- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Crocodile Bridge, Kruger National Park Boarder, Crocodile Bridge Gate, 1340, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Elephant Walk Retreat, net 'n hanetreetjie van Crocodile Bridge Gate af, bied onoortreflike uitsigte oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier. Dit is 'n gewilde plek vir 'n verskeidenheid wild, insluitend die Groot 5. Die lodge doen sy naam gestand met manjifieke troppe olifante wat die area gereeld besoek. Deur gerief en rustigheid te kombineer met die perfekte ligging, beloof Elephant Walk Retreat om die beste bos-ervaring te wees, ideaal vir gesinne en paartjies.
Die verblyf bied 9 eenhede met pragtige uitsigte oor die rivier, elk met sy eie braai-area en 'n yskas, mikrogolfoond en ketel. Die houthuise en groter chalets beskik oor volledig toegeruste kombuisies, terwyl die twee kleiner, meer basiese eenhede 'n buite-boskombuis bied.
Daar is 'n swembad, of gase kan 'n boek lees onder die skaduryke lapa-area, 'n rit in die Krugerwildtuin neem, of bloot ontspan terwyl hulle die natuur en uitsigte inneem. Elephant Walk Retreat is ook 'n uitstekende plek vir ywerige voëlkykers
Die perseel bied 'n verskeidenheid buite-aktiwiteite en toere teen ekstra koste. Aktiwiteite sluit wildritte in die Krugerwildtuin, voetslaantoere, die Panoramaroete, Sudwala-grotte, Swaziland-dagtoere, Mosambiekse stranddagtoere en visvang in.
Die naaste dorp, Komatipoort, is net 12 kilometer ver vir inkopies en eetplekke, en lughawe-pendeldienste kan teen ekstra koste gereël word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elephant Walk
Retreat
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Crocodile Bridge, Kruger National Park Boarder, Crocodile Bridge Gate, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Elephant Walk Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Crocodile Bridge, Kruger National Park Boarder, Crocodile Bridge Gate, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang