+27

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 78 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Eirene Place is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat dek, tuin en 'n gedeeltelike see-uitsig. Walkerbaai is een van die vernaamste bestemmings vir dolfyn- en walviskyk en kan net meters vanaf die rotse aanskou word soos die ma's met hul kalfies ure lank en deur die nag verbybeweeg.

Dié woonstel het 'n privaat ingang en bied 'n toesluitmotorhuis en veilige parkeerplek. Die oopplan-woonstel beskik oor 'n dubbelbed, sitarea en badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, kookplaat en 'n ketel toegerus. Daar is WiFi en 'n TV met sekere kanale. 'n Ekstra kot vir 'n jong kind is op versoek beskikbaar.

Ontbyt word op die boonste dek bedien met 'n panorama-uitsig oor Walkerbaai, van Hangklip tot De Kelders, Hermanus, Kleinrivierberge en die kus.

Walkerbaai Natuurreservaat bied kus- en duin-voetslaanpaaie, asook argeologiese grotte. Die fynbos en ander inheemse plante is ook 'n groot trekpleister. Ander doendinge in die omgewing sluit haaihokduik, walvis-toere, 'n 9 putjie-gholfbaan en wynproe.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Peter B
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay in De Kelders. Carol welcomed us to this very special accommodation with a deck which has beautiful sea views. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Annerie B
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious, nicely decorated apartment, friendly reception. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Susan C
Saam met lewensmaat
5.0
A little peace of heaven. A wonderful peaceful place to just sit and enjoy the view and watch the dolphins swim by. We were travelling ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Eugene N
Saam met lewensmaat
4.8
Die plek, die moeite werd. Die plek was netjies en skoon. See uitsig, pragtig.
Jan 2026
Jon M
4.6
Welcoming and caring hosts and the place has everything you need and a whole lot more. Lovely place to relax.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Don Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 78 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eirene Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

78 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaZzMZsoaJSi2d1AkK7pDiXgODfxYnYvdPqlVTHR6RILAYDYuce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 78 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553245135995 19.36859217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang