Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twin Towers @ Fairview Estates

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Twin Towers @ Fairview Estates is 'n bekoorlike huis met 3 verdiepings wat op Fairview Estates, naby Fouriesburg op die grens van Vrystaat en Lesotho geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin of groot groep en het al die geriewe om 'n lieflike vakansie te hê. Die landgoed is 'n plaas wat met Bonsmara-beeste, Appaloosa-perde en Alpakkas boer. Hierdie plaas bied asemrowende natuurskoon en die kans om werklik te ontspan.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste verdieping het 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die tweede verdieping beskik oor 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die derde verdieping beskik oor 'n die kombuis, eet- en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis en sitarea lei na 'n klein balkon. Daar is 'n ruim onthaalarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n braai. 'n Weber-braai is ook beskikbaar. Daar is ook 'n vuurput.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir Twin Towers @ Fairview Estates
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 95

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Twin Towers @ Fairview Estates het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b51acca11b8b5932d8c1c0421bbfcfb3f5b2238cecec5ad2aeaf604a279c316dd6f46c0312f28c22ef874574e0ec5f3deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 46 5 1 5 Fairview Estates Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.558748929757 28.295371532286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem