4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Port Natal Avenue, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolfyn 302 is 'n selfsorgwoonstel wat verblyf bied in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Hartenbos. Die kompleks is ideaal geleë naby veilige swemstrande, restaurante en winkelsentrums.
Hartenbos Waterfront, waar daar verskeie restaurante en winkels is, is 450 m van die eenheid af, en die naaste wandelpad langs die strand is slegs 400 m weg.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien, lugbraaier, asook 'n tuimeldroër. Die leefarea lei na 'n ingeslote balkon met 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, en gaste kan die slim-TV en hul eie intekeningbesonderhede gebruik om Netflix, Prime, DStv, YouTube en Showmax te stroom.
Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing geniet, soos swem, kajakvaart, snorkel, skubaduik, bootvaart, valskermsweef, gholf, stap, putt-putt, museums en die Jenewer-distilleerdery, asook ziplining. Daar is ook 'n verhitte binnenshuise swembad by die ATKV-sentrum wat tans onder opknapping is.
Daar is parkering onder 'n skadunet en die terrein word omring deur 'n hoë heining.
Toegang tot die motorhek is slegs beskikbaar met afstandbeheer. Wanneer n gas inboek sal die gasheer die hoofhek aktiveer om oop temaak en die teenoorgestelde met uitboek.
Gaste kan ook die voetgangerhek gebruik om toegang tot die straat te kry, wat oopgesluit word met 'n sleutel wat verskaf word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 83
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Port Natal Avenue, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolfyn 302 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Port Natal Avenue, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang