LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eirene Place | LekkeSlaap
+26

Eirene Place

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 78, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 250 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Eirene Place is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat dek, tuin en 'n gedeeltelike see-uitsig. Walkerbaai is een van die vernaamste bestemmings vir dolfyn- en walviskyk en kan net meters vanaf die rotse aanskou word soos die ma's met hul kalfies ure lank en deur die nag verbybeweeg.

Dié woonstel het 'n privaat ingang en bied parkeerplek in die straat met ligte. Die oopplan-woonstel beskik oor 'n dubbelbed, sitarea en badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, kookplaat en 'n ketel toegerus. Daar is WiFi. 'n Ekstra bed vir 'n kind is op versoek beskikbaar.

Ontbyt word op die boonste dek bedien met 'n panorama-uitsig oor Walkerbaai, van Hangklip tot De Kelders, Hermanus, Kleinrivierberge en die kus.

Walkerbaai Natuurreservaat bied kus- en duin-voetslaanpaaie, asook argeologiese grotte. Die fynbos en ander inheemse plante is ook 'n groot trekpleister. Ander doendinge in die omgewing sluit haaihokduik, walvis-toere, 'n 9 putjie-gholfbaan en wynproe.

Slaapplek

’n Bespreking by Eirene Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Eirene Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vyferstraat 78, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eirene Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 78, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaZzMZsoaJSi2d1AkK7pDiXgODfxYnYvdPqlVTHR6RILAYDYuce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag(plek vir 2) 13 5 1 5 78 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.553245135995 19.36859217791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!