+55

Die Pophuis Hoekie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pophuis Hoekie is geleë op die N12 in die Karoo, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad via Kimberley. Die eiendom is geskik vir reisigers wat gemaklike oornagverblyf soek.

Verblyf bestaan uit verskeie eenhede, insluitend 'n basiese oornagkamer. Alle eenhede, behalwe die oornagkamer, het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, 'n TV met DStv, en 'n privaat braai-area.

Geriewe op die perseel sluit in gemeenskaplike braai-areas en veilige parkering. Die eiendom is troeteldiervriendelik. Sekuriteitsligte is snags aan, en 'n sekuriteitswag patrolleer die perseel daagliks van 07:00 tot 19:00.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Pieter C
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en pragtige tuin. Personeel vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies en pragtige tuin. Personeel baie vriendelik...
Sien meer
Okt 2025
Johan B
5.0
Lekker oornag. Baie gerieflik en vriendelike mense.
Okt 2025
Theo M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en vriendelik. Ons het baie lekker geslaap en kon die volgende dag ons reis voortsit.
Okt 2025
Corne V
Gesin met tieners
5.0
Als wat ons nodig gehad het vir ons oornag. Netjies, skoon en gemaklik. Als wat ons nodig gehad het vir ons oornag. Netjies, skoon en gemaklik. Goeie ...
Sien meer
Okt 2025
Maria C
5.0
Ruim eenheid met alles wat jy nodig het en meer. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Pophuis Hoekie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MjNkYzIwLWE5YTItNDQzOC05MTY4LTVmNWRiZGY5OTVmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 271 5 1 5 89-93 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.402394291987 23.105940520763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang