar van gaste kry.

a. Fotos op webtuiste misleidend: Dit is juis hieroor wat gaste ons komplimenteer- hulle het gekry wat hulle op die website gesien het. Dit was 'n baie warm en droe jaar en die blomme is nie nou volop nie. Teen Maart as dit koeler word, gedy ons rose weer, as dit is wat u gehinder het.

b. Die besige pad na Loxton: Hieraan kan ons regtig niks doen nie. As u sensitief is vir geraas, kon u dit genoem het en ons kon u in ander eenheid gesit het. Ons het getroue gaste wat al vir jare na ons kom, en hulle vra om in daardie eenheid te bly. As daar geraas van die bure was, kon u die sekuritiet gevra het om hulle aan te spreek.

c. Netheid/ higiene: Spesifeseer asb hoekom u ons 'n 3 gee daarvoor?

e. Toilet: Die toilet werk, ons het gaan seker maak vanoggend en die skoonmakers rapporteer enige foute as hulle die huisies skoonmaak.

e. Beddegoed: Spesifiseer asb wat volgens U op standaard is?

f. Sekuriteit: As die wag nie aan diens was nie, sou ek dit waardeer as u dit aan ons rapporteer het. Anders hoekom 'n 2 gegee?. Ons beweeg nie snags op die perseel rond nie en het ook nie kameras om hulle dop te hou nie. Om ons gaste en hulle eiendom veilig te probeer hou, kos ons 'n groot bedrag per maand.

U het die mees ekonomiese eenheid gekies, d.w.s, die goedkoopste. Ons het u na 'n groter eenheid geskuif omdat dit die naweek stil was. U het geen melding daarvan gemaak by u kommentaar dat ons u tegemoed gekom het nie. Dit is verblydend dat u tevrede was met my bestuurder wat aan diens was. Ons poog om alle gaste baie welkom te laat voel hier by ons Pophuis.

U kon die aangeleent met ons bespreek het die volgende oggend of d.m.v. 'n e-mail u opinie gelig het.

Koeks Lubbe
(eienaar)

Die Pophuis Hoekie
Gerbrecht C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht C
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Pophuis hoekie is regtig oulik. Vriendelik ontvang, die "splash pool" was 'n bonus! Heerlik gerus en die lekkerste boere-ontbyt gekry.

Rian J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian J
Gesin met tieners

Voorwaar 'n goeie rusplekkie langs die pad!

Die Pophuis Hoekie is voorwaar 'n vyfster-oornagplek met vriendelike en professionele diens. Sal beslis weer daar oornag wanneer ons in die omgewing is.

Marieta K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta K
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie gerieflik geleë en vriendelike ontvangs en diens.

Mari-lou V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lou V
Saam met vriende

Ek sal definitief weer gebruik maak van die Pophuis Hoekie!

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Cobus V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante vriendelike verblyf.

Uiters vriendelike en hulpvaardige mense.

Johann M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek om oor te slaap op pad Kaap toe.

Ek sal die Pophuis Hoekie aanbeveel vir enige iemand wat 'n billike en skoon plek soek om oor te slaap. Die Pophuis Hoekie is ook troeteldiervriendelik. Die eenhede het veilige parkering met 'n veiligheidswag.

Stefanie L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie L
Gesin met tieners

Perfek.

Presies wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad. Ruim vertrekke met lieflike meubels. Lugversorging in elke slaapkamer. Heerlik!

Louise S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, gemaklik en gerieflik.

Vanaf ontvangs by die motorhek was ons met vreugde ontvang. Vriendelike mense, oulike kamers, skoon, netjies en ruim. Baie gerieflik. Die lugversorging het gesorg vir genoeg lafenis.

Hennie D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Gesin met klein kinders

Baie lekker met vriendelike diens.

Ek sal dit aanbeveel. Dis waarde vir geld en die ontbyt was fantasties!

Jaco G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie vriendelike personeel en netjies.

Louis V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Enkelreisiger

Dit was wonderlike, ideale verblyf.

Ek het volle waarde vir my geld gekry. Verder is Koeks 'n hartlike en vriendelike persoon. Die blomrykheid van die perseel is ook iets besonders.

Jacob Daniel D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Personeel het baie moeite gedoen om ons te help tydens 'n beutkrag-episode.

Johann B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie aangename verblyf met vriendelike diens.

Johanni L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanni L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We love staying here because it meets all our requirements and we felt safe and at home.

An added bonus is the absolutely delicious karoo lamb we get from Tobie"s butcher just up the road. Koeks and Mariaan are two dear people's people.

Louise E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soo gerieflik!

Die Pophuis Hoekie het my beste verwagtinge oortref! Dit was heerlik privaat, silwerskoon en het karakter uitgestraal. Daar word aandag gegee aan detail en daar is net mooi alles wat jy moontlik kon nodig kry om die oorslaap so gemaklik moontlik te maak. Die vriendelike Karoo ontvangs was hartlik!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89-93, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTI5NWRmLTllNDAtNDA3NS1hMTUwLTIwNDI1Nzg1NDMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 104 5 1 5 89-93 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -31.402394291987 23.105940520763
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za