+55
Selfsorg in Victoria-Wes

Die Pophuis Hoekie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Pophuis Hoekie is geleë op die N12 in die Karoo, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad via Kimberley. Die eiendom is geskik vir reisigers wat gemaklike oornagverblyf soek.

Verblyf bestaan uit verskeie eenhede, insluitend 'n basiese oornagkamer. Alle eenhede, behalwe die oornagkamer, het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, 'n TV met DStv, en 'n privaat braai-area.

Geriewe op die perseel sluit in gemeenskaplike braai-areas en veilige parkering. Die eiendom is troeteldiervriendelik. Sekuriteitsligte is snags aan, en 'n sekuriteitswag patrolleer die perseel daagliks van 07:00 tot 19:00.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 281 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anna V
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Fantastiese plek. Jy voel baie welkom. Almal is vriendelik. Atmosfeer is rustig. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar oorslaap.
Des 2025
Thea H
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, netjies en veilig. Perfekte oornag verblyf met vriendelike diens.
Des 2025
Chantelle V
5.0
Lekker gebly. Dankie, was soos tevore, netjies, veilig en het lekker gerus.
Des 2025
Magda Ann L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek, die televisie seine was net baie sleg, andersins was die plek goed. Goeie waarde vir geld.
Des 2025
Monty S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, veilig en gerieflik. Sal weer daar gaan oorslaap. Baie netjies en skoon. Ons was twee persone en het gerieflik gebly en veilig gevoel in Kalb...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 281

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Pophuis Hoekie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MjNkYzIwLWE5YTItNDQzOC05MTY4LTVmNWRiZGY5OTVmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 281 5 1 5 89-93 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.402394291987 23.105940520763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang