+55
Selfsorg in Victoria-Wes

Die Pophuis Hoekie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 316 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Irida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeie rustige oorslaap. Het vir ons 'n opgradering kosteloos beskikbaar gestel na gelang van onverwagse teëspoed aan hul kant. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefnie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Aangenaam en rustig, veral na 'n lang reis. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Daar was net nie melk of melkpoeier vir koffie nie, maar andersins was alles perfek. Dit is die 2de keer wat ons daar oornag en alles was soos voorheen baie aangenaam. Die ontvangsdame het ons vinnig tuis laat voel en sy was soos altyd baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig! Baie lekker en rustig gewees, alhoewel ek nie een is wat sou kla nie, maar ek dink daar kan so bietjie instandhouding gedoen word, spesifiek in Kalbassie. Baie dankie aan Megan vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie oulike plek vir oornag oppad Kaap toe. Lekker sentraal, skoon en gerieflik. Ons het wel nie warm water gehad om die volgende oggend te stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die popmooie sprokiesdorp bly my gunsteling. Na die lang pad was die pophuis 'n ware lafenis vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Nice and quiet. We had a good rest. Nice place for an overnight stay. Clean, comfortable, everything you need. Very quiet. The hostess was very friendly and helpful and went the extra mile to accommodate our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rogére M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable and clean. Very short but comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die plek waar ons ons oorgeslaap het was waarlik waarde vir geld! Baie lekker gebly dankie maar die webtuiste se dien s was UITERS swak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda W
1 nag
5.0
Feb 2026

Salig. Wat 'n pragtige en rustige oornagplekkie, word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, en gerieflik. Heerlike, gerieflike halfpadstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 316

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MjNkYzIwLWE5YTItNDQzOC05MTY4LTVmNWRiZGY5OTVmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 316 5 1 5 89-93 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.402394291987 23.105940520763
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang