Victoria-Wes Akkommodasie by Die Pophuis Hoekie | LekkeSlaap
+35

Die Pophuis Hoekie

Net-Slaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en oopplan-badkamer met 'n stort. Die ingang is onder 'n boom.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Krediet- en debietkaartgeriewe is beskikbaar. Enige besoekers wat saans na 20:00 steeds in die kamer is, word beskou as 'n gas wat betaal. Spesiale tariewe vir groepe en families. Gaste sal nooit kothuise met vreemdelinge deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
Gedurende Desember, en tydens amptelike skoolvakansies sal geen terugbetalings gedoen word nie, tensy 'n plaasvervangerbespreking bevestig word.

Gangkamer
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Krediet- en debietkaartgeriewe is beskikbaar. Enige besoekers wat saans na 20:00 steeds in die kamer is, word beskou as 'n gas wat betaal. Spesiale tariewe vir groepe en families. Gaste sal nooit kothuise met vreemdelinge deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
Gedurende Desember, en tydens amptelike skoolvakansies sal geen terugbetalings gedoen word nie, tensy 'n plaasvervangerbespreking bevestig word.

Kalbassie
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 1 dubbelbed in die slaapkamer en 1 enkelbed in die oopplan-TV-kamer met kombuisie. Verder is daar 'n badkamer met 'n stort. Al ons eenhede is ingerig vir selfsorg en elkeen het sy eie ingang met 'n prieel wat lafenis bied in die somer en sy blare afskud in die winter om die sonnetjie deur te laat. Elke kothuis het ook braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Krediet- en debietkaartgeriewe is beskikbaar. Enige besoekers wat saans na 20:00 steeds in die kamer is, word beskou as 'n gas wat betaal. Spesiale tariewe vir groepe en families. Gaste sal nooit kothuise met vreemdelinge deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
Gedurende Desember, en tydens amptelike skoolvakansies sal geen terugbetalings gedoen word nie, tensy 'n plaasvervangerbespreking bevestig word.

Pondokkie
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid net 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, en daar is 2 enkelbeddens in die TV-kamer. Toegerus met braaigeriewe. Al ons eenhede is ingerig vir selfsorg en elkeen het sy eie ingang met 'n prieel wat lafenis bied in die somer en sy blare afskud in die winter om die sonnetjie deur te laat.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Krediet- en debietkaartgeriewe is beskikbaar. Enige besoekers wat saans na 20:00 steeds in die kamer is, word beskou as 'n gas wat betaal. Spesiale tariewe vir groepe en families. Gaste sal nooit kothuise met vreemdelinge deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
Gedurende Desember, en tydens amptelike skoolvakansies sal geen terugbetalings gedoen word nie, tensy 'n plaasvervangerbespreking bevestig word.

Makkedas
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 'n 1 dubbelslaapkamer met 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV-kamer met 2 enkelbeddens en 'n dagbed, en braaigeriewe word voorsien. Al ons eenhede is ingerig vir selfsorg en elkeen het sy eie ingang met 'n prieel wat lafenis bied in die somer en sy blare afskud in die winter om die sonnetjie deur te laat.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Krediet- en debietkaartgeriewe is beskikbaar. Enige besoekers wat saans na 20:00 steeds in die kamer is, word beskou as 'n gas wat betaal. Spesiale tariewe vir groepe en families. Gaste sal nooit kothuise met vreemdelinge deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
Gedurende Desember, en tydens amptelike skoolvakansies sal geen terugbetalings gedoen word nie, tensy 'n plaasvervangerbespreking bevestig word.

Stoepkamer
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met bad en stort. Die kamer se ingang is op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Krediet- en debietkaartgeriewe is beskikbaar. Enige besoekers wat saans na 20:00 steeds in die kamer is, word beskou as 'n gas wat betaal. Spesiale tariewe vir groepe en families. Gaste sal nooit kothuise met vreemdelinge deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
Gedurende Desember, en tydens amptelike skoolvakansies sal geen terugbetalings gedoen word nie, tensy 'n plaasvervangerbespreking bevestig word.

Pophuis
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié volledige huis het een slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n kot, 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens en 1 volledige badkamer. Al ons eenhede is ingerig vir selfsorg en beskik oor sy eie ingang met 'n prieel wat lafenis bied in die somer en sy blare afskud in die winter om die sonnetjie deur te laat. Elke kothuis het ook braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Krediet- en debietkaartgeriewe is beskikbaar. Enige besoekers wat saans na 20:00 steeds in die kamer is, word beskou as 'n gas wat betaal. Spesiale tariewe vir groepe en families. Gaste sal nooit kothuise met vreemdelinge deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
Gedurende Desember, en tydens amptelike skoolvakansies sal geen terugbetalings gedoen word nie, tensy 'n plaasvervangerbespreking bevestig word.

Pampoentjie
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 'n hoofslaapkamer met 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en kot en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer. Daar is 'n dagbed in die TV-kamer. Al ons eenhede is ingerig vir selfsorg en elkeen het sy eie ingang met 'n prieel wat lafenis bied in die somer en sy blare afskud in die winter om die sonnetjie deur te laat. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Krediet- en debietkaartgeriewe is beskikbaar. Enige besoekers wat saans na 20:00 steeds in die kamer is, word beskou as 'n gas wat betaal. Spesiale tariewe vir groepe en families. Gaste sal nooit kothuise met vreemdelinge deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
Gedurende Desember, en tydens amptelike skoolvakansies sal geen terugbetalings gedoen word nie, tensy 'n plaasvervangerbespreking bevestig word.

Tokkelossie
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 'n slaapkamer met 1 dubbelbed, 'n TV-kamer met 3 enkelbeddens, 1 volledige badkamer en braaigeriewe. Al ons eenhede is ingerig vir selfsorg en elkeen het sy eie ingang met 'n prieel wat lafenis bied in die somer en sy blare afskud in die winter om die sonnetjie deur te laat.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Krediet- en debietkaartgeriewe is beskikbaar. Enige besoekers wat saans na 20:00 steeds in die kamer is, word beskou as 'n gas wat betaal. Spesiale tariewe vir groepe en families. Gaste sal nooit kothuise met vreemdelinge deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
Gedurende Desember, en tydens amptelike skoolvakansies sal geen terugbetalings gedoen word nie, tensy 'n plaasvervangerbespreking bevestig word.

Kardoesie
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié volledige eenheid het 'n hoofslaapkamer met 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met hoekbad, en daar is 2 enkelbeddens, wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed, in die tweede slaapkamer. Die tweede, gedeelde badkamer het net 'n stort. Braaigeriewe is beskikbaar. Al ons eenhede is ingerig vir selfsorg en elkeen het sy eie ingang met 'n prieel wat lafenis bied in die somer en sy blare afskud in die winter om die sonnetjie deur te laat.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Krediet- en debietkaartgeriewe is beskikbaar. Enige besoekers wat saans na 20:00 steeds in die kamer is, word beskou as 'n gas wat betaal. Spesiale tariewe vir groepe en families. Gaste sal nooit kothuise met vreemdelinge deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
Gedurende Desember, en tydens amptelike skoolvakansies sal geen terugbetalings gedoen word nie, tensy 'n plaasvervangerbespreking bevestig word.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89-93, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTI5NWRmLTllNDAtNDA3NS1hMTUwLTIwNDI1Nzg1NDMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 105 5 1 5 89-93 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -31.402394291987 23.105940520763
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za