Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkraal Kothuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Rates displayed on a self-catering basis.
Huisreëls

Verken die omgewing te perd met 'n gids. Beginners is welkom en honde kan gerus saam hardloop. Bespreek asb. vooraf.
Troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let wel dat troeteldiere nie op die meubels toegelaat word nie. Plaasdiere wei vrylik en troeteldiere moet asb. onder toesig wees.
Rook is verbode in die kothuis.
'n Ontbytskinkbord met vrugte, muesli, en 'n gebak met plaasbotter en konfyt is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 700
R2 700 R2 430
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 430
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 430
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompdrifdam-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYNpNrnxnJeSy1OXhxCC7n4tas3YeTGH44YISFQy6ZaPsKJLz0m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 430 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Stompdrif Dam Road De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.500032015011 22.584620345349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem