4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Stompdrif Dam Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Doornkraal Tuinhuis is 'n huis met 2 en suite-kamers en 'n kombuis wat as selfsorg bespreek kan word en is geleë op 'n werkende plaas in De Rust. Ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gemaklike verblyf, weg van die gewoel van die stadslewe.
Die huis is volledig gemeubileer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n hemelbed, en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die kombuisie is goed toegerus om maaltye voor te berei, met 'n yskassie; 'n oond; 'n gasstoof; breekware en eetgerei, en 'n paar ander toestelle. Dit is ook toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe met melk, suiker en beskuit.
Gaste is welkom om gebruik te maak van die buitebraaigeriewe, waar 'n mens pragtige uitsigte oor die omgewing kan bewonder. Vir die avontuurlustiges kan aktiwiteite op die perseel geniet word, soos skilderagtige wandelpaaie, fietsrypaaie, perdry, skaapwagters sowel as ander seisoenale plaasaktiwiteite.
De Rust is 'n hegte boerderygemeenskap en die klein dorpie huisves oulike winkeltjies en interessante karakters. Die gebied produseer ook van die beste olyfolie in die land, sowel as heerlike wyne, tuisgebak, handwerk, en groente en vrugte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Julia Celia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 54
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Stompdrif Dam Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink Doornkraal Tuinhuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stompdrif Dam Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang