+7
Selfsorg in Knysna

Eastford Country Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wendy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Spectacular views. It rained when we arrived on the Friday, but we never complain about rain; the area needed it. The house catered for all our needs. The kitchen has all the equipment and more that you need for your stay. The views are out of this world. I had my early morning coffee on the balcony and enjoyed the peace and quiet as the morning mist cleared. I could sit here for hours. The estate offers beautiful walking paths - everything was just top class. I would come back any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderful place to stay. Outstanding. Wonderful place. Well equipped house, great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante W
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Eastford Country Estate was goed vir ons! Baie mooi, netjiese plek! Ongelooflik! Die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelene M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Sien sommer gou weer! Gerieflik, perfekte ligging. Sekuriteit ongelooflik en elke kamer sy eie privaatheid en uitgang tot balkon. Sal vir seker weer hier tuisgaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld! Pragtige verblyf, pragtige uitsig, pragtige omgewing! Waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ons het dit baie geniet. Baie lekker! Die uitsigte was beeldskoon en alles het baie mooi gewerk in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastiese uitsig met alles wat jy dalk mag nodig kry. Fantastiese akkommodasie met al die geriewe. Baie ruim en netjies. Asemrowende uitsig oor die Heads.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin F
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Sep 2025

Genotvolle weer, uitstappie goed georganiseer, voorspoedige reis: 1e plek! Baie lekker gebly. Fantastiese uitsig. Ligging en gebou baie prakties, dienlik en gebou om te geniet. Sal graag weer hier wil bly en dan my familie saambring.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Theresa J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Daar is nie beter as Eastford nie! Hierdie plek is ongelooflik! Soveel meer as wat ons verwag het. Almal se reaksies was "wow!" Hoe kom 'n mens nou terug Gauteng toe en moet gewoond raak om nou nie meer daardie wonderlike uitsig te hê nie. Alles in die huis is voldoende, baie pakplek ook as jy lank bly. Daar is soveel spasie dat niemand onder mekaar se voete kan wees nie. Al die geriewe is daar wat dit vir jou so gemaklik as moontlik maak. Anna, die dame wie skoonmaak, werk so goed en professioneel en het ons verwys na die (local) vis & chips plek toe ons een gesoek het en was dit nie lekker nie! Erica se kommunikasie was onverbeterlik en sy was deurentyd so behulpsaam indien ons vrae gehad het. Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Views on views. Amazing views. Nicely furnished place with all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Eastford Country Estate Private Nature Reserve, Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9FX3dAISYb8jZ5GxvIQct49bhEOCIixvMcRST4gl5GtOkywx77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Eastford Country Estate Private Nature Reserve Old Cape Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020928322366 23.020133972168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang